RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Jaco Benade en Lena Hugo se kunsgenre 15.08.2023

Kunstenaars Jaco Benade en Lena Hugo vertel waarom hulle die portret as genre gekies het.

Afrikaans in Styl weer op die planke 15.08.2023

Afrikaans in Styl is vanjaar vir die tweede keer te sien. Nataniël vertel wie vanjaar die verhoog met hom deel.

Hail to the king, a musical story 15.08.2023

Terrance April gesels met die komponis en tjellis, dr. Thokozani Mhlambi, oor sy eenmalige konsert, HAIL TO THE KING, A MUSICAL STORY.

Don Quixote-ballet in Kaapstad op planke 08.08.2023

Terrance April gesels met danser Leanne Theunissen van Kaapstad Stadsballet oor Don Quixote wat eersdaags daar open.

Die Argitekbiennale in Venesië 08.08.2023

Carla Spies en Stephen Steyn vertel van die Argitekbiënnale in Venesië.

Nataniël weer in Johannesburg te sien 08.08.2023

Nataniël is vir die eerste keer in ses jaar te sien in Johannesburg. Hy gesels oor sy musiekproduksie, Prima Donna, by die Teatro by MonteCasino.

Al die feeste op een platform 08.08.2023

Sarel du Plessis vertel van die nuwe platform, feeste.net.

Wat is Solo Studios? 08.08.2023

Wat is Solo Studios? Die projekbestuurder, Shawn Hewitt, verduidelik.

Aardklop Aubade - Zorada Temmingh 01.08.2023

By die volgende Aardklop Aubade in Pretoria tree die orrelis, Zorada Temmingh, op. Sy improviseer op die stomfilm, The phantom of the opera.

Germandt Geldenhuys oor Bradley Olivier 01.08.2023

As huldeblyk aan die akteur Bradley Olivier, lees Germandt Geldenhuys die Facebook-inskrywing wat hy geplaas het kort ná Bradley se dood. Hulle het saam in Binnelanders gespeel.

Kabaret as kunsvorm 01.08.2023

Amanda Strydom se produksie, State of the heart, is 30 jaar gelede geskep. Terrance April gesels met haar oor kabaret as kunsvorm

Yvette Beneke se nuwe kunsgalery 01.08.2023

Yvette Beneke vertel van die kunsgalery wat sy in Hermanus geopen het. Sy gesels ook oor haar pad met geestesgesondheid, en die invloed wat dit op haar kuns het.

Kreatiwiteit in argitektuur 01.08.2023

Moet jy kunstig wees om ‘n argitek te word? Wat is die verband tussen keatiwiteit en argitektuur? Carla Spies, Stephen Steyn en dr. Emmanuel Nkambule beantwoord dié vrae.

Hallo, is Bettie wat praat 25.07.2023

Akteur Dean John Smith vertel van sy stuk, Hallo, is Bettie wat praat. Hy vertel ook waar die karakter vandaan kom.

Klein Karoo Klassique 2023 25.07.2023

Hugo Theart vertel van vanjaar se hoogtepunte by die 14de Klein Karoo Klassique in Oudtshoorn.

Femme is Fatale 25.07.2023

Elzabé Zietsman vertel van haar kabaret, Femme is Fatale, wat handel oor geslagsgebasseerde geweld.

Saturday Night at the Palace 25.07.2023

Saturday Night at the Palace is ‘n toneelstuk deur Paul Slabolepzsy. Regisseur Albert Maritz vertel vir Terrance April waaroor dit gaan.

Gratis Operagala by SAUK 25.07.2023

Opera Gala is ‘n gratis konsert wat in die M1-ateljee by die SAUK opgeneem word. Willem Vogel vertel waarna gehore kan uitsien.

Johan de Villiers se lewe van musiek 18.07.2023

Johan de Villiers was 33 jaar lank die Libertaskoor se dirigent. Alhoewel die koor ontbind het, is hy lank nie klaar met musiek nie.

Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat by Afriforumteater 18.07.2023

Willem Botha en Deidre van Schalkwyk vertel van die musiekspel, Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, wat te sien is by die Afriforumteater in Pretoria.

Evette Weyers 1946 - 2023 18.07.2023

Die beeldende kunstenaar, Evette Weyers, is op 11 Julie oorlede. Luister na ‘n uittreksel uit ‘n onderhoud wat in 2012 uitgesaai is tydens ‘n regstreekse uitsending by die KKNK.

Roccover Beethoven  18.07.2023

Rocco de Villiers en Richard Cock is weer saam te sien op die verhoog. Richard vertel vir Terrance April waarna gehore kan uitsien in Roccover Beethoven. 

Bloem Klown Troop verander lewens 11.07.2023

Sjaka S. Septembir vertel wie die Bloem Klown Troop is, en hoe hulle lewens verander deur hierdie minder bekende kunsvorm.

Ritme & Skandering by Breytenbach-galery 11.07.2023

Ritme & Skandering is die nuwe uitstalling by die Breytenbach-galery. Anne-Ghrett Erasmus-Coetzee het meet besonderhede.

Bont Huijs – die ateljee 11.07.2023

Christelle Webb-Joubert ontdek Bont Huijs – die ateljee in Pretoria. Sy gesels met die eienaar, Werner Bonthuys.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.