Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Religion AF ↓ 261 episodes

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: ttb.twr.org

Author

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Category

Religion

Podcast website

ttb.twr.org

Latest episode

Aug 7, 2023

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Uiteindelik: Rome! (Handelinge 28:1-31) 09.01.2023
Paulus reis na Rome; skipbreuk (Handelinge 27:1-44) 06.01.2023
Paulus voor koning Agrippa II (Handelinge 26:1-32) 05.01.2023
Paulus se verhoor in Sesarea (Handelinge 24:1-25:27) 04.01.2023
Paulus in die hande van sy vyande (Handelinge 22:1-23:35) 03.01.2023
Paulus se ervaringe in Jerusalem (Handelinge 21:1-40) 02.01.2023
Van Masedonie tot Efese (Handelinge 20:1-38) 30.12.2022
Die seuns van Skeva; oproer in Efese (Handelinge 19:11-40) 29.12.2022
Derde sendingreis begin (Handelinge 18:23 b- 19:10) 28.12.2022
Paulus in Korinte; terug na Jerusalem (Handelinge 18:1-23 a) 27.12.2022
Die Evangelie in Berea en Atene (Handelinge 17:10-34) 26.12.2022
Die tronk in Filipi; oproer in Tessalonika (Handelinge 16:16-17:9) 23.12.2022
2e sendingreis begin; Lidia se bekering (Handelinge 15:36-16:15) 22.12.2022
Die besluit v.d. vergadering (Handelinge 15:1-35) 21.12.2022
Aanloop tot die kerk vergadering (Handelinge 14:8-28) 20.12.2022
Herhaalde weerstand teen Jesus deur Jode (Handelinge 13:13-14:7) 19.12.2022
Herodus se dood; 1e sendingreis (Handelinge 12:20-13:12) 16.12.2022
Jakobus doodgemaak en Petrus gaan tronk toe (Handelinge 12:1-19) 15.12.2022
Die gemeente in Antiogië (Handelinge 11:19-30) 14.12.2022
Petrus verantwoord hom in Jerusalem (Handelinge 11:1-18) 13.12.2022
Pinkster vir ongelowiges (Handelinge 10:34-48) 12.12.2022
Tabita; Petrus en Kornelius (Handelinge 9:36-10:33) 09.12.2022
Saulus in Damaskus en Jerusalem (Handelinge 9:19b- 35) 08.12.2022
Saulus se bekering (Handelinge 9:1-19a) 07.12.2022
Die Evangelie na Afrika (Handelinge 8:26-40) 06.12.2022

Listen to the TTB Afrikaans podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.