Mario Ferris
VGKerk Florianville Church
Preke, boodskappe aan lidmate en vriende van Florianville gemeente.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die Skoonheid van Hoop 02.06.2025 15:09
Romeine 5:1-5 Die hoop beskaam nie. Dr. L. MacMaster: Pinkster reeks; Skoonheid uit die As.
Die skoonheid van vergifnis en genesing. 01.06.2025 12:11
Psalm 103:1-5; 8-14. Dr L. MacMaster: Skoonheid uit die as Eugene Petersen: Leap over a Wall
In die Naam van Jesus! 01.06.2025 14:57
Handelinge 16:16-34
Van Rou tot Vreugde 31.05.2025 12:35
Psalm 30:6 ; Johannes 16:20-22 In die aand word daar aanhoudend gehuil, maar teen die oggend is daar jubelkrete’ Dr. L MacMaster: Skoonheid uit die As Henri Nouwen: Turning mourning into dancing
God se herstel in ons Gebrokenheid 30.05.2025 15:00
Psalm 147:1-6 ‘Dit is Hy wat dié met gebroke harte genees’ Pinkster reeks deur Dr. L. MacMaster Johan Cilliers: Daar is ‘n God vir gebrokenes
Belofte van Skoonheid uit die As 29.05.2025 13:01
Jesaja 61:1-3
Hemelvaart 29.05.2025 16:53
Handelinge 1:1-11 “Hierdie Jesus, wat van julle na die hemel weggeneem is, sal net so terugkom soos wat julle Hom na die hemel sien weggaan het.”
Liefde maak die deur oop na God se grootste gawes. 18.05.2025 14:27
Johannes 14:23-29
Jesus verskyn steeds aan ons 04.05.2025 18:17
Johannes 21: 1-19
My Here en my God 20.04.2025 15:42
Johannes 20:19-31
Christ died for us! 18.04.2025 15:18
Luke 23:32-49 “The theology of weakness claims power, God’s power, the all transforming power of Love” Henri Nouwen
Jesus voor Pilatus 17.04.2025 14:49
Lukas 23:1-5; 13-25
Jesus in Getsemane 16.04.2025 14:53
Lukas 22:39-46
Instelling van die Nagmaal 15.04.2025 13:15
Lukas 22:14-20; Johannes 13:4-5
Reiniging van die Tempel 14.04.2025 13:09
Lukas 19:40-48
Hosanna! 13.04.2025 16:21
Lukas 18:28-40 Jesus se intog in Jerusalem. “Every time I look at this Christ on the donkey, I am reminded again that I am seen by Him with all my sins, guilt and shame and loved with all his forgiveness, mercy, and compassion. I know that he sees the depths of my heart; I do not have to be afraid.” Henri Nouwen
Die Here het iets groots aan ons gedoen. 06.04.2025 15:11
Psalm 126 Vreugde is die gevolg van God se groot en wonderlike verlossing. Dis ook die basis vir toekomstige vreugde. Ons kies vir vreugde.
God hét… dit is alles die werk van God 30.03.2025 15:04
2 Korintiërs 5:16-21 Die volmaakte versoening wat vir my bewerk is deur Jesus Christus gee my ‘n vreugde en dankbaarheid.
Koninkryk Keuses 09.03.2025 17:20
Lukas 1:1-13 Jesus se versoeking in die woestyn en Sy voortdurende keuse om getrou te bly aan wie Hy is en aan wie Hy behoort.
Aswoensdag 05.03.2025 15:42
Genesis 3:19d en Matteus 6:1-6; 16-18 Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.
Die onpeilbare rykdom van Christus 16.02.2025 15:48
Lukas 5:1-11 Toe Petrus Jesus sien… hy sien meer as wat hy voorheen gesien het.
Be the Church 09.02.2025 14:27
Lukas 5:1-11, Hand. 9:1-2. Die Kerk van Christus is altyd op weg, agter Jesus aan, om te doen soos doen.
Skat in Kleipotte 02.02.2025 15:29
2 Korintiërs 4:7-16 Ons dra die sterwe en ook opstanding in ons eie ligaam en lewe tot eer van die Here.
‘Wil jy gesond word?’ 28.01.2025 17:12
Johannes 5:1-17 Genesing by die bad van Betsata.
God in my lag en in my seer 24.01.2025 17:02
Matt. 18:2-3; 2 Kor. 4:16-18 God in die gewone van my lag en seer. Tom Smith, Vind God in die gewone. Lux Verbi 2024
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.