Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.antipaspretoria.org.za

Autor

Antipas Gemeente

Categoria

Religion

Site do podcast

www.antipaspretoria.org.za

Último episódio

5 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Egte en Ewigdurende Vrede in ‘n Gevalle Wêreld 17.09.2023

TEKS: Filippense 4:1-7 Franz Greffrath TEMA: Egte en Ewigdurende Vrede in ‘n Gevalle Wêreld Staan Vas in Christus (vv.1-3) Soek Vreugde in Christus (vv.4-5) Stel Vertroue in Christus (vv.6-7)

'n Bybelstudie oor die Huwelik en Skei 10.09.2023

1 Korintiërs 7:1-16 Nico van der Walt

Openbaring: 15. Wees Gerus Gelowige, Jy is Veilig van God se Oordele! 01.09.2023

Deel 1: God het Jou VERSEËL Openbaring 7:1-8 Franz Greffrath

Openbaring: 14. Die Kerk se Lot in die Wêreld 27.08.2023

TEKS: Op.6:1-17 TEMA: Die Kerk se Lot in die Wêreld Soos wat jy die evangelie uitdra, wees voorbereid: Jy sal vrug sien! Jy sal vervolg word! Jy sal vervallenheid beleef! Jy sal vergelding ontvang! Jy sal vorming ondergaan! Franz Greffrath

Openbaring: 13. Die Waardigheid van God die Seun 20.08.2023

Openbaring 5:1-14 Franz Greffrath TEMA: Die Waardigheid van God die Seun Christus word Gemagtig deur die Vader (vv 1-7) Christus word Geëer saam met die Vader (vv 8-14)

Openbaring: 12. Die Heerlikheid van God die Vader 13.08.2023

Openbaring 4:1-11 Franz Greffrath God se Heerlikheid Refekteer in: God se TROON God se Voorkoms God se AANBIDDING

Openbaring: 11. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Laodisea 06.08.2023

Openbaring 3:14-22 Franz Greffrath

Openbaring: 10. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Filadelfia 30.07.2023

Openbaring 3:7-13 Franz Greffrath

Openbaring: 9. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Sardis 23.07.2023

TEKS: Openbaring 3:1-6 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Sardis - ‘n Gemaksugtige Geloofsgemeenskap wat Weggesink het in Dooie Formalisme. Christus se BEVEL (v.1) Christus se BESKULDIGING (v.2-3) Christus se BEMOEDIGING (v.4) Christus se BELOFTE (v.5-6) Franz Greffrath

Van Dood en Lewe 16.07.2023

Esegiël 37:1-4 Efferiërs 2:1-10 Henri Marais

Dankdiens 09.07.2023

Psalm 103 Izak van der Walt

En jy? Afgunstig op die Godelose of Vergenoegd in God? 02.07.2023

Psalm 73 Hennie van Niekerk

Openbaring: 8. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Tiatira 25.06.2023

TEKS: Op.2:18-29 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Tiatira Franz Greffrath

Openbaring: 7. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Pergamum 18.06.2023

TEKS: Op.2:12-17 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Pergamum Franz Greffrath

God se Versorging 11.06.2023

Esra 3:1-6 Franz Greffrath

Openbaring: 6. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Smirna 04.06.2023

TEKS: Op.2:8-11 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Smirna Die Bevel Die Bemoediging Die Belofte Franz Greffrath

Die Goedheid van God 28.05.2023

Ps 117 Franz Greffrath

Openbaring: 5. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Efese 21.05.2023

TEKS: Op.2:1-7 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Efese Die Bevel Die Bemoediging Die Bestraffing Die Belofte Franz Greffrath

God se Vaste Belofte 14.05.2023

Hebreërs 6:13-20 Franz Greffrath

Openbaring: 4. Jesus Christus teenwoordig en betrokke in die midde van Sy kerke 07.05.2023

Openbaring 1:9-20 Franz Greffrath

Openbaring: 3. Die Hoop van Openbaring 30.04.2023

TEKS: Openbaring 1:7-8 TEMA: Die Hoop van Openbaring Die VERSEKERE Koms Die VOORTREFLIKE Koms Die VISUELE Koms Die VREESAANJAENDE Koms Franz Greffrath

Openbaring: 2. Die Aanhef van Openbaring 23.04.2023

TEKS: Openbaring 1:4-6 TEMA: Die Aanhef van Openbaring Die SKRYWER van Openbaring Die GEHOOR van Openbaring Die SEENGROET van Openbaring Franz Greffrath

Openbaring: 1. Die Voorwoord van Openbaring 16.04.2023

Openbaring 1:1-3 Franz Greffrath Preekraamwerk: Die TITEL van Openbaring Die OORSPRONG van Openbaring Die INTERPRETASIE van Openbaring Die DOEL van Openbaring Die AANMOEDIGING van Openbaring

Die Verbystering van Jesus se Opstanding 09.04.2023

TEKS: Matt 28:1-10 Franz Greffrath Preekraamwerk: Die Vroue se VERLANGE (v.1) Die Vroue se VERSKRIKKING (vv.2-7) Die Vroue se VREUGDE (v.8) Die Vroue se VERWONDERING (v.9) Die Vroue se VERWAGTING (v.10)

Die Vernedering van Jesus se Kruisweg 07.04.2023

TEKS: Matt.27:1-53 Franz Greffrath Preekraamwerk: Jesus se Vernedering deur die Joodse Volk Jesus se Vernedering deur die Romeinse Soldate Jesus se Vernedering deur die Romeinse Prokurator Jesus se Vernedering deur die Verbygangers Jesus se Vernedering deur die Godsdienstige Leiers Jesus se Vernedering deur die Misdadigers Jesus se Vernedering deur God

Ouça o podcast Antipas Pretoria no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos