RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Barbara en Rochelle Veenemans 08.01.2013

Christelle Webb-Joubert kuier by Barbara Veenemans en haar talentvolle kleindogter, die agt jarige Rochelle. Sy is blind en kan ’n klassieke werk sing nadat sy slegs ’n paar keer daarna geluister het.

Picasso en Monet by Johannesburg Kunsgalery 08.01.2013

Die Johannesburg Kunsgalery stal tans French Connections uit. Werke van Picasso, Monet en Corot is te sien. Christelle Webb-Joubert gesels met die kurator Antoinette Murdock.

Potted Potter 5 1 Januarie 2013 01.01.2013

Teaterproduksie by Montecasino

KZN Filharmoniese Orkes 1 Januarie 2013 01.01.2013

Die KwaZulu Natal Filharmoniese orkes is in 2013, 30 jaar oud. Christelle van Tonder vind uit wat hulle planne vir die jaar is.

Re Sampled 1 Januarie 2013 01.01.2013

By die ABSA galery is daar ’n interessant uitstalling. Van die ouer kunstenaars soos Pierneef en Irma Stern se werk word uitgestal saam met die van jonger kunstenaars. Die jonger kunstenaars moes hulle werke re-interpreteer.

Potted Potter 2 1 Januarie 2013 01.01.2013

Teaterproduksie by Montecasino

Potted Potter 6 1 Januarie 2013 01.01.2013

Teaterproduksie by Montecasino

Potted Potter 4 1 Januarie 2013 01.01.2013

Teaterproduksie by Montecasino

Potted Potter 3 1 Januasrie 2013 01.01.2013

Teaterproduksie by Montecasino

Michelle Veenemans 1 Januarie 2013 01.01.2013

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die operasangeres Michelle Veenemans.

Potted Potter 1 1 Januarie 2013 01.01.2013

'n Teaterproduksie by Montecasino.

Noël and Gertie 1 Januarie 2013 01.01.2013

'n Produksie by die Pieter Toerien teater by Montecasino.

Hannes van Wyk 18 Desember 2012 18.12.2012

Die akteur Hannes van Wyk was vanjaar baie besig. Ons leer ken die mens agter die akteur.

Annie deel 1 18 Desember 2012 18.12.2012

Christelle Webb-Joubert het gaan kuier by die National Children’s Theatre waar sy met van die akteurs in Annie Jr. gesels het. Hulle het haar ook die verhoog en kleedkamers gewys.

Annie deel 2 18 Desember 2012 18.12.2012

Christelle Webb-Joubert het gaan kuier by die National Children’s Theatre waar sy met van die akteurs in Annie Jr. gesels het. Hulle het haar ook die verhoog en kleedkamers gewys.

Elise Johnson 18 Desember 2012 18.12.2012

Christelle Web Joubert was by die Voortrekkermonument se galery om meer uit te vind oor die kunstenaar Elize Johnsen.

Hennie Meyer 11 Desember 2012 11.12.2012

Johan van Lill gesels met die keramiekkunstenaar Hennie Meyer oor sy uitstalling.

Craig Muller 11 Desember 2012 11.12.2012

Craig Muller vertel van sy uitstalling oor die einde van die wêreld. Hy is eintlik bekend as beeldhouer maar het ’n magdom ander mediums aangepak vir die uitstalling.

Pieter Bosch Botha 11 Desember 2012 11.12.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met Pieter Bosch Botha oor die produksie Swoop. Dis ’n verhaal van hoop en moed.

Cool Capital 11 Desember 2012 11.12.2012

Cool Capital 2014 is ’n droom van die argitek Pieter Mathews om kuns in die alledaagse lewe rondom ons uit te beeld. Hy nooi almal uit om Pretoria te help verander in ’n stad waar kuns oral op straat en parke gesien kan word.

Jozua Loots 11 Desember 2012 11.12.2012

Jozua Loots gesels oor die Nasionale Jeugorkes se uitvoerings op die 14de en 16de Desember.

Blinde Alfabet A 04.12.2012

Die Oliewenhuis kunsmuseum in Bloemfontein besit een van Willem Boshoff se kunswerke, Blinde Alfabet A. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die rondleiding wat aangebied word deur blinde gidse.

Bel Canto Ensemble 04.12.2012

Mimi Coertze vertel van die Bel Canto Ensemble wat 9 Desember by die Atterburyteater in Pretoria optree. Sy gesels ook oor jong talent in Suid-Afrika en die toekoms van opera.

Kinkel en Konkel 04.12.2012

Jenna-Leigh February gesels met die twee opkomende sterre, Kinkel en Konkel.

New Voices 04.12.2012

Die Artspace galery se uitstalling, New Voices, gee die geleentheid aan nuwe kunstenaars om uit te stal. Christelle Webb-Joubert het ’n draai gaan maak.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.