Tygerberg Gesinskerk

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Religion AF ↓ 633 episodes

Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.

Author

Tygerberg Gesinskerk

Category

Religion

Podcast website

gesinskerk.co.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Om baie sakke sout saam op te eet - Idiome 04.12.2016

Gen 2:18-24 / Efes 5:21-33 Die huwelik is: 1. Bedoel tussen 1 man en 1 vrou 2. Deur God ingestel 3. 'n Lewenslange verbintenis 4. 'n Parallel tussen Christus en die Kerk Spesifieke raad aan: 1. Ongetroudes: Soek 'n gelowige maat 2....

Die liefde vir geld - Idiome 27.11.2016

Hoofteks: Matt 6:16-24 / 1 Tim 6:2-11 Jesus kontrastreer 'n aardse fokus met 'n hemelse fokus. Hoe vermy ek die strik van geldgierigheid? 1. Ek moet besef dat alles wat ek het aan die Here behoort. 2. Ek moet nie opgee wat ek het om te kan...

Yster slyp yster - vriende vorm mekaar - Idiome 20.11.2016

Hoofteks: Prediker 4:9-12 1. Maak Jesus jou beste vriend 2. Kies die regte vriende baie versigtig 3. Luister na jou vriende 4. Wees self 'n ware vriend

'n Boom geplant vir die Here (Vroueontbyt Boodskap) 19.11.2016

1. Jy is 'n saad wat geplant is (Jer 1:5, Spr 3:5, Jes 43:4, Job 12:9-10) 2. Waar-in en in Wie is jy gewortel (Kol 2:6-7, Rom 11:16, Ps 25:1-6) 3. Jy groei in 'n unieke, spesiale en spesifieke boom (Ps 139:13-18, Ef 12:10) 4. Wat gebeur as...

Aanhouers wen! - Idiome 13.11.2016

Message from Johan Delport on November 13, 2016

Die uurglas loop uit! - Idiome 06.11.2016

2 Petrus 3:1-18 Hoe kan ek die beste maak van my tyd hier op aarde? 1. Soek die Here 2. Draai weg van 'n nuttelose lewe 3. Herstel jou fokus 4. Koop die tyd uit

Evangelie na die Wêreld - Kruisieveldtog - 2016 30.10.2016

Matt. 28:16-20 Hoe kan ek help? 1. Deur om te bid. 2. Deur om saam te werk. 3. Deur om te volhard.

Wat jy doen maak 'n verskil - Kruisieveldtog - 2016 16.10.2016

Hoofteks: Matt 5:13-16 1. Jy kan deel wees – Jy sal krag ontvang! 2. `n Klein bietjie maak `n groot verskil – Jy sal my getuie wees 3. Verander `n lewe verewig – Saam het ons `n Impak op die wêreld.

Hoe lyk die Here Jesus Christus vandag? - Gassprekers 09.10.2016

Message from Jacob Maree on October 9, 2016

Hoe om met moeilike mense oor die weg te kom - Enkel boodskappe 02.10.2016

Romeine 12:9-21 1. Kyk deur Jesus se bloed 2. Weier om aanstoot te neem 3. Vergewe vooraf 4. Pasop vir vergelding 5. Kies die Jesus pad

Dissipels en meelopers - Gassprekers 25.09.2016

Message from Riekert Botha on September 25, 2016

Waarom is ons hier? (Proefpreek: Riaan le Roux) - Proefpreke 18.09.2016

Waarom is ons hier? Hoofteks: Matt. 22:34-40, 28:18-20 Met my hele wese moet ek: 1. God liefhê (Deut. 6:4-5) 2. My medemens liefhê (Lev. 19:18, Joh. 13:34-35) Met my hele lewe moet ek dissipels maak deur: 1. My Gedrag (1 Kor. 11:1, 1...

Lewe soos mense van die lig - Enkel boodskappe 18.09.2016
Die Gideons Getuienis - Gassprekers 11.09.2016

Matteus 28:19-20

5 Solas - Deel 7 - Hoe kan ek vas staan in die Here - 5 Ononderhandelbares van ons Geloof 04.09.2016

Hoofteks: 1 Tim 4:6-16 Hoe kan ek vas staan in die Here? 1. Word 'n aanhanger 2. Bly weg van verdigsels 3. Aanvaar die Here se Woord 4. Wys ander die pad 5. Let goed op jou lewe.

5 Solas - Deel 6 - Soli Deo Gloria - 5 Ononderhandelbares van ons Geloof 28.08.2016

Alle eer aan die Here alleenlik. Hoofteks: Genesis 15 Ons moet God alleen eer: 1. In ons Handel en Wander (1 Kor. 10:31) 2. In ons Getuienis (Luk. 6:45) 3. In ons Drome (Jes. 43:6-7)

5 Solas - Deel 5 - Sola Fide - 5 Ononderhandelbares van ons Geloof 21.08.2016

3 Vrae wat ons moet antwoord: 1. Wat is geloof (Hebr 11:1) 2. Waar kry ek geloof (2 Kor. 4:13 / Rom 10:17) 3. Wat is die impak van my geloof (Rom 10:5-17) Impak #1: Redding (v9) Impak #2: Vryspraak (Rom 4:5) Impak #3: Sekerheid (v11) Impak...

5 Solas - Deel 4 - Sola Gratia - 5 Ononderhandelbares van ons Geloof 14.08.2016

Message from Johan Delport on August 14, 2016

5 Solas - Deel 3 - Solus Christus - 5 Ononderhandelbares van ons Geloof 07.08.2016

Die Skrif openbaar die Here Jesus Christus aan ons, as volg: Jesus Christus alleen: 1. Is die Verlosser. 2. Is die Middelaar. 3. Is die Here.

5 Solas - Deel 2 - Sola Scriptura - 5 Ononderhandelbares van ons Geloof 31.07.2016

Hoofteks: 2 Tim 3:10-17 Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, sodat die man [en vrou] wat in diens van God staan,...

5 Solas - Deel 1 - 5 Ononderhandelbares van ons Geloof - 5 Ononderhandelbares van ons Geloof 24.07.2016

5 Solas 5 Ononderhandelbares vir die Geloof TEKS: Judas 17 - 25 1. Sola Scriptura – Die Woord Alleen 2. Solus Christus - Deur Christus Alleen 3. Sola Gratia – Deur Genade Alleen 4. Sola Fide – Deur Geloof Alleen ...

Deel 3 - Ons gemeente is 'n gesin - Ons Gemeente is 'n 17.07.2016

Ons gemeente is `n Gesin Ons is die huisgesin van God Hoofteks: Efes. 2:11-19 / 1 Joh. 5:1 / Matt. 7:9-11 1. Ons het almal dieselfde Vader 2. Ons is almal deel van dieselfde Gesin 3. Ons is almal onder dieselfde Huisreëls 4. ...

Deel 2 - Ons gemeente is 'n kudde - Ons Gemeente is 'n 10.07.2016

Hoof-teks: Psalm 23 Gemeente wees is God se idee. Daar is veiligheid in die kudde omdat: 1. Ons die herder se stem ken 2. Ons ons herders volg 3. Ons mekaar beskerm

Deel 1 - Ons gemeente is 'n liggaam van Christus - Ons Gemeente is 'n 03.07.2016

Vertrekpunt: Die liggaam van Christus is God se liggaam Hoofteks: Vrae oor die kinders van God as liggaam van Christus: Vraag 1: Hoe word ek deel van die liggaam van Christus? Vraag 2: Wat is die doel? Vraag 3: Wat is die wese van die liggaam...

Posisioneer jouself om te groei! - Breek los, Breek weg, Breek vry 26.06.2016

Hoof-teks: Kol 1:24-29 Sleutel: Plaas jouself op die groei pad. Stap 1: Begin by die kruis Stap 2: Drink die melk Stap 3: Kom by die vleis

Listen to the Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.