VEK Therapéa

VEK Therapéa

Religion AF ↓ 48 episodes

Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te kan maak.

Author

VEK Therapéa

Category

Religion

Podcast website

rss.com

Latest episode

Jun 29, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Rosestad Aand-oordenking7 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

Rosestad Aand-oordenking6 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

Rosestad Aand-oordenking5 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

Rosestad Aand-oordenking4 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

Rosestad Aand-oordenking3 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

Rosestad Aand-oordenking2 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

Rosestad Aand-oordenking1 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag

Rosestad Oggenddiens7 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026

1 KONINGS 19 Elia vlug vir Isebe l1Agab het vir Isebel vertel wat Elia alles gedoen het, ook dat hy al die profete om die lewe gebring het. 2Toe het Isebel 'n boodskapper na Elia toe gestuur om vir hom te sê: “Mag die gode my om die lewe bring as ek nie môre teen hierdie tyd met jou gemaak het soos jy met die profete nie.” 3Elia het bang geword en ter wille van sy lewe gevlug. Toe hy by Berseba in...

Rosestad Oggenddiens6 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026

ROMEINE 9 20Mens, wie is jy per slot van rekening dat jy met God wil redeneer? Hoe kan die maaksel vir sy maker sê: “Waarom het jy my so gemaak?” 21Het die pottebakker nie die reg om uit dieselfde klomp klei iets besonders én iets alledaags te maak nie? 22En as God dieselfde wou doen? Hy wou sy toorn laat sien en sy mag bekend maak. Daarom het Hy die voorwerpe van sy toorn, die mense wat reg was o...

Rosestad Oggenddiens5 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026

PSALMS 8 4As ek u hemel aanskou,die werk van u vingers,die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, 5wat is die mens dandat U aan hom dink,die mensekind dat U na hom omsien?

Rosestad Oggenddiens4 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026

GENESIS 50 18Daarna het die broers na Josef toe gegaan en voor hom op hulle knieë geval en gesê: “Hier is ons voor u. Ons is u slawe.” 19Maar Josef het hulle geantwoord: “Moenie bang wees nie. Ek is nie God nie. 20Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het.

Rosestad Oggenddiens3 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026

SPREUKE 3 3Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie;leef daarmee saam,maak dit 'n deel van jou lewe .4So sal jy guns verwerf en byval vindby God en mens. 5Vertrou volkome op die Hereen moenie op jou eie insigte staatmaak nie. 6Ken Hom in alles wat jy doenen Hy sal jou die regte pad laat loop. 7Moenie dink jy het die wysheid in pag nie,dien die Here en vermy wat sleg is: 8dit is die geneesmidd...

Rosestad Oggenddiens2 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026

MATTEUS 6 33Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.

Rosestad Oggenddiens1 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026

Joël 2 Kom terug na My toe! 12Maar nou sê die Here: Kom met julle hele hart terug na My toe, vas, huil en treur! 13Skeur julle harte, nie julle klere nie. Kom terug na die Here julle God toe: Hy is genadig en barmhartig; Hy is lankmoedig en vol liefde. Hy is bereid om straf te herroep.

JESUS se Kerk! 11.03.2026

There are four principles that relate to stewardship Ownership Responsibility Accountability Reward. The word ownership, when it comes to stewardship, means God has created it and own's everything, and he has put man here to work as a steward of all of his creation. Ons is RENTMEESTER van die kerk van Jesus Christus. Skrifgedeeltes Matteus 16 : 13 - 19 1 Petrus 2 : 4 - 6 Efesiërs 2 : 17 -22 Koloss...

Onvoorwaarlike LIEFDE! 11.03.2026

Die hele Bybel is 'n liefdesverhaal. Dit begin met God, en God is liefde. Voor enigiets anders bestaan ​​het, het liefde gevloei tussen die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Jesus sê vir die Vader, “omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wêreld.” (Johannes 17) Viktor Frankl saw love as the highest human potential and a key to finding meaning in life, enabling a person to see the...

FAMILIE Wees! 11.03.2026

“We are created for community, fashioned for fellowship, and formed for a family and none of us can fulfill God’s purpose by ourselves.”{Rick Warren) 1 Lewe Galasiers 3:25 -29 Die vroeë kerk het hulle lewens met mekaar gedeel op ‘n baie persoonlikke vlak. Dit was ‘n 100% toewyding. 2 Missie Filipense 1:3-5 Dit gaan nie oor ons gemene belangstellings nie, maar oor ons missie. 3 Redder 1 korintiers...

Ons is KERK! 11.03.2026

KERK “WEES” Gaan oor persoonlike verhouding. Gaan oor wat Jesus ALREEDS gedoen het. Gaan total en al oor verhouding. Is aktief en missie-gedrewe. Dit strek verby die grense van enige gebou. Dit is ‘n leefwyse. Skrifgedeeltes 1 Petrus 2 : 4-5 Johannes 2 : 13 - 22 Handelinge 7 : 47 - 49 1 Johannes 4 : 7 - 17 Hebreërs 10 : 1 - 25

Ware AANBIDDING 11.03.2026

“In the end, worship can never be a performance, something you’re pretending or putting on. It’s got to be an OVERFLOW of your heart. Worship is about getting personal with God, drawing close to God.” (Matt Redman) Skrifgedeeltes Johannes 14 : 19 -24 1 Timoteus 2 : 1-8

Daar is Krag in GEBED! 11.03.2026

Hoekom is daar Krag in gebed? •‘n Biddende kerk, is ‘n groeiende kerk. •Intersessie is wanneer ons as gelowiges vir ander intree. •Wanneer ons in gebed intree, skep dit ‘n spasie vir God om op te tree. “We have to pray with our eyes on God, not on the difficulties.” (Oswald Chambers) Skrifgedeeltes Lukas 17 : 11 - 19 Flippense 4 : 4 - 7 Romeine 8 : 26

Die WOORD! 11.03.2026

.. die Woord van God is lewens-veranderend Maak nie saak wat die vyand sê nie, die Woord is ons wapen. Geloof, Vergifnis, Verhoudings, Ouerskap, Huwelike, Finansies, Liggaamlik. – Die Woord het leiding vir dit alles. Die Wapenrusting Bestaan uit 6 komponente. 5 daarvan is bedoel vir verdediging. Daar is egter neet een wapen om mee terug aan te val, dit is die Woord van God as swaard. "The purpose...

Jy is SY 'HOEKOM" 09.03.2026
Wat is jou HOEKOM?? 09.03.2026

Kom ons kyk na Jesus se “Hoekom”. Om sondaars te red. (Lukas 19:10). Om Oorvloedige Lewe te Gee. (Johannes 10:10). Om as ’n Losprys te Sterf. (Markus 10:45). Om God se Liefde te Openbaar. (1 Johannes 4:9). Om die Wet te Vervul. (Matthéüs 5:17; Hebreërs 8:6). Om die Werke van die Duiwel te Vernietig. (1 Johannes 3:8). Om van die Waarheid te Getuig. (Johannes 18:37).

Listen to the VEK Therapéa podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.