Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.antipaspretoria.org.za

Autor

Antipas Gemeente

Categoria

Religion

Site do podcast

www.antipaspretoria.org.za

Último episódio

5 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Die Christen en Swaarkry 25.08.2024

TEKS: Jakobus 1:2-5 TEMA: Die Christen en Swaarkry 1. Die REALITEIT van Swaarkry 2. Die REDE vir Swaarkry 3. Die REAKSIE op Swaarkry: - Verwag; Beskou; Bid; Glo; Dien.

Die Christen se Motivering tot 'n Christelike Lewe 18.08.2024

Teks: Titus 2:11-14 Die genade het verskyn! 1. Genade wat red (v.11) 2. Genade wat transformeer (v.12) 3. Genade wat hoop gee (v.13).

#10 Die Doel van God se Reddende Genade: Verheerliking 11.08.2024

TEKS: Rom.8:18-30 TEMA: #10 Die Doel van God se Reddende Genade: Verheerliking 1. Die DEFINISIE van Verheerliking; 2. Die BASIS van Verheerliking; 3. Die VOORBEELD van Verheerliking; 4. Die AARD van Verheerliking; 5. Die TYD van Verheerliking; 6. Die OMVANG van Verheerliking.

#9 Die Sekuriteit van God se Reddende Genade: Volharding 04.08.2024

TEKS: 1Kor.1:4-9 TEMA: #9 Die Sekuriteit van God se Reddende Genade: Volharding Die Verstaan van Volharding; Die Versekering van Volharding; Die Verantwoordelikheid van Volharding. Franz Greffrath

#8B Die Transformasie van God se Reddende Genade: Heiligmaking - Deel 2 28.07.2024

2 Korintiërs 3:15-18 Ons Gee Aandag aan 8 ASPEKTE van Heiligmaking: Definisie, Basis, Aard, Agent, Verantwoordelikheid, Belewenis, Motief, Resultate. Franz Greffrath

#8A Die Transformasie van God se Reddende Genade: Heiligmaking - Deel 1 21.07.2024

2 Korintiërs 3:15-18 Ons Gee Aandag aan 8 ASPEKTE van Heiligmaking: Definisie, Basis, Aard, Agent, Verantwoordelikheid, Belewenis, Motief, Resultate. Franz Greffrath

#7 Die Verwantskap van God se Reddende Genade: Aanneming 14.07.2024

TEKS: Galasiërs 4:4-7 Franz Greffrath

Hoe hanteer ons Benoudhede? 07.07.2024

1 Samuel 21:10 - 22:1 Psalm 34 Henri Marais

Jou God wat Jou Gemaak Het 30.06.2024

Mike Wannenburg

Lof aan God 23.06.2024

Effesiërs 1:1-14

#6 Die STATUS van God se Reddende Genade: Regverdigmaking 16.06.2024

TEKS: Romeine 3:10-5:1 TEMA: #6 Die STATUS van God se Reddende Genade: Regverdigmaking 1. Die Belangrikheid 2. Die Basis 3. Die Betekenis

#5 Die BEWYS van God se Reddende Genade: Bekering en Geloof 09.06.2024

TEKS: 1 Tessalonisense 1:9-10 TEMA: Die BEWYS van God se Reddende Genade: Bekering en Geloof 1. ‘n Wegdraai “van” Afgodery (v.9a); 2. ‘n Wegdraai “na” God (vv.9b-10).

#4 Die INSEPSIE van God se Reddende Genade: Wedergeboorte 02.06.2024

TEKS: Johannes 3:1-15 TEMA: #4 Die INSEPSIE van God se Reddende Genade: Wedergeboorte Franz Greffrath

#3 Die EFFEKTIWITEIT van God se Reddende Genade: Roeping 26.05.2024

Die Werk van God & Die Werk van die Mens. TEKS: Rom.8:29-30

#2 Die BRON van God se Reddende Genade: Uitverkiesing 19.05.2024

TEKS: Rom.9:6-24 & Selektiewe Tekste: Deut.7:6-8 Matt.22:14 Joh.6:37, 44, 65; 15:16 Hand.13:48 Ef.1:4-6 1Thes.1:4-5 2Thes.2:13 2Tim.1:9-10 Rom.8:29-30; 9:10-13; 11:7; 1Pet.1:1-2; 2:8-9 Op.13:7-8; 17:8 Franz Greffrath

#1 Die NOODSAAKLIKHEID van God se Reddende Genade: Verdorwenheid 12.05.2024

TEKS: Gen.3:1-7; Rom.5 1. Die REALITEIT van die Sondeval; 2. Die RESULTAAT van die Sondeval; 3. Die REGSTELLING van die Sondeval. Franz Greffrath

Eienskappe van 'n Christen 05.05.2024

2 Petrus 1:1-15 Henri Marais

Effektiewe Rigtingwysers na Christus 28.04.2024

TEKS: Johannes 1:19-42 TEMA: Effektiewe Rigtingwysers na Christus ‘n Effektiewe rigtingwyser ... ... wys weg van self af! ... is op sy pos! ... is akkuraat! ... is vreesloos! ... is doelgerig! Franz Greffrath

Die Gelykenis van die Bruilofsfees 21.04.2024

Mattheus 22:1-14 Franz Greffrath

Openbaring: 33. Die Wederkoms: Graan- en Druiweoes 14.04.2024

Openbaring 14:14-20 Die Graanoes (vv.14-16); Die Druiweoes (vv.17-20). Franz Greffrath

Openbaring: 32. 'n Boodskap van Behoud en Benoudheid 07.04.2024

Openbaring 14:1-13 ‘n Boodskap van Behoud aan die Kerk (vv.1-5); ‘n Boodskap van Benoudheid aan die Wêreld (vv.6-13). Franz Greffrath

Ons Christelike Hoop 31.03.2024

1 Petrus 1:3-5 Die Bron van ons Hoop Die Voorwerp van ons Hoop Die Aard van ons Hoop Die Sekuriteit van ons Hoop Die Ontvangs van ons Hoop Franz Greffrath

Die Voorspelde Veragting van Ons Verlosser (Goeie Vrydag 2024) 29.03.2024

Jesaja 53 Franz Greffrath

Verlos van die Bagasie van ons Verlede 24.03.2024

Psalm 38 Cobus van der Walt

Openbaring: 31. Sataniese Verleiding deur Valse Godsdiens 17.03.2024

TEKS: Openbaring 13:11-18 TEMA: Sataniese Verleiding deur Valse Godsdiens Die Dier uit die Aarde se: GEVAAR; GESAG; GEBRUIKE. Franz Greffrath

Ouça o podcast Antipas Pretoria no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos