NG Bonaeropark
Ankers - Die Hawe Podcast
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons lewens God eer.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.hawe.co.za
Autor
NG Bonaeropark
Categoria
Site do podcast
Último episódio
21 de jul de 2023
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
3. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 2 02.06.2020 4:42
Ons word uit genade gered, Paulus maak dit weer duidelik in hierdie hoofstuk. Daar is niks buite en meer as Jesus wat vir ons redding kan bring nie. Geniet hierdie epsiode saam met ons waar ons Efesiërs 2 ontdek.
2. Paulus se Tronkbriewe - Efesiërs 1 02.06.2020 6:15
Paulus herinner ons dat Jesus ons seën met al die hemelse seëninge, en dis nie meer 'n geheim nie. Die Here seën ons met 6 seëninge. Geniet hierdie episode saam waar ons Efesiërs hoofstuk 1 ontdek.
1. Paulus se tronkbriewe - 'n Inleiding 02.06.2020 6:06
Welkom by Ankers, die Podcast platform van NG Bonaeropark. Ons is 'n gemeente in die Kemptonpark area en ons is op reis saam met die Gees en mekaar. Ons deel in mekaar se hartseer en vreugdes en ons probeer om dis vir ons belangrik om mekaar te bly hoor. Ons glo God het ons geroep om 'n Hawe te wees waar Hy mense in liefde ,Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Ons sien in Hebre...
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos