VEK Therapéa

VEK Therapéa

Religion AF ↓ 111 episodes

Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te kan maak.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: rss.com

Author

VEK Therapéa

Category

Religion

Podcast website

rss.com

Latest episode

Nov 12, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.7+ rating iOS soon

Episodes

Dit was nie my droom nie! 12.08.2026

Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te ka...

Rosestad Aand Diens - Pastoor Franko van der Vlies 12.08.2026

HEBREËRS 12 Die oog moet op Jesus gevestig wees 1Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, 2die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kru...

Rosestad Oggend Diens - Pastoor Franko van der Vlies 12.08.2026

1 KORINTIËRS 15 58Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie.

Rosestad Oggend Diens - Pastoor Franko van der Vlies 12.08.2026

2 KORINTIËRS 9 7Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. 8En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk.

Rosestad Oggend Diens - Pastoor Franko van der Vlies 06.08.2026

MATTEUS 5. Die bergrede(Matt. 5 – 7)1Toe Jesus die menigte mense sien, het Hy teen die berg opgegaan. Nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom toe gekom, 2en Hy het hulle geleer en gesê: Die werklik gelukkiges(Luk. 6:20-23) 3“Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.4Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.5Gese...

Rosestad Oggend diens - Pastoor Franko van der Vlies 05.08.2026

Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel.

Rosestad Oggend diens - Pastoor Franko van der Vlies 05.08.2026

Die profetiese rede: die gelykenis van die muntstukke(Luk. 19:11-27) 14“Verder gaan dit soos met 'n man wat op reis wou gaan. Hy het sy slawe bymekaargeroep en sy besittings aan hulle toevertrou. 15Vir een het hy vyf goue muntstukke gegee, vir 'n ander twee, en vir 'n derde een. Hy het aan elkeen volgens sy bekwaamheid gegee en toe op reis gegaan.16“Die een wat vyf goue muntstukke ontvang het, het...

Rosestad Oggend diens - Pastoor Franko van der Vlies 05.08.2026

DEUTERONOMIUM 6 Jy moet die Here jou God liefhê1“Dit is die wet, die voorskrifte en die bepalings, wat die Here julle God my beveel het om vir julle te leer, sodat julle daarvolgens kan lewe in die land wat julle in besit gaan neem.2“So sal jy die Here jou God jou lewe lank kan dien en gehoorsaam wees aan sy voorskrifte en gebooie wat ek jou gegee het, jy en jou hele nageslag, en dan sal jy 'n lan...

Rosestad Oggend diens - Pastoor Franko van der Vlies 05.08.2026

1 PETRUS 58 Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.

Ek sal Aanhou!🏃‍♀️ 05.08.2026

Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te ka...

Die Waarde van die Lewe! 22.07.2026

Jesaja 55 Wat geld nie kan koop nie Verhouding Tyd Gesondheid Innerlike Vrede Intergriteit

Is dit Jy? 15.07.2026

Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te ka...

Daar is nog plek! 15.07.2026

Ek wil toegewyd wees! 29.06.2026

Vadersdag💙 25.06.2026

Verander van rigting ↩️ 25.06.2026

Die ‘sneeubal-effek’ 📈 25.06.2026

Waardevol! 🙌🏼 25.06.2026

“Goedkoop” GENADE !? 🤔 25.06.2026

Moedersdag❤️ 25.06.2026

50 Jaar!🎉 25.06.2026

Gaan (Week 2)-Belinda 🛣️ 25.06.2026

RosestadWatsêdiewoord - Past Franko van der Vlies 25.06.2026

ONS WIL DEUR ONS LIEFDE VIR GOD EN ONS NAASTE SO LEEF, DAT DIE WÊRELD KAN GLO DAT JESUS DIE CHRISTUS IS, DIE SEUN VAN GOD; EN DEUR TE GLO DIE LEWE KAN HÊ IN SY NAAM. “…maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy Naam.” – Johannes 20:31

Hemelvaart!🙏🏻 25.06.2026

Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te ka...

GAAN! (Week 1)- Pastor Ted Hanson🛣️ 25.06.2026

Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te ka...

Listen to the VEK Therapéa podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.