AWR Afrikaans
Saam in die Woord
Die weeklikse Lesstudie bespreking deur die AWR Afrikaans Span
Author
AWR Afrikaans
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die rol wat die Bybel speel - Les 4 | Kwartaal 2 24.04.2026 48:52
Die Bybel is nie net ’n werk vir die hoogleraar om te bestudeer of ’n klomp verhale uit antieke tye nie. Inteendeel, dit vorm ’n vertelling — aangrypend mooi en diep — van hoe die Skepper van hierdie heelal probeer om ons nader na Hom te trek. Begeer jy om toe te neem in jou noue wandel met God? Dan is die beste wat jy kan doen, om jou te verbind tot kwaliteit tyd saam met Hom. Dit kom daarop neer...
Hoogmoed teenoor ootmoed - Les 3 | Kwartaal 2 17.04.2026 45:44
Hierdie week bekyk ons watter gevolge hoogmoed (eiewaan) vir ons verhouding met God en ons medemens inhou; sook wat die Bybel oor ’n ootmoedige gees teenoor ander, en natuurlik ook teenoor die Here, te leer het.
Om die Here te ken - Les 2 | Kwartaal 2 10.04.2026 53:36
’n Duidelike begrip van God se karakter.
Hoe sake werklik tussen my en die Here staan - Les 1 | Kwartaal 2 03.04.2026 54:04
Hoe om interspeksie te doen en toe te laat dat die Here die hart begin verander
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.