RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Beeldhouer Kobus Hattingh en Madiba 10.12.2013

Die beeldhouer Kobus Hattingh gesels oor die reuse Madiba-standbeeld in Sandton.

Briefie vir Madiba - Sarah Theron 10.12.2013

Sarah Theron gesels oor haar liedjie, Briefie vir Madiba.

Oude Libertasteater 03.12.2013

Johan van Lill vind uit wat in Desember by die Oude Libertasteater op die planke is.

Posing on Pedestals 03.12.2013

Angela Banks gesels oor haar uitstalling POSING ON PEDESTALS by die Kunsvereniging van Pretoria.

Revealing the inner beauty of wood 03.12.2013

At Smit gesels oor sy liefde vir hout en sy uitstalling REVEALING THE INNER BEAUTY OF WOOD.

This is for keeps 03.12.2013

Christelle van Tonder gesels met Tsakani Mangani oor die produksie THIS IS FOR KEEPS.

Sunset Boulevard 03.12.2013

Johan van Lill kuier by met die musiekdirekteur van SUNSET BOULEVARD, Louis Zurnamer.

Shimmy Isaacs 27.11.2013

Die komediant Shimmy Isaacs raak laf.

Killing the Goose 19.11.2013

Mandy Coppes-Martin vertel van haar uitstalling KILLING THE GOOSE. Sy verf met sy en hekel met papie…

Joy to the World 19.11.2013

Leona Geldenhuys vertel van die JOY TO THE WORLD-konsert by die Odeion in Bloemfontein op 23 en 24 N…

Die Neutekraker 19.11.2013

Christelle Webb-Joubert kuier by die Joburg Balletgeselskap. Dirk Badenhorst, Iain McDonald en drie …

Falling 19.11.2013

Jennifer Snyman vertel van die groepuitstalling FALLING. Dis te sien tot begin Desember by Kievitskr…

PPC Young Concrete Sculptors Award - Merieteprys 2 12.11.2013

Nicolas Prinsloo het 'n merieteprys gekry gewen in die PPC Cement Young Concrete Sculptors Award met…

PPC Young Concrete Sculptors Award - Wenner 12.11.2013

Josua Strumpfer het R50 000 gewen met sy werk KUNSARBEID in die die PPC Cement Young Concrete Sculpt…

PPC Young Concrete Sculptors Award - Naaswenners 12.11.2013

Die naaswenners in die PPC Cement Young Concrete Sculptors Award is Bongani Dlamini en Ncedani Fobo …

PPC Young Concrete Sculptors Award - Wenner: Funksionele kuns 12.11.2013

Daar is vanjaar weer 'n wenner aangewys in die funksionele kuns-kategorie in die PPC Cement Young Co…

PPC Young Concrete Sculptors Award - Beoordeelaar 12.11.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met Donovan Leach, die tegniese bemarkingsbestuurder van PPC Sement e…

PPC Young Concrete Sculptors Award - Merieteprys 1 12.11.2013

Adriaan Petrus Diederichs het 'n merieteprys gekry gewen in die PPC Cement Young Concrete Sculptors …

PPC Young Concrete Sculptors Award - Voorsitter 12.11.2013

Kay Potts is die nasionale voorsitter van die die PPC Cement Young Concrete Sculptors Award. Christe…

Kaapse Filharmoniese Orkes 12.11.2013

Niel Roux vind uit wat te hoor is in die laaste twee konserte van die Kaapse Filharmoniese Orkes se …

Live at the Met 12.11.2013

Lola Gallant van Ster Kinekor vertel van die operas wat te sien is by Cinema Nouveau.

Renos Spanoudes 12.11.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met Renos Spanoudes oor die twee produksies waarby hy betrokke is, SO…

Oude Libertas somerseisoen 05.11.2013

Die Oude Libertasteater sin die Kaap se somerseisoen open op 17 November. Johan van Lill vind uit wa…

Sanna Swart - Gift of Life 05.11.2013

Die beeldhouer Sanna Swart vertel van haar besluit om haar linkernier te skenk en die uitstalling wa…

Vaspen 05.11.2013

Rina Stutzer en Sarel Petrus gesels oor hulle uitstalling, VASPEN (oor tent penne, ink penne en als …

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.