Tygerberg Gesinskerk

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Religion AF ↓ 633 episodes

Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.

Author

Tygerberg Gesinskerk

Category

Religion

Podcast website

gesinskerk.co.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Deel 5 - Alomteenwoordig - Karakter van God 21.05.2017

Message from Johan Delport on May 21, 2017

Deel 4 - Alwetend en Alwys - Karakter van God 14.05.2017

Message from Johan Delport on May 14, 2017

Deel 3 - Liefde en Genadig - Karakter van God 07.05.2017

Message from Johan Delport on May 7, 2017

Deel 2 - Heilig en Regverdig - Karakter van God 30.04.2017

Message from Johan Delport on April 30, 2017

Deel 1 - Karakter van God - Karakter van God 23.04.2017

Message from Johan Delport on April 23, 2017

God het die laaste sê! - Paasfees 2017 16.04.2017

Message from Johan Delport on April 16, 2017

7 Magtige Wonderwerke op die kruis van Jesus - Paasfees 2017 14.04.2017

Message from Johan Delport on April 14, 2017

3 Groepe mense met 3 verskillende verwagtinge - Paasfees 2017 09.04.2017

Message from Johan Delport on April 9, 2017

Hoe om sekerheid te hê te midde van onsekere tye - Enkel boodskappe 02.04.2017

Message from Johan Delport on April 2, 2017

Sê Nee - Sê JA in Christus 26.03.2017

Message from Johan Delport on March 26, 2017

Deel 6 - Word 'n wêreldklas dissipel - Dissipelskap - Volg My 2017 19.03.2017

Message from Johan Delport on March 19, 2017

Deel 5 - Word Gementor - Dissipelskap - Volg My 2017 12.03.2017

Message from Riekert Botha on March 12, 2017

Deel 4 - Die Nuwe Uitdaging - Dissipelskap - Volg My 2017 05.03.2017

1. Ek moet my verhouding met die Here 'n prioriteit maak. 2. Ek moet myself in die Skrif ontdek. 3. Ek moet die volgende een treë gee in geloof.

Deel 3 - Lewe naby aan die Here Jesus - Dissipelskap - Volg My 2017 26.02.2017

Message from Riekert Botha on February 26, 2017

Deel 2 - Wat gaan dit my kos? - Dissipelskap - Volg My 2017 19.02.2017

“Hieroor het baie van sy dissipels omgedraai huis toe en nie meer saam met Hom gegaan nie. 67Toe vra Jesus vir die twaalf: “Wil julle nie ook weggaan nie?” (Joh 6:66-67) Die Here vra nie BAIE nie, Hy vra ALLES! Dissipelskap Wat gaan...

Deel 1 - Volg My! - Dissipelskap - Volg My 2017 12.02.2017

Message from Riekert Botha on February 12, 2017

Nuwe Hoofstukke - Enkel boodskappe 05.02.2017

Die lewe van Moses Nuwe Hoofstukke Teks: Eks 2:23-25 God word nie geïntimideer deur my lewe, probleme of tekortkominge nie. Wanneer begin n nuwe hoofstuk: 1. Soms wanneer ek n bo-natuurlike ingryp beleef 2. Soms wanneer ek n groot...

1000 Dankies - Enkel boodskappe 29.01.2017

Waarom is Dankbaarheid so belangrik: 1. Dit wys dat ek `n kind van die Here is 2. Dit fokus my aandag op God 3. Dit is `n geestelike antidepressant 4. Dit is wat God van my verwag Hoe wys ek dankbaarheid: 1. Deur om...

Gebed - Ek kan dit nie bekostig om dit nie te doen nie - Enkel boodskappe 22.01.2017

TEKS: Matt 6:5-8 en Matt 7:7-12 1) Bid vir God se wil 2) Bid Ernstig en Dringend 3) Bid Aanhoudend 4) Bid altyd deur die Gees

Die gemeente is God se idee - Enkel boodskappe 15.01.2017

TEKS: Matt 22:34-40 1. Ons is `n GESIN: Ons is `n MEKAAR gemeente 2. Ons GROEI: Ons is `n dissipelskap gemeente 3. Ons HELP mekaar: Ons is `n Bedienende gemeente 4. Ons stel GOD eerste: Ons is `n Aanbiddende Gemeente 5. Ons WEN siele: Ons is...

Maak die beste van 2017 - Enkel boodskappe 08.01.2017

1. Doen eerlike self-evaluasie 2. Maak reg wat jy kan 3. Aanvaar wat jy nie kan reg maak nie 4. Ontwikkel 'n verwagting 5. Leef onbeskaamd en roekeloos vir die Here

2016 Jaareinde Beleggings-staat (Alex Steyn met Ds Johan) - Enkel boodskappe 01.01.2017

Message from Alex Steyn on January 1, 2017

Kersfees - Christus is ons vervulling - Enkel boodskappe 25.12.2016

Message from Johan Delport on December 25, 2016

Here, ek is bang - Gassprekers 18.12.2016

Message from Chris Heunis on December 18, 2016

Help my – Ek is moeg! - Enkel boodskappe 11.12.2016

TEKS: Heb 12:1-3 4 Geestelike opkikkers... Fisiese Moegheid 1. Rus genoeg (Mark 6:31, Eks 23:12) Psigiese Moegheid: 2. Wees dankbaar (Heb 12:28, Kol 3:15, 1 Tess 5:18) 3. Wees tevrede (1 Tim 6:8, Heb 13:5) 4. Wees Bly ...

Listen to the Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.