Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Religion AF ↓ 261 episodes

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: ttb.twr.org

Author

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Category

Religion

Podcast website

ttb.twr.org

Latest episode

Aug 7, 2023

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wette 31-46: ordelike gemeenskap; wie nie lid daarvan is nie (Deuteronomium 22:1-23:24) 26.09.2022
Wette 23-30: Oorlog; moordenaar, 'n opgehangene (Deuteronomium 20:1-21:23) 23.09.2022
Wette 18-22: geestelikes, waarseêrs moord en hofsake (Deuteronomium 18:1-19:21) 22.09.2022
Wette 9-17: vrystelling; feesbywoning; ampsdraers (Deuteronomium 15:1-17:20) 21.09.2022
Wette 3-6: afgodsdiens; 7-8: die tiende (Deuteronomium 13:1-14:9) 20.09.2022
Wet 1: die plek v. aanbidding; wet 2: Kanaanietiese kultusgebruike (Deuteronomium 12:1-32) 19.09.2022
Julle moet die Here lief hê en gehoorsaam (Deuteronomium 10:1-11:32) 16.09.2022
God sorg! (Deuteronomium 8:1-9:29) 15.09.2022
Die Here het sy kinders lief (Deuteronomium 7:1-26) 14.09.2022
Jy moet die Here jou God lief hê (Deuteronomium 6:1-25) 13.09.2022
Die tien gebooie; Israeliete vra 'n middellaar (Deuteronomium 5:1-33) 12.09.2022
Gehoorsaamheid! (Deuteronomium 4:1-49) 09.09.2022
Oppad Kanaan toe: Sihon en Og word verslaan (Deuteronomium 2:1-3:29) 08.09.2022
Moses herinner hulle aan opstand by Kades (Deuteronomium 1:6-46) 07.09.2022
Terugblik oor woestyntog (Deuteronomium 1:1-5) 06.09.2022
Jesus beveel Petrus en Johannes om hom te volg (Johannes 21:15-25) 05.09.2022
Manne-ontbyt op die strand (Johannes 21:1-14) 02.09.2022
Jesus en Tomas (Johannes 20:26-31) 01.09.2022
Jesus verskyn aan vroue en sy dissipels (Johannes 20:1-25) 31.08.2022
Jesus sterwe en word begrawe (Johannes 19:31-42) 30.08.2022
Jesus word gekruisig: dit is volbring! (Johannes 19:17-30) 29.08.2022
Jesus word oorgelewer om gekruisig te word (Johannes 19:1-16) 26.08.2022
Jesus voor Annas, Kajafas en Pilatus (Johannes 18:19-40) 25.08.2022
Gevangeneming; Annas en Kajafas; verloëning (Johannes 18:1-18) 24.08.2022
Jesus se gebed: een God, een kerk (Johannes 17:1-26) 23.08.2022

Listen to the TTB Afrikaans podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.