RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Sasol Merietewenners 3 September 2013 03.09.2013 6:29
Christelle Webb-Joubert gesels met van die wenners van vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.
Jong Afrikaner: A Self-portrait 27.08.2013 9:18
Roelof Petrus van Wyk gesels oor sy uitstalling, JONG AFRIKANER: A SELF-PORTRAIT by die Oliewenhuis Kunsmuseum in Bloemfontein.
Saartjie Botha by Aardklop 27.08.2013 12:03
Saartjie Botha gesels oor die drie produksies waarby sy betrokke is by vanjaar se Aardklop Kunstefees.
Adele Blank 27.08.2013 10:52
Adele Blank is al 50 jaar deel van die dansbedryf in Suid-Afrika. Christelle Webb-Joubert het met haar gesels.
Tin Bucket Drum 27.08.2013 5:54
Johan van Lill vind meer uit oor die produksie TIN BUCKET DRUM wat te sien is by die Kalkbaaiteater.
Elsbeth Eksteen 27.08.2013 12:23
Christelle Webb-Joubert maak ’n draai by die Alette Wessels Kunskamer in Pretoria en gesels met die kunstenaar Elsbeth Eksteen wat tans daar uitstal.
Et in Arcadia Ego 20.08.2013 6:14
Johann Louw gesels oor sy uitstalling ET IN ARCADIA EGO wat te sien is by die Universiteit van Johannesburg.
The Last Moustache 20.08.2013 17:51
Tim Plewman praat oor sy jongte toneelstuk The Last Moustache.
Danssambreel 20.08.2013 8:35
Georgina Thompson van die Danssambreel vertel van die fees wat vanjaar vir die 25ste keer aangebied word.
Gariepfees 20.08.2013 7:04
Bernice Sutton vertel vir Christelle Webb-Joubert wat te sien is by vanjaar se Gariepfees van 29 Augustus tot 1 September.
Aardklop stel skolepakket bekend 20.08.2013 5:09
Die Aardklop Kunstefees bied vanjaar ’n pakket aan skole aan waar hulle vir een of twee dae die fees kan bywoon.
Kompetisie vir fluit en klarinet 13.08.2013 20:55
Unisa bied in 2014 vir die eerste keer ‘n internasionale kompetisie vir fluit en klarinet aan. Die direkteur vir musiek by Unisa, Arisa Voges, gesels met Christelle Webb-Joubert.
Venus in fur 13.08.2013 7:10
Kobus Burger gesels oor die produksie VENUS IN FUR wat te sien is by Montecasino in Johannesburg.
Reisjoernaal 13.08.2013 5:46
Die kunstenaar Willem Truter gesels oor sy uitstalling REISJOERNAAL.
España 2013 06.08.2013 15:46
Christelle Webb-Joubert woon ‘n repetisie van ESPAÑA 2013 by. Sy gesels met Helena Montoya en haar dogter Maria Lorca Montoya.
Smiles and Trials 06.08.2013 11:40
Etienne Fritz van Bishop Lavis vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy groot droom vir sy gemeenskap. Hy het ’n produksiemaatskappy gestig wat deur middel van teater werk skep.
The Rocky Horror Picture Show 06.08.2013 3:42
Paul du Toit vertel van THE ROCKY HORROR PICTURE SHOW wat te sien is by die Fugardteater in die Kaap.
50 Shades of Bambi 06.08.2013 11:43
Johan van Lill gesels met Bambi Kellerman oor haar nuwe produksie, 50 SHADES OF BAMBI.
Art is design is art 06.08.2013 9:21
Dahla Hulme en Henriette van der Walt gesels oor die uitstalling ART IS DESIGN IS ART.
Klein Karoo Klassique 30.07.2013 9:04
Dis weer tyd vir die jaarlikse Klein Karoo Klassique. Brett Pyper gesels oor die hoogtepunte. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130730_RSG_KUNS_Klein_Karoo_Klassique.mp3
Fokol Lutho 30.07.2013 7:54
Johan van Lill vind meer uit oor ‘n nuwe acapella musiekspel, Fokol Lutho. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130730_RSG_KUNS_FOKOL_LUTHO.mp3
Jan van der Merwe 30.07.2013 13:11
Die kunstenaar Jan van der Merwe se werk is tans te sien in Bloemfontein. Kobus Burger gesels met hom. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130730_RSG_KUNS_Jan_Van _Der_Merwe.mp3
Fraserburg Logan Toneelfees 30.07.2013 5:25
Gerhard Visagie gesels oor die jaarlikse Fraserburg Logan Toneelfees. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130730_RSG_KUNS_Fraserburg_Logan_Toneelfees.mp3
Op reis na rus 30.07.2013 6:58
Kobus Oosthuizen vertel vir Christelle Webb-Joubert van die produksie OP REIS NA RUS. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130730_RSG_KUNS_Op_Reis_Na_Rus.mp3
State of the Heart 23.07.2013 7:15
Amanda Strydom vertel van haar eenvrou-stuk STATE OF THE HEART wat vanjaar 20 jaar oud is.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.