Perez Ministries Bothaville
Perez Ministries Bothaville
We are an intercessory house of God. Establishing ordinary people to become leaders of Jesus in their sphere of influence. By equipping and teaching them to follow the Holy Spirit in their gifts and callings according to Ephesians 4:11-13. To bring all the nations to Jesus Christ our Lord and Savior. Ephesians 4:11-13 And He gave some, apostles; and some, prophets; and some, evangelists; and some, pastors and teachers; For the perfecting of the saints, for the work of the ministry, for the edifying of the body of Christ: Till we all come in the unity of the faith, and of the knowledge of the S...
Author
Perez Ministries Bothaville
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wat is ń Altaar? 23.03.2020 12:08
Wat word geoffer by ń altaar? Wat is ń living sacrifice? Hoe bou ons ń altaar prakties en hoe is ons prakties ń living sacrifice? Die skrif gedeeltes wat in die podcast gebruik word is Romeine 12:1 Jesaja 66 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Sondag Boodskap 15/03/2020 - Gehoorsaamheid aan die Woord 21.03.2020 34:15
Be Holy for I am Holy https://www.youtube.com/watch?v=DK9OfNFE1zM
Wat is die "Seer Profet" en Profetiese aksies? 21.03.2020 11:38
Wat is die "Seer Profet"? Wat is Profetiese Aksies? Waar word die "seer profet" en profetiese aksies gebruik? Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is. Jeremia 1 Efésiërs 1:18 Handelinge 21:11 Jesaja 13:1, 19:1 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Wat is die verskillende vlakke van die profetiese? 20.03.2020 12:36
Waar funksioneer mens in die verskillende vlakke van die profetiese? Waar funksioneer mens in die gawe en die amp van die profetiese? Wat is die doel van die gawe en die amp van die profetiese? 1 Korintiërs 14:51 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Donderdag Groep 12/03/2020 - Take up your cross and Lay down your life. 19.03.2020 35:08
English from 14 minutes onwards. Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Hoe lewe ons in Geloof en Wysheid binne moeilike omstandighede soos nou met die corona virus? 17.03.2020 7:45
Hoe werk dit prakties dat ons in geloof en Vader se wysheid bly en nie in vrees verval nie? Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Sondag Boodskap - ń Weermag vir God 8/03/2020 14.03.2020 35:28
ń Weermag vir God. Hebreërs 13:4 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Waarvoor moet ons versigtig wees in die Profetiese? 10.03.2020 10:19
Waarvoor moet ons versigtig wees in die Profetiese? Wat is die karakter van ń profeet? Hoe werk protokol in die profetiese? Wat is die kerk leiers se rol in die profetiese? Die skrif wat in die podcast gebruik is, is Romeine 11:29 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Kan ons ou profetiese woorde weer opneem? 09.03.2020 4:03
Wat maak ons met profetiese woorde waarmee ons uiters onverantwoordelik mee gehandel het? Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Donderdag Groep - 5/03/2020 - What is the meaning of Priesthood? 09.03.2020 36:11
What is the meaning of Priesthood?
Sondag Boodskap - 1/03/2020 Lewendige Heilige offer en Witchcraft. 07.03.2020 35:59
Sondag Boodskap - Lewendige Heilige offer en Witchcraft.
Hoe lyk die ware profetiese? 05.03.2020 10:52
Wie kan profeteer? Wie kan vir ons profeteer? Wat doen ons met profetiese woorde? Hoe werk ons saam met profetiese woorde? Hier is al die skrif aanhalings wat in die podcast gebruik is. Joël 2:28-31 1 Korinthiërs 12:28-29 Efésiërs 4:11-12 Jeremia 1:10 1 Korinthiërs 3:9-11 Romeine 4:17 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Wat is die profetiese? 02.03.2020 12:17
Hoekom is die profetiese belangrik in ons lewe? Baie mense ervaar nie die profetiese in hulle lewe nie. Kan ons onself verset teen die profetiese? Hier is al die skrif verwysings wat gebruik is in die podcast. Openbaring 19:10 Psalms 139:16-18 Amos 3:7 Jeremia 1:4-10 Jeremia 15:19 1 Korinthiërs 14:5 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezmin...
Hoe oefen ons geestelike dissipline? 02.03.2020 10:25
Wat is die eienskappe van geestelike dissipline en hoe oefen ons dit? Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is. Psalm 100 1 Thessalonicense 5:17-18 Romeine 12:12 Filippense 4:6-7 Johannes 13:14-15 Markus 10:43-45 1 Petrus 4:10 Matthéüs 5 Jacobus 4:8 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Donderdag Groep 27/02/2020 - Outoriteit en Witchcraft 01.03.2020 1:00:18
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Hoe kom ons in geestelike dissipline? 27.02.2020 8:04
Hoe oefen ons geestelik? Hoe verander ons keuses? Hoe word ons geestelik gedissiplineer? Die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is. Psalms 1:1-2 Spreuke 15:1-2 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Sondag Boodskap 23/02/2020 Outoriteit 26.02.2020 40:01
Wat is geestelike outoriteit?
Hoe lewe ons vrees loos? 24.02.2020 10:30
Hoe kom ons uit onder die binding van vrees? Hoe hanteer ons vrees as dit wil posvat? Hoe lewe ons vrees loos? Die skrif gedeeltes wat in die podcast na verwys is die volgende Die boek van Jakobus 2 Timótheüs 1:7 - Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. 2 Korinthiërs 10 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fran...
Vrees, hoe kies ons vrees? 20.02.2020 7:11
Hoe dra ons by om in vrees te lewe? Hoe werk ons woorde saam om in vrees te lewe? Kan ons vrees kies? Hier is die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is. Die boek van Jacobus 2 Timótheüs 1:7 - Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezmini...
Vrees, wat is vrees? 18.02.2020 7:28
Wat is vrees? Hoe kry mens vrees? Hier is al die skrif gedeeltes wat in die podcast gebruik is. Romeine 10:17 2 Timótheüs 1:7 Hebreërs 13:5 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Het ons dissipliene nodig in ons geloof? 17.02.2020 7:25
Hoe lyk dissipliene in ons Christen lewe? Hoe loop mens dit uit? Hier is die skrif gedeeltes wat gebruik word in die podcast. 1 Timótheüs 4:7-16 Filippense 2:3-16 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Geloof, Hoe groei ons geloof? 13.02.2020 8:38
Kan ons meer geloof kry? Hoe word ons geloof meer? Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is. Romeine 4:17 Genesis 12-22 Hebreërs 11:6-8 1 Timótheüs 6 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Geloof, Wat is geloof? 10.02.2020 4:51
Wat is geloof? Hoe kry ons geloof? Hier is al die skrif verwysings wat gebruik is in die podcast. Romeine 10:17 Hebreërs 11:6 Romeine 10 Romeine 12:3 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Sondag 2/02/2020 Priesterskap 6 10.02.2020 48:58
Sondag boodskap 9/02/2020 Priesterskap 6 ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Sondag 2/02/2020 Priesterskap 5 03.02.2020 35:48
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek. Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.