RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die Musaion se nuwe klavier 05.11.2013

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Musaion by Universiteit van Pretoria om na die nuwe kla…

Hugenotefeeskonsert 22.10.2013

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die HUGENOTEFEESKONSERT in Stellenbosch.

Ons Land/Our Land – JH Pierneef's Station Panels 22.10.2013

Monique Pelser gesels oor haar en Carl Becker se uitstalling, ONS LAND/OUR LAND – JH PIERNEEF'S STAT…

I, John, am the one who heard and saw all these things 22.10.2013

I, JOHN, AM THE ONE WHO HEARD AND SAW ALL THESE THINGS, is Jaco van Schalkwyk se solo-uitstalling in…

Kaapse Solistekoor 22.10.2013

Johan van Lill vind meer uit oor die Kaapse Solistekoor en hulle konsert op 26 Oktober in Port Eliza…

Groenpuntstadionkuns 22.10.2013

Johan van Lill het gaan uitvind wie verantwoordelik is vir die kuns by die Groenpuntstadion.

Fragment 22.10.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met Louis Olivier oor sy uitstalling FRAGMENT.

The Unromantic Comedy 15.10.2013

Christelle van Tonder vind meer uit oor die toneelstuk THE UNROMANTIC COMEDY.

Shakespeare vir studente 15.10.2013

Este Gross vind uit hoe Shakespeare makliker gemaak word vir studente.

Sculptors@Fried 15.10.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Elfriede Dreyer oor die uitstalling SCULPTORS@FRIED.

Simply Broadway 15.10.2013

Brett de Groot is 'n jong man met baie energie. Hy gesels met Christelle Webb-Joubert oor die produk…

Jan Hugo 15.10.2013

Die Suid-Afrikaanse pianis Jan Hugo is tans in Suid-Afrika. Hy speel hierdie week in Johannesburg en…

Mr. Johnson present 15.10.2013

Johan van Lill gesels met Godfrey Johnson oor sy produksie MR. JOHNSON PRESENT.

John Roos 08.10.2013

John Roos was vir baie jare betrokke by die Unisa Internasionale Musiekkompetisies. Christelle Webb-…

Toeac 08.10.2013

Herman van Niekerk vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Nederlandse klassieke akkordeonduo, TO…

Lize Beekman 08.10.2013

Die sanger Lize Beekman gesels oor haar eerste kunsuitstalling en hoe sy eintlik per toeval begin te…

Kaapse Simfonie-orkes 08.10.2013

Vind uit waarna jy kan uitsien in die volgende seisoen van die Kaapse Simfonie-orkes.

The Wizard of Oz 08.10.2013

Die gemeenskap van Wellington kan uitsien na The Wizard of Oz. Johann Enslin vertel meer.

SAMRO HUBERT VAN DER SPUY-KOMPETISIE 01.10.2013

Niel le Roux was by die SAMRO HUBERT VAN DER SPUY-KOMPETISIE. Hy gesels met die wenner en ander rols…

CIRQUE DE LA SYMPHONIE 01.10.2013

Die produksie, CIRQUE DE LA SYMPHONIE, het gesorg vir 'n skouspel op die verhoog. Johan van Lill het…

OVS JEUGKOOR 01.10.2013

Die OVS JEUGKOOR sou volgende jaar 50 jaar bestaan het. Leona Geldenhuys vertel van die koor se bepl…

Nuwe dramaseisoen op RSG 01.10.2013

RSG se Uitvoerende Regisseur: Drama, Kobus Burger, vertel van die nuwe Radioteaterseisoen wat op 3 O…

Rooftop-uitstalling 01.10.2013

Christelle Webb-Joubert het 'n draai gaan maak by St. Lorient in Brooklyn, Pretoria, se jaarlikse Ro…

The Secret Garden 23.09.2013

Este Gross was by die openingsaand van THE SECRET GARDEN by die National Children's Theatre in Parkt…

Kuns by Aardklop 23.09.2013

Christelle Webb-Joubert vind uit watter uitstallings te sien is by vanjaar se Aardklop Kunstefees.…

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.