Radio Rosestad
Rosestad Godsdiens
Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Woensdag Oggenddiens - Past De Villiers Nel 06.05.2026 7:27
FILIPPENSE 2 13want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer.
Dinsdag Oggenddiens - Past De Villiers Nel 05.05.2026 10:37
PSALMS 32 8Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou.
Maandag Oggenddiens - Past Neville Goodchild 04.05.2026 11:04
PSALMS 32 8Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou.
Sondagaand Erediens - Ds Zak Scholtz 03.05.2026 20:44
Nie seker oor skrifgedeelte nie
Sondagoggend Erediens - Ds Zak Scholtz 03.05.2026 21:10
MATTEUS 24 Die profetiese rede: die dag en die uur van die wederkoms (Mark. 13:32-37; Luk. 17:26-30,34-35) 36“Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit. 37Soos dit in die dae van Noag was, sal dit ook wees by die koms van die Seun van die mens. 38In daardie dae voor die sondvloed het hulle soos gewoonlik ge...
Saterdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz 02.05.2026 21:42
KOLOSSENSE 3 Julle is saam met Christus uit die dood opgewek 1Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. 2Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie, 3want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God. 4Wanneer Christ...
Vrydag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz 01.05.2026 11:54
EKSODUS 16 Kos uit die hemel 1Nadat hulle Elim verlaat het, het die hele volk Israel in die Sinwoestyn aangekom wat tussen Elim en Sinai lê. Dit was op die vyftiende van die tweede maand nadat hulle uit Egipte getrek het. 2In die woestyn het die hele volk hulle teenoor Moses en Aäron begin verset 3en gesê: “As ons maar liewer in Egipte omgekom het deur die hand van die Here terwyl ons by die vleis...
Donderdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz 30.04.2026 11:06
JOHANNES 20 Jesus verskyn aan sy dissipels (Matt. 28:16-20; Mark. 16:14-18; Luk. 24:36-49) 19Daardie Sondagaand was die dissipels bymekaar. Alhoewel die deure gesluit was omdat hulle bang was vir die Jode, het Jesus gekom en tussen hulle gaan staan en vir hulle gesê: “Vrede vir julle!” 20Nadat Hy dit gesê het, wys Hy sy hande en sy sy vir hulle. Die dissipels was baie bly toe hulle die Here sien....
Woensdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz 29.04.2026 11:26
JOHANNES 4 7Daar kom toe 'n Samaritaanse vrou water haal, en Jesus vra vir haar: “Gee My 'n bietjie water om te drink.” 8Sy dissipels was intussen weg dorp toe om te gaan kos koop. 9Die Samaritaanse vrou sê toe vir Hom: “Hoe vra jy, wat 'n Jood is, vir my, 'n Samaritaanse vrou, water om te drink?” Die Jode en die Samaritane gaan immers nie met mekaar om nie. 10Jesus het haar geantwoord: “As jy gew...
Dinsdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz 28.04.2026 10:51
2 KORINTIËRS 5 1Ons weet dat, wanneer ons aardse woning wat maar 'n tent is, afgebreek word, ons 'n vaste gebou in die hemel het. Dit is 'n woning wat nie deur mense gemaak is nie, maar deur God, en dit bly ewig staan. 2Terwyl ons in die tentwoning leef, sug ons, want ons verlang daarna dat ons woning uit die hemel ons sal oordek. 3Ons wil nie ontklee wees en naak voor God staan nie. 4Ons wat nog...
Maandag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz 27.04.2026 19:44
PREDIKER 3 Elke ding het sy vaste tyd 1Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd: 2daar is 'n tyd om gebore te word, 'n tyd om te sterwe, 'n tyd om te plant, 'n tyd om plante uit te trek, 3'n tyd om 'n lewe te neem, 'n tyd om 'n lewe te red, 'n tyd om af te breek, 'n tyd om te bou, 4'n tyd om te huil, 'n tyd om te lag, 'n tyd om te treur, 'n tyd om van blydskap te dans, 5'...
Sondagaand Erediens - Ds Dirk Meijer 26.04.2026 26:49
PSALMS 8 Lof aan die Skepper 1Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid. 2Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het! 3Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het. So word u teëstanders, die vyande en wraakgieriges, tot swye gebring. 4As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan...
Sondagoggend Erediens - Ds Dirk Meijer 26.04.2026 29:22
MATTEUS 9 Die groot oes 35Jesus het al die dorpe en klein plekkies besoek. Hy het die mense in hulle sinagoges geleer, die evangelie van die koninkryk verkondig en elke soort siekte en kwaal gesond gemaak. 36Toe Hy die menigtes sien, het Hy hulle innig jammer gekry, want hulle was moeg en hulpeloos soos skape wat nie 'n wagter het nie. 37Hy sê toe vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die arbe...
Saterdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer 25.04.2026 16:07
PSALMS 125 Die Here beskerm sy volk 1'n Pelgrimslied. Dié wat op die Here vertrou, is soos Sionsberg wat nie wankel nie en altyd vas bly staan. 2Soos die berge Jerusalem aan alle kante beskerm, so beskerm die Here sy volk, nou en vir altyd. 3Oor die grondgebied van die regverdiges sal 'n goddelose nie die mag kry nie, sodat die regverdiges nie in misdaad verval nie. 4Here, doen goed aan dié wat go...
Vrydag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer 24.04.2026 9:30
GENESIS 1 God se skeppingswerk 1In die begin het God die hemel en die aarde geskep. 2Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. 3Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. 4God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei. 5God het die lig toe “dag” genoem, en die donker h...
Donderdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer 23.04.2026 11:07
PSALMS 90 Van ewigheid tot ewigheid is U God 1'n Gebed van Moses, die man van God. Here, U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag. 2Voordat die berge gebore is, voordat U die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God! 3U laat die mens sterwe: U sê net: “Word weer stof!” 4Duisend jaar is vir U soos gister as dit verby is, soos een enkele wagbeurt in die nag. 5U maak 'n e...
Woensdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer 22.04.2026 10:52
PSALMS 84 Hoe lief het ek u woning, Here 1Vir die koorleier: met musiek. Van die Koragiete. 'n Psalm. 2Hoe lief het ek u woning, Here, Almagtige! 3Ek versmag van verlange na die tempel van die Here; met alles wat ek is, wil ek jubel oor die lewende God. 4Selfs 'n mossie het 'n nes en 'n swaeltjie 'n plek vir haar kleintjies daar by u altare, Here, Almagtige, my Koning en my God! 5Dit gaan goed met...
Dinsdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer 21.04.2026 11:09
NUMERI 6 Die priesterlike seën 22Die Here het vir Moses gesê: 23“Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle sê wanneer julle die Israeliete seën: 24“Die Here sal julle seën en julle beskerm; 25die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; 26die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee! 27“So moet die priesters my Naam oor die Israeliete uitroep, en Ek sal hulle seën.”
Maandag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer 20.04.2026 16:17
HEBREËRS 6 Die sekerheid van die belofte van God 13Toe God aan Abraham die belofte gemaak het, het Hy niemand groter as Hyself gehad by wie Hy dit met 'n eed kon bevestig nie. Daarom het Hy dit met 'n eed by Homself bevestig 14en gesê: “Ek sal jou beslis ryklik seën en jou 'n baie groot nageslag gee.” 15En so het Abraham dan, nadat hy geduldig gewag het, gekry wat aan hom beloof is. 16Mense lê 'n...
Sondagaand Erediens - Past Buks van Staden 19.04.2026 21:06
JOHANNES 10 10'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.
Sondagoggend Erediens - Past Buks van Staden 19.04.2026 23:04
HANDELINGE 1 4Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. 5Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne 'n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.” 6Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat...
Saterdag Oggenddiens - Past Buks van Staden 18.04.2026 16:32
JOHANNES 20 24Tomas, wat ook Didimus genoem is, een van die twaalf, was nie by die dissipels toe Jesus gekom het nie. 25Die ander dissipels sê toe vir hom: “Ons het die Here gesien!” Maar hy sê vir hulle: “As ek nie die merke van die spykers in sy hande sien en my vinger in die merke van die spykers steek en my hand in sy sy steek nie, sal ek nooit glo nie.” Jesus en Tomas 26Ag dae later was Jesus...
Vrydag Oggenddiens - Past Buks van Staden 17.04.2026 9:26
MATTEUS 28 6Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Kom nader en kyk: daar is die plek waar Hy gelê het. 7Gaan gou en sê vir sy dissipels: ‘Hy is uit die dood opgewek, en Hy gaan julle vooruit na Galilea toe. Daar sal julle Hom sien.’ Dit is wat ek vir julle moes sê.” 8Hulle het toe haastig van die graf af weggegaan, bang maar baie bly, en hulle het gehardloop om dit...
Donderdag Oggenddiens - Past Buks van Staden 16.04.2026 12:36
JOHANNES 21 Petrus kry opnuut sy opdrag 15Toe hulle klaar geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief, meer as hulle hier?” “Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Laat my lammers wei.” 16Jesus vra hom weer 'n tweede keer: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief?” “Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhe...
Woensdag Oggenddiens - Past Buks van Staden 15.04.2026 12:50
JOHANNES 20 24Tomas, wat ook Didimus genoem is, een van die twaalf, was nie by die dissipels toe Jesus gekom het nie. 25Die ander dissipels sê toe vir hom: “Ons het die Here gesien!” Maar hy sê vir hulle: “As ek nie die merke van die spykers in sy hande sien en my vinger in die merke van die spykers steek en my hand in sy sy steek nie, sal ek nooit glo nie.” Jesus en Tomas 26Ag dae later was Jesus...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.