Mario Ferris

VGKerk Florianville Church

Religion AF ↓ 398 episodes

Preke, boodskappe aan lidmate en vriende van Florianville gemeente.

Author

Mario Ferris

Category

Religion

Latest episode

May 31, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Roeping/Beroep is deel van ons geloofslewe 23.01.2025

Kolossense 3:22-4:1 God in die gewone van werk. Die reeks kom vanuit die boek van Tom Smith, Vind God in die gewone. Lux Verbi 2024

Wat soek julle? 22.01.2025

Johannes 1:35-39 (1983 vertaling). God in die gewone van ons soektogte. Die volgende boek gebruik ons vir die reeks boodskappe: Tom Smith, Vind God in die gewone. Lux Verbi, 2024.

God in die gewone van etes 21.01.2025

1 Kor. 10:31; 11:23-26 Of julle dan eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot eer van God. Die reeks volg die boek van Tom Smith, Vind God in die gewone, ‘n Soektog na God in ons alledaagse. Lux Verbi 2024.

Vind God in die gewone van slaap 20.01.2025

Psalm 3. Aandgebed Die Here Almagtig gee vir ons ‘n vredevolle nag en n perfekte einde. Ons bely voor God Almagtig, die Vader, die Seun en die Heilige Gees, dat ons gesondig het in gedagte, woord en daad, deur ons eie skuld. Daarom vra ons God om genade oor ons te hê. Almagtige God, wees ons genadig, vergewe ons al ons sondes en verlos ons van die Bose. Bevestig en versterk ons in alle goedheid en...

Uitgenooi om saam met God te leef, elke dag. 19.01.2025

Genesis 28:10-16, Klaagliedere 3:21-23. Hiermee begin ons met die tema van ons week van Gebed vir die jaar. Die reeks volg die boek van Tom Smith, Vind God in die gewone, ‘n Soektog na God in ons alledaagse. Lux Verbi 2024.

Nuwe jaarwense 31.12.2024

2025: Wense vir n nuwe jaar

Kersdag Preek opname 25.12.2024

Johannes 1:9-14; Jesaja 7:14, prediking is deur ouderling Maureen Ludick. Die opname is gemaak tydens die erediens.

Kersgroete 24.12.2024

Geseënde Kersdag liewe Florianville.

3de Advent Sondag 15.12.2024

Jesaja 11:1-9 ‘Die onmoontlike van God’. Advent roep ons op vreugdevol die nuwe van God te verwag, al gaan dit ook teen alle logika in.

Advent Sunday 01.12.2024

Matthew 3:1-6. “In quietness and trust is your strength“

Hierdie beker is die nuwe verbond 10.11.2024

Jeremia 31:31-34 God sluit ‘n nuwe verbond met Sy kinders.

Gebedsgroep Erediens 03.11.2024

Jeremia 33:1-3. “Roep my aan, en Ek sal jou antwoord; Ek wil aan jou groot en onbeskryflike dinge bekend maak wat jy nie geweet het nie.”

Hervorming Sondag 27.10.2024

1Konings 12: 1-11. Die Woord is en bly n lig op ons pad. Koning Rehabeam in ons teks, Luther tydens reformasie, ons vandag is steeds opsoek na leiding vir ons lewe. Ons reformasie erfenis is dat ons die Bybel het as ons leefboek.

Jesus, the Son of the living God 13.10.2024

Mark 12:41-44, 15:39. Today we are looking at the minor characters in Mark, ordinary people who truly sees and beliefs in Jesus. In spite of own personal fear, they are remarkable witnesses of who Jesus is.

Volg My! 06.10.2024

Markus 10:17-22 vertel van die ryk man en sy vraag aan Jesus. Wat moet ons doen om nie bedroef weg te stap nie?

Om te lewe is vir my Christus 29.09.2024

Filippense 1:12-26 Paulus se verbintenis met Chistus in lewe en sterwe.

A whole new world. 15.09.2024

Mark 1:9-15. Jesus announces the Kingdom of God. We are living in a new world, this we have to choose again and again.

Verstaan u wat u lees? 01.09.2024

Handelinge 8:26-31 Ons kry verdere insig in die lees van die Bybel, deur die verhaal van Filippus en die Etiopiër.

Bybel: Eet die Woord 25.08.2024

Openbaring 10:8-11, op die Bybelsondag fokus ons op Bybel en die bekang daarvan vir ons lewe.

Ons sien Jesus 11.08.2024

Lukas 16 vertel van die oneerlike bestuurder en ons sien Jesus se onbeskryflike ganade.

To see Jesus 04.08.2024

Message from Luke 10:25-37 the Good Samaritan. Jesus: ‘n Naaste vir ons

Ons sien Jesus 28.07.2024

Markus 6:30-34; 53-56 Jesus se uitnodiging tot rus, maar om dit ervaar moet ons eers vir Jesus sien.

Maranatha! 21.07.2024

Romeine 13:8-14 Nagedink oor Paulus se voorskrifte, want dit is amper dag. Maranatha! Kom Here!

Geloof as lof en dank. Deur ds Mario 14.07.2024

Lukas 17, die verhaal van die tien melaatse mans. Geloof as lof en dank. Deur ds Mario

Florianville Vadersdag diens. 16.06.2024

Genesis 9:9-11; Psalm 25:1-10 ‘Troue Liefde”

Listen to the VGKerk Florianville Church podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.