Mario Ferris

VGKerk Florianville Church

Religion AF ↓ 398 episodes

Preke, boodskappe aan lidmate en vriende van Florianville gemeente.

Author

Mario Ferris

Category

Religion

Latest episode

May 31, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Biduur deur Wyk 1 02.02.2022

Jona 2 en Psalm 139. Prediker: oudl. Basil Louw

Erediens deur ds. Mario 30.01.2022

Johannes 15:1-8. Ek is die druiwestok, julle die lote. Met die laaste uitspraak leer Jesus dat ons in hom moet bly, dis ‘n bevoorregte posisie, ons deel van God se volk, intiem verbind met Jesus. Sonder die verbintenis met Jesus is ons niks, dra ons geen vrug.

Week van Gebed. Ek is… uitsprake van Jesus. 28.01.2022

Johannes 14:1-13 Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe. Jesus praat met sy dissipels, dis die dag voor sy sterfte, Hy is die enigste weg vir ons in die wereld.

Week van Gebed. Tema: Ek is… uitsprake van Jesus. 27.01.2022

Johannes 11:17-27 Ek is die opstanding en die lewe. Jesus bring verlossing uit dood in die hede. Deur Sy sterfte en opstanding raak Jesus die opstanding en lewe vir almal wat dood in sy vele vorme ervaar.

Week van Gebed- Ek is … uitsprake van Jesus. 26.01.2022

Johannes 10:11-18 Ek is die goeie Herder. Op grond van die Ou Testament en hoe Jesus handel met mense weet ons dat hy waarlik goeie Herder is. In besonder sien ons dit in sy gewilligheid om sy lewe af te lê vir sy skape. Ons leer dat Jesus ons ken, ons sy eie is, as sy eie moet ons hom ook ken.

Week van Gebed 2022 deur ds. Mario Tema is: Ek is… uitsprake van Jesus. 25.01.2022

Johannes 10:1-10 ‘Ek is die Deur vir die skape’. Jesus wie Deur en Deurwagter is laat ons in en hou ons veilig in sy kraal, geen bose kan ons bykom nie en niemand kan ons verhinder om in te gaan nie. Tweedens laat die Deur ons ook uit en word ons gestuurdes want Jesus wil almal binne hê.

Week van Gebed 24 Jan. 2022 24.01.2022

Joh. 8:12-20 “Ek is die Lig vir die wêreld” Jesus help ons om te verstaan wat dit beteken dat hy Lig is. Ons sien dit in hoe hy die vrou wat op owerspel betrap is hanteer maar ook hoe Jesus wie Lig is die skrifgeleerdes en fariseërs se motiewe belig.

Erediens deur ds. Mario 23.01.2022

Eksodus 3:23-15 en Johannes 6: 28-40. Tema: “Ek is..” Die erediens is ook die begin van ons week van gebed. Vir die week kyk ons na die ‘Ek is’ uitsprake van Jesus. Ons leer wie Jesus is sodat ons kan leer wie ons moet wees.

Erediens deur oudl. Lareze Petersen 15.01.2022

Psalm 119:1-8; Psalm 37:3-5, 12,13 “Vertrou jou lewenspad aan die Here toe”

Erediens deur oudl. Basil Louw 08.01.2022

Kolossense 3:12-17

Erediens deur oudl. Gordon Africa 02.01.2022

1 Petrus 3:13-22

Nuwejaarwense deur ds. Mario 01.01.2022

Psalm 40

Oujaardiens 2021 31.12.2021

Psalm 90. Oudl. M. Manuel

Erediens deur ds. Marrio 26.12.2021

Jesaja 60:1-3 ‘Die lig skyn in die duisternis’

Kersfees 2021 25.12.2021

Lukas 2:1-20 “Vir die mense in wie Hy ‘n welbehae het”

Advent Erediens deur ds. Mario 19.12.2021

Miga 5:1-5a ‘God se Redding’

Advent Erediens deur ds. Mario 12.12.2021

Matteus 1:18-25 “Die geboorte van Jesus het só gebeur”

Advent Erediens deur Oudl. G. Lincks 05.12.2021

Lukas 1:26-37 “Die geboorte van Jesus aangekondig”

CAB Erediens 27.11.2021

Galasiers 4:1-8 Oudl. Esmé Hartney as prediker.

Biduur deur Wyk 3 24.11.2021

Eksodus 17:7 Sr. Pam Boshof as prediker.

Erediens deur ds. Mario 21.11.2021

Matteus 9:35-38 “Jesus se medelye”

Biduur deur Wyk 2 17.11.2021

Jona 1, Sr. Carmen Alexander as prediker.

Nagmaaldiens deur ds. Mario 14.11.2021

Lukas 23:26-43 “Kruis dra”

Biduur deur Wyk 1 10.11.2021

Psalm 116:12 “Hoe kan ek die Here vergoed?” Prediker is oudl. Pedo Louw

Erediens deur br. Gordon Africa 06.11.2021

Openbaring 3:14-22

Listen to the VGKerk Florianville Church podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.