RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 19.06.2018 7:22
Die Tondi-uitstalling en -kompetisie vind elke jaar plaas by FynArts in Hermanus. Christelle Webb-Joubert het na die kunswerke op wynvate gaan kyk.
RSG Kuns 19.06.2018 12:25
Die dirigent, Christo Burger, gesels oor die Wêreld Koorspele, wat vir die eerste keer op in Afrika aangebied word. Dit vind van 4 - 14 Julie in Pretoria plaas.
RSG Kuns 19.06.2018 14:00
Johan van Lill was by die Jeugdagvieringe by Kunstekaap. Hy vertel wat alles daar gebeur het.
RSG Kuns 19.06.2018 1:19
Terrance April vertel van die musiekspel Sarafina, wat weer in Johannesburg op die planke is.
RSG Kuns 12.06.2018 20:14
Die kunstenaar Jaco Sieberhagen stap saam met ons deur Sculpture on the cliffs by Gearing Point in Hermanus.
RSG Kuns 12.06.2018 5:17
Willem Vogel van Brooklyn teater vertel van hulle unieke Mahler konsert.
RSG Kuns 12.06.2018 3:50
A thread runs through it is 'n uitstalling waar 'n skilder en tekstielkunstenaar saamgewerk het. Del Botha vertel meer.
RSG Kuns 12.06.2018 3:34
Liz Coates gesels oor die keramiek uitstalling, Beyond fire.
RSG Kuns 12.06.2018 3:16
Christelle Webb-Joubert was by die openingsnaweek van die FynArts fees in Hermanus. Sy gesels met Colleen Naude oor die res van die fees en wat alles nog voorlê.
RSG Kuns 12.06.2018 5:17
Willem Vogel van Brooklyn teater vertel van hulle unieke Mahler konsert.
RSG Kuns 12.06.2018 6:49
Die bas-bariton Christiaan Snyman vertel van sy vadersdagkonsert saam met die Pretoria simfonie orkes.
RSG Kuns 05.06.2018 5:46
Pieter van Zyl gesels oor die Athol Fugard stuk, The woman with a baby on her back, waarin hy eersdaags te sien is.
RSG Kuns 05.06.2018 8:19
Johan van Lill gesels met Johan Baird oor die produksie #Justmen.
RSG Kuns 05.06.2018 10:55
Christelle Webb-Joubert leer ken die kunstenaar Marina Blight. Haar uitstalling, A pocketful of inspiration, is tans te sien by die Zandvliet Wynlandgoed. Op Robertson in die Wes-Kaap.
RSG Kuns 05.06.2018 5:58
Marelise Hatting is 'n singende apteker. Christelle Webb-Joubert het by haar gaan kuier.
RSG Kuns 05.06.2018 11:06
Ashraf Johaardien vertel van vanjaar se Grahamstad Nasionale Kunstefees-program.
RSG Kuns 05.06.2018 6:58
Christelle Webb-Joubert besoek die bouperseel van die Javett Kunssentrum by die Universteit van Pretoria wat volgende jaar sy deure oopmaak.
RSG Kuns 29.05.2018 7:25
Elma Potgieter bring hulde aan die aktrise Gigi Strydom.
RSG Kuns 29.05.2018 6:21
Dirigent Daniël Boico vertel van die nuwe seisoen van die Johannesburg Filharmoniese Orkes.
RSG Kuns 29.05.2018 8:44
Johan van Lill vind meer uit oor die kunstegesprek, We need to talk about Olive.
RSG Kuns 29.05.2018 9:54
Christelle Webb-Joubert besoek Gordon Froud se uitstalling, Harmonia: Sacred Geometry, the pattern of existence, by die die Standard Bank-galery in Johannesburg.
RSG Kuns 29.05.2018 8:15
Mezzosopraan Linette van der Merwe is eersdaags te sien in die titelrol van die opera Carmen. Sy gesels oor hierdie uitdagende rol.
RSG Kuns 29.05.2018 6:11
Christelle Webbb-Joubert vind meer uit oor die toneelstuk, Visiting Mister Green.
RSG Kuns 22.05.2018 8:19
Theo Kleynhans is aangewys as kurator vir die US Woordfees in 2019. Hy gesels oor sy planne en ander dinge waarmee hy besig is.
RSG Kuns 22.05.2018 8:54
Jenine Grove gesels oor Three sisters, wat te sien is by die POPArt Teater in Johannesburg.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.