RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 14.08.2018 8:51
Christelle Webb-Joubert praat met Johan van Zyl van Classical Movement, wat die Minnesota-orkes na Suid-Afrika gebring het. Hy vertel ook van ander projekte wat voorlê.
RSG Kuns 14.08.2018 31:22
Die Klein Karoo Klassique musiekfees het afgelope naweek sy tiende verjaarsdag gevier. Johan van Lill was op Oudtshoorn vir die geleentheid.
RSG Kuns 07.08.2018 5:50
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die lekkerlag-produksie, Fawlty Towers, wat by Theatre on the Square in Johanesburg op die planke is.
RSG Kuns 07.08.2018 6:29
Johan van Lill praat met Hugo Theart oor vanjaar se Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
RSG Kuns 07.08.2018 10:02
Johan van Lill vind meer uit van die kinderproduksie Vlooi en die Musiekfabriek, wat by die Kunstekaap aangebied word.
RSG Kuns 07.08.2018 10:16
Nelson Mandela se 100ste geboortedag is in Junie herdenk. Martin Headger het met Rene Warrington, die kurator van Foto ZA in Rosebank, gepraat oor 'n uitstalling wat Madiba herdenk.
RSG Kuns 07.08.2018 11:09
Christelle Webb-Joubert gesels met Matilda Engelblik oor haar uitstalling, Mapping Loss, by die Art Lovers 1932-galery in Pretoria
RSG Kuns 31.07.2018 16:03
Die Minesota-orkes besoek Suid-Afrika. Johan van Zyl van Classical Movements vertel meer.
RSG Kuns 31.07.2018 6:37
Louise van Zyl vertel van die hoogtepunte by vanjaar se Kalfiefees in Hermanus.
RSG Kuns 31.07.2018 10:42
Johan van Lill gesels met twee van die akteurs oor die toneelstuk, Endgame, wat by die Baxter in Kaapstad op die planke is.
RSG Kuns 31.07.2018 4:12
Die Odeion Skool vir Musiek in Bloemfontein bied eersdaags die operette, Die Vrolike Weduwee, aan.
RSG Kuns 31.07.2018 7:40
Die kunstenaar Johan Steyn gesels oor sy uitstalling, wat handel oor diere wat die gevaar staan om uit te sterf.
RSG Kuns 24.07.2018 12:35
Christelle Webb-Joubert gesels met die bestuurder van Aardklop, Alexa Strachan, oor vanjaar se feesprogram.
RSG Kuns 24.07.2018 12:24
Die pianis, Willem de Beer, is op pad Texas toe vir sy Meestersgraad. Christelle Webb-Joubert gesels met hom oor die nuwe hoofstuk in sy lewe.
RSG Kuns 24.07.2018 10:54
Curro Durbanville bied The Sound Of Music aan in Augustus. Johan van Lill het gaan kyk.
RSG Kuns 24.07.2018 6:18
Die akteur, Armand Aucamp, keer ná vyf jaar terug na die verhoog. Johan van Lill het met hom gesels.
RSG Kuns 17.07.2018 14:20
Christelle Webb-Joubert besoek 'n paar kunsgalerye in Hermanus.
RSG Kuns 17.07.2018 6:34
Die Brooklynteater bied eersdaags die opera Norma aan. Sopraan Ilze Coetzee en regisseur Tinus Spies vertel meer.
RSG Kuns 17.07.2018 17:31
Kunstenaars Margot Rudolph en Eunice Botes vertel van die uitstalling, Three Ceramic Palettes.
RSG Kuns 17.07.2018 8:56
Christelle Webb-Joubert gesels met die akteurs en skrywer van die toneelstuk, 3 Susters.
RSG Kuns 26.06.2018 7:48
Woza Albert was vir die eerste keer in 1981 te sien. Hierdie protesteater en voorgeskrewe werk vir leerders is vanjaar te sien by Innibos.
RSG Kuns 26.06.2018 14:51
Die akteurs van Marthinus Basson se nuwe produksie, Kleedkamer Blues, gesels oor die uitdagings van die bedryf.
RSG Kuns 26.06.2018 7:19
Uit die bloute van 1996 is ook vir Innibos afgestof met nuwe toonsettings van Eugene Marais se werk.
RSG Kuns 26.06.2018 6:29
Johan Myburg gesels oor die visuele kuns by vanjaar se Innibosfees.
RSG Kuns 19.06.2018 8:52
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorina Erasmus, Cobus Venter en Barry van Rensburg oor hulle toneelstuk, Antie Pohl.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.