RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Albert Pretorius 23.07.2013 7:22
Kobus Burger gesels met die akteur Albert Pretorius.
Petronel Malan 23.07.2013 12:33
Die pianis, Petronel Malan, gesels met Christelle Webb-Joubert.
Rock 'n Roll Roadhouse 23.07.2013 8:15
Die werkers van ‘n kettingwinkel op Heidelberg hou konsert vir die gemeenskap.
ABSA Atelier 23.07.2013 15:51
Christelle Webb-Joubert gesels met die wenners van die ABSA Atelier-kompetisie.
Grace Kotze 16.07.2013 4:52
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die kunstenaar Grace Kotze.
Fleur du Cap Pryse 16.07.2013 12:22
Melanie Burke is die voorsitter van die Fleur du Cap Pryse-paneel. Johan van Lill gesels met haar oor die doel van die pryse, die geskiedenis en hoe die pryse toegeken word.
Strokes of Genius 16.07.2013 4:53
Johan van Lill gesels met Brian Beyers oor die Shoprite/Checkers se jaarlike kunskompetisie vir hoërskoolleerders, STROKES OF GENIUS. Hulle gesels oor hoe die kompetisie werk, hoe leerders kan inskryf en van die wonderlike pryse wat gewen kan word.
Die Slapende Skoonheid 16.07.2013 7:03
Johan van Lill gesels met van die dansers in die ballet DIE SLAPENDE SKOONHEID.
St. Petersburg Balletteater 16.07.2013 13:38
Christele van Tonder vind meer uit oor die St. Petersburg Balletteater wat tans in Suid-Afrika toer.
Starlight Express 09.07.2013 2:18
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Kinderkuns 09.07.2013 11:04
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Nothing Funny 09.07.2013 7:50
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Kobus Rossouw 09.07.2013 10:39
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Credo 09.07.2013 5:36
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Swanemeer 09.07.2013 1:18
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Nasionale Eisteddford Akademie 02.07.2013 15:56
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Ballet kry miljoene van Johannesburg 02.07.2013 4:09
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Kinders van stilte 02.07.2013 13:24
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Vryfees 02.07.2013 7:08
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Magaliesburgse kinderkoor 25 Junie 2013 25.06.2013 8:30
Die Internasionale Johannes Brahmskoorfees en kompetisie vind elke tweede jaar plaas. Dit is gemik op Europese kore, maar vanjaar is daar ook ‘n koor uit Afrika genooi. Tharien Oosthuizen gesels met Hanneli en Lizanti van Sittert en Heinrich Fouche wat saam met die Magaliesbergse Kinderkoor na die kompetisie oppad is.
Mies Julie 25.06.2013 7:21
Johan van Lill gesels met Hilda Cronje oor haar rol in die bekroonde MIES JULIE wat tans in die Baxterteater in Kaapstad te sien is. Die stuk is pas terug van Edinburgh en New York.
Stuart Taylor 25.06.2013 5:46
Johan van Lill gesels met Stuart Taylor oor sy boek en produksie van THE LEARNER HUSBAND.
Louis Heyneman 25.06.2013 8:44
Louis Heyneman van die Kaapse Filharmoniese Orkes vertel van hulle winterseisoen asook 'n tydskrif met die naam Concerto wat die werksaamhede van die orkes bemark.
Draaikolk 18.06.2013 12:51
Annette Engelbrecht gesels oor haar eenvroustuk DRAAIKOLK. Sy vertel ook van haar studies oorsee en haar dramaskool op Witrivier.
Getting there 18.06.2013 17:41
Christelle Webb-Joubert maak ‘n draai by Kievitskroon om meer uit te vind oor die kunsuitstalling GETTING THERE.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.