Radio Rosestad
Rosestad Godsdiens
Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Woensdag Oggenddiens - Past Deon Bosch 27.05.2026 13:06
GENESIS 6 Die reuse 1Toe die mense baie begin word het op die aarde en daar vir hulle dogters gebore is, 2het die hemelwesens gesien die dogters van die mense is mooi en het hulle getrou met die dogters van hulle keuse. 3Toe sê die Here: “My Gees sal nie meer so lank in die mens bly nie, want hy is sterflik. Sy lewensduur sal nou honderd en twintig jaar wees.” 4In daardie tyd was daar reuse op die...
Dinsdag Oggenddiens - Past Deon Bosch 26.05.2026 12:19
HEBREËRS 11 5Omdat Henog geglo het, is hy weggeneem sonder dat hy gesterf het, en hy was nêrens te vind nie, omdat God hom weggeneem het. Van hom word getuig dat hy, voordat hy weggeneem is, geleef het soos God dit wou. GENESIS 5 24Hy het naby God geleef en toe was hy nie meer daar nie, want God het hom na Hom toe weggeneem.
Maandag Oggenddiens - Past Deon Bosch 25.05.2026 13:13
EFESIËRS 2 8Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God.
Sondagaand Erediens - Ds Wimpie Raath 24.05.2026 23:22
LUKAS 4 Die besetene in Kapernaum (Mark. 1:21-28) 31Daarna het Hy na Kapernaum toe gegaan, 'n dorp in Galilea, en die mense gereeld op die sabbatdag geleer. 32Hulle was verbaas oor sy leer, want Hy het met gesag gepraat. 33In die sinagoge was daar 'n man wat in die mag was van 'n bose, onrein gees, en hy het hard geskreeu: 34“Ha! Wat het ons met U te doen, Jesus van Nasaret? Het U gekom om ons te...
Sondagoggend Erediens - Ds Wimpie Raath 23.05.2026 31:45
MARKUS 1 23Op daardie oomblik was daar in hulle sinagoge 'n man wat van 'n onrein gees besete was. Hy het uitgeskreeu: 24“Wat het ons met U te doen, Jesus van Nasaret? Het U gekom om ons te verdelg? Ek weet goed wie U is; U is die Heilige van God!” 25Maar Jesus het hom skerp aangespreek: “Bly stil en gaan uit hom uit.” 26Die onrein gees het die man stuiptrekkings laat kry, hard geskreeu en toe uit...
Saterdag Oggenddiens - Ds Wimpie Raath 23.05.2026 20:24
SEFANJA 3 8Daarom, wag vir My in vrees, sê die Here, wag vir die dag wanneer Ek opstaan en my buit kom vat. Ek het besluit om nasies bymekaar te maak, koninkryke saam te roep en op hulle my gramskap uit te stort, die volle gloed van my toorn: die hele aarde sal verteer word in die vuur van my woede. 9Ek sal die volke verander, hulle lippe rein maak, sodat hulle almal My sal aanroep en soos een man...
Vrydag Oggenddiens - Ds Wimpie Raath 22.05.2026 11:40
GENESIS 22 18In jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën wees, want jy het My gehoorsaam.”
Donderdag Oggenddiens - Ds Wimpie Raath 21.05.2026 11:48
Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Woensdag Oggenddiens - Ds Wimpie Raadt 20.05.2026 12:08
HANDELINGE 9 Saulus se bekering (Vgl. Hand. 22:6-16; 26:12-18) 1Intussen het Saulus soos 'n besetene voortgegaan om die volgelinge van die Here met die dood te dreig. Hy het na die hoëpriester toe gegaan 2en van hom bekendstellingsbriewe aan die sinagoges in Damaskus gevra. Sy doel was om al die aanhangers van die leer van die Here wat hy daar kry, mans sowel as vrouens, gevange te neem en na Jeru...
Dinsdag Oggenddiens - Ds Wimpie Raath 19.05.2026 11:35
Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Maandag Oggenddiens - Ds Wimpie Raath 18.05.2026 11:14
Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Sondagaand Erediens - Ds Kobus Botha 17.05.2026 18:22
ROMEINE 8 38Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte
Sondagoggend Erediens - Ds Kobus Botha 17.05.2026 20:50
ROMEINE 8 26Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. 27En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges. 28Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat...
Saterdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha 16.05.2026 22:19
HANDELINGE 7 55Maar Stefanus, vol van die Heilige Gees, het opgekyk na die hemel en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat aan die regterhand van God staan. 56“Kyk,” het hy gesê, “ek sien die hemel geopen en die Seun van die mens wat aan die regterhand van God staan.” 57Toe het hulle hard geskreeu en hulle ore toegedruk. Soos een man het hulle op hom afgestorm, 58hom uit die stad uitgesleep e...
Vrydag Oggenddiens - Ds Kobus Botha 15.05.2026 10:19
HANDELINGE 4 12“Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.”
HEMELVAART Donderdagaand Erediens - Ds Kobus Botha 14.05.2026 20:34
LUKAS 24 Die hemelvaart van Jesus (Mark. 16:19-20; Hand. 1:9-11) 50Daarna het Hy hulle uit die stad uitgelei tot by Betanië. Daar het Hy sy hande opgehef en hulle geseën. 51Terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle af weggegaan en is Hy in die hemel opgeneem
HEMELVAART Donderdagoggend Erediens - Ds Kobus Botha 14.05.2026 20:54
HANDELINGE 1 6Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?” 7Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie mag bepaal het nie. 8Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as...
Woensdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha 13.05.2026 11:02
JOHANNES 11 11Hierna het Hy vir hulle gesê: “Ons vriend Lasarus slaap, maar Ek gaan om hom wakker te maak.” 12Die dissipels sê toe vir Hom: “Here, as hy slaap, sal hy gesond word.” 13Jesus het van Lasarus se dood gepraat, maar hulle het gedink Hy praat van die gewone slaap. 14Toe sê Jesus vir hulle reguit: “Lasarus is dood, 15en om julle ontwil is Ek bly dat Ek nie daar was nie sodat julle in My k...
Dinsdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha 12.05.2026 10:58
LUKAS 8 Die dogtertjie van Jaïrus. Die vrou met bloedvloeiing (Matt. 9:18-26; Mark. 5:21-43) 40Toe Jesus van die oorkant af terugkom, het die mense Hom verwelkom, want almal was Hom te wagte. 41Skielik kom daar 'n man aan. Dit was Jaïrus, 'n raadslid van die sinagoge. Hy het op sy knieë voor Jesus se voete geval en Hom gesmeek om na sy huis toe te kom, 42want sy enigste dogter het op sterwe gelê....
Maandag Oggenddiens - Ds Kobus Botha 11.05.2026 11:16
MATTEUS 4 Die versoeking in die woestyn (Mark. 1:12-13; Luk. 4:1-13) 1Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word. 2Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en naderhand het Hy honger geword.
Sondagaand Erediens - Past Neville Goodchild 10.05.2026 26:50
SPREUKE 19 21Al maak mense hoeveel planne, wat die Here besluit, staan vas.
Sondagoggend Erediens - Past Neville Goodchild 10.05.2026 32:48
2 KONINGS 2 Elia word in die hemel opgeneem 1Die tyd het gekom dat die Here vir Elia in 'n stormwind in die hemel sou opneem. Elia en Elisa het uit Gilgal vertrek,
Saterdag Oggenddiens - Past Neville Goodchild 09.05.2026 15:53
PSALMS 32 U het my skuld vergewe 1'n Gedig van Dawid. Dit gaan goed met die mens wie se oortredings nie gestraf word nie, wie se sonde vergewe word. 2Dit gaan goed met die mens vir wie die Here die oortreding nie toereken nie en in wie se gees daar geen valsheid is nie. 3Toe ek oor my sonde geswyg het, het my liggaam uitgeteer soos ek heeldag om hulp geroep het. 4U hand het dag en nag swaar op my...
Vrydag Oggenddiens - Past Neville Goodchild 08.05.2026 12:20
PSALMS 32 8Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou.
Donderdag Oggenddiens - Past De Villiers Nel 07.05.2026 10:03
1 TESSALONISENSE 4 3Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.