Perez Ministries Bothaville
Perez Ministries Bothaville
We are an intercessory house of God. Establishing ordinary people to become leaders of Jesus in their sphere of influence. By equipping and teaching them to follow the Holy Spirit in their gifts and callings according to Ephesians 4:11-13. To bring all the nations to Jesus Christ our Lord and Savior. Ephesians 4:11-13 And He gave some, apostles; and some, prophets; and some, evangelists; and some, pastors and teachers; For the perfecting of the saints, for the work of the ministry, for the edifying of the body of Christ: Till we all come in the unity of the faith, and of the knowledge of the S...
Author
Perez Ministries Bothaville
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Is dit al tyd vir die anti-Chris? 28.04.2020 23:02
Wanneer kom die anti-Chris? Kan ek weg gevoer raak deur die anti-Chris? Wat is morele verval? Vir enige vra wat mag opkom of as jy sommer net wil gesels kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Wat is die waarheid vandag? Hoe identifiseer ons die waarheid? 27.04.2020 12:09
Daar is soveel stemme en opinies teenstrydig met mekaar vandag in die liggaam van Christus, wat is die waarheid? Waar is die waarheid vandag? Hoe soek mens die waarheid? 1 Korinthiërs 1 Vir enige vra wat mag opkom of as jy sommer net wil gesels kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Wat is God se tydlyn? 25.04.2020 14:47
Moet ons bang wees? Vir wie luister mens? Moet ons vlug of wegkruip?
Woensdag 15/04/2020 - Dag 20 van isolasie, Bemoediging en getuienisse om mekaar se arms op te tel in die tyd. 17.04.2020 0:43
WE SERVE THE GOD OF THE IMPOSSIBLE PAUL SAID WE WILL NOT WALK BY SIGHT BUT BY FAITH HE IS THE CREATOR!!!!!!!!!!!! 1.)But Jesus looked at them and said, “With man this is impossible, but with God all things are possible.” ~ Matthew 19:26 ESV 2.) For nothing will be impossible with God. ~ Luke 1:37 3.) I can do all things through him who strengthens me. ~ Philippians 4:13 4.) Jesus looked at them...
Die Opstandings Boodskap, die opstandings krag, die blydskap in die oorwinning oor die wêreld 12/04/2020 12.04.2020 1:04:55
Die opstandings karag, die blydskap in die oorwinning van ons Koning Jesus Chrustus. Die Naam bo elke naam wat alles oorwin het aan die kruis en die opstanding. Ons blydskap en ons lewe. Dankie Jesus ons eer U.
Wat behels Hemelvaart en Eerstevrug? 11.04.2020 13:31
Hoe berei ons onsself voor vir Hemelvaart? Die skrifte wat in die podcast gebruik is. Johannes 20:1 Daniël 7:26-27 1 Korinthiërs 15:20 Efésiërs 1:14 Eségiël 44:30 Eksodus 34:26 Spreuke 3:9 Romeine 16:20 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Wat is Vergifnis en Heiligmaking? 10.04.2020 19:08
Is dit net iets wat ons met ons monde sê? Is daar ń dieper proses binne in ons? Het dit ń geestelike komponent? Psalm 51 - "Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in u oë" Filippense 2:12-13 - "Werk julle eie heil uit met vrees en bewing; want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae." Romeine 6:13-14 - "En moenie julle lede stel tot beskikking van...
Die tyd van Paasfees of Pesag. Wat behels dit vir ons? 09.04.2020 18:12
Wat beteken Paasfees of Pesag in ons lewens? Genesis 1:14 Levitikus 23 Celebrating Jesus in the Biblical Feasts - Dr Richard Booker https://www.cumbooks.co.za/celebrating-jesus-in-the-biblical-feasts-paperback-expanded-edition https://www.amazon.com/Celebrating-Jesus-Biblical-Feasts-Expanded/dp/0768409012 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@pere...
As priesters staan ons in die nuwe verbond. Wat is die verbond? 04.04.2020 17:51
Wat is ń is ń verbond? Hoe hanteer ons ń verbond? Hoe het ons in die verbond gekom? Kan ons terugkeer na die verbond?
Die wêreld sê ons is in ń krisis. Wat sê God van die tyd waar in ons is? 02.04.2020 17:09
Wat is ons identiteit? Wie is ons identiteit? Wat is versteek in ons lewens?
Woensdag Boodskap 1/04/2020 - Dag 6 van isolasie. Wat is ons sekuriteit? 01.04.2020 16:32
Hoe spandeer ons, ons tyd? Waarop fokus ons? Wat is ons sekuriteit? Hebreërs 13:5 - Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.
Wat is ń priester of priesterskap? 30.03.2020 21:31
Hoe word mens volwasse tot by priesterskap? Wat doen ń priester en hoe lyk dit prakties in my lewe?
Sondag boodskap 29/03/2020 29.03.2020 34:15
Jammer alles het nie goed op geneem nie. Dit sal beter word soos ons die doen.
Is ons weerloos teen storms soos die corona virus of het ons Wapens in ons Vader? 28.03.2020 19:04
Die skrifte wat in die podcast gebruik is. Deuteronómium 32:30 1 Sameul 19:20,23 Daniël 10 https://arielgate.com/html/contact-us/ office@arielgate.co.za Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Wat is die protokol rondom ń Altaar? 26.03.2020 14:38
Wat is ń voorbeeld van ń Altaar? Al die skrif gedeeltes van in die podcast gebruik is, is die volgende. Romeine 12:1 Deuteronómium 4:24 Matthéüs 3:11 1 Petrus 1:6-8 Daniël 3 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
21 Dae van fokus op ons Vader. 25.03.2020 9:53
Romeine 8:28 - And we know [with great confidence] that God [who is deeply concerned about us] causes all things to work together [as a plan] for good for those who love God, to those who are called according to His plan and purpose. Jesaja 26:20 - Kom, my volk, gaan in jou binnekamers en sluit jou deur agter jou toe, verberg jou vir 'n klein oomblik, totdat die grimmigheid verbygaan.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.