Radio Pulpit

Naweek Aktueel

Religion AF ↓ 162 episodes

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.radiopulpit.co.za

Author

Radio Pulpit

Category

Religion

Podcast website

www.radiopulpit.co.za

Latest episode

Sep 26, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Stap vir Marlo Buys 26.09.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Angelique Buys oor haar seuntjie Marlo se siekte en Michael Wynne wat deur afstande te stap om geld in te samel vir sy behandeling www.radiokansel.co.za

Hoopstad: baken van geloof, hoop en liefde 19.09.2026

Jannie Pelser en gaste, Di. Victor Cloete, Desire Meyer en Frans du Toit gesels vandag oor die tema: Plattelandse gemeentes vind dit soms vanwee verskeie redes moeilik om optimal te funksioneer, maar dit is anders vir die NG Gemeente Hoopstad. Een honderd en vyftig jaar na die gemeente beslag gekry het vertoon die gemeente energiek, hoopvol en dankbaar. www.radiokansel.co.za

Goudini-belewenis: Hoop en Vernuwing 12.09.2026

700+ Predikante van regoor SA het bymekaar gekom by Goudini om saam te bid, te kuier, te vier en te groei. Jannie Pelser gesels met drie predikante, Hendrien van Vliet, Yugi Barnhard en Rikus Hattingh, oor hul ervaring en indrukke van hierdie besondere predikante-saamkoms www.radiokansel.co.za

Dissipline op skool - is daar 'n krisis? 05.09.2026

Dissipline in ons skole is ’n onderwerp waaroor daar sterk menings bestaan. Vir sommige mense het die pendulum te ver weggeswaai – onderwysers sukkel om gesag te handhaaf, klastyd gaan verlore en leerders wat graag wil leer, word deur ontwrigting benadeel. Vir ander is die antwoord nie om bloot strenger te straf nie, maar om weer te vra wat ons eintlik met dissipline wil bereik. Jannie Pelser en g...

Is die Bybel nog relevant in ons tyd? 31.08.2026

Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Verster, Prof Hennie Stander en Dr Andre van Niekerk, gesels vandag oor die tema: Is die Bybel nog relevant in ons tyd? www.radiokansel.co.za

Kerkspieel 2026 - `n blik op die NGK 22.08.2026

Die jongste Kerkspieël-navorsing oor die welstand van gemeentes in die NG Kerk skets ’n interessante prentjie. Daar is tekens van druk: gemeentes vergrys, baie word kleiner en ’n beduidende aantal beskik nie meer oor ’n voltydse predikant nie. Daar is ook ’n neiging om na binne te fokus. Maar dit is nie die hele verhaal nie. Meer gemeentes beskryf hulleself as groeiend, finansies het verbeter en e...

Skoolsport in die branding 15.08.2026

Jannie Pelser en gaste, Maretha Claasen en Stephan du Preez bespreek vandag die tema: Skoolsport in die branding. Skoolsport is veel meer as net die wen of verloor van ’n wedstryd. Vir duisende jongmense is dit ’n plek waar hulle leer om saam te werk, dissipline te beoefen, teleurstelling te hanteer, verantwoordelikheid te aanvaar en respek vir ander te ontwikkel. www.radiokansel.co.za

Ook in swaarkry is God daar 08.08.2026

Jannie Pelser gesels met Dr. Frikkie Coetzee oor die tema: Ook in swaarkry is God daar www.radiokansel.co.za

God en ons stukkende wêreld 01.08.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Jan Botha en Andre van Niekerk oor die tema: God en ons stukkende wêreld www.radiokansel.co.za

Living Ball & die Evangelie 25.07.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Franna Cillie en Manie du Toit van Living Ball en hoe hierdie organises die Evangelie bring www.radiokansel.co.za

"My walk with soul" Projek 18.07.2026

Jannie Pelser gesels met Ds Delanie Bezuidenhout oor die "My walk with soul" projek www.radiokansel.co.za

Plaasmoord - dis my mense 11.07.2026

Wond: Plaasmoord – dis my mense (Litera, 2025) is ds. Gerhard Pietersen se eerlike en diep persoonlike verhaal van verlies, geloof en hoop. Nadat sy skoonouers, Tewie en Eurika Human, in 2016 op hul kleinhoewe buite Groot-Brakrivier vermoor is, het die hele familie 'n pad van intense trauma en rou gestap. In die boek vertel Gerhard nie net die verhaal van 'n plaasmoord nie, maar ook van 'n mens se...

Vreemdelinge op aarde 04.07.2026

Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners hulself as Christene. Ons is ’n...

30 Junie en die nasionale veiligheidsvraagstuk: Is die kruitvat besig om te ontbrand? 27.06.2026

Jannie Pelser en gaste Roland Henwood, Hermann Pretorius en Nico Stofberg gesels oor hierdie brandpunte www.radiokansel.co.za

Dr Jan Botha - leraar & gemeenskapswerker 20.06.2026

Jannie Pelser gesels met Dr Jan Botha oor sy pastorale spreekkamer, pligte as leraar en lofwaardige Gemeenskapswerk www.radiokansel.co.za

Die Midde-Oosterse Krisis – Quo Vadis? 13.06.2026

Onbeskryflik, ontstellend, onmenslik, kru en ontwrigtend. Dit is moeilik om die regte woorde of metafore te vind wat die huidige verwoesting in die Midde-Ooste werklik vasvang. Hoewel dit een van verskeie konfliksones in die wêreld is, lê hierdie streek ons as gelowiges, histories en teologies, baie na aan die hart. Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Duvenage, Ds. Johan van der Merwe en Prof. Ab...

Vind God in die gewone 06.06.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Tom Smith oor sy boek "Vind God in die gewone" www.radiokansel.co.za

Pinkster 30.05.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Willem Badenhorst (Evangelisasie) en Pinkster Evangelis Franco Labuschagne (Crossroads Evangelism) oor pinkster www.radiokansel.co.za

Pinkster 2026 teen die agtergrond van wêreldwye konflik en ongemak 23.05.2026

Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan- Albert van den Berg en Dr Andre van Niekerk gesels vandag oor Pinkster 2026 teen die agtergrond van wêreldwye konflik en ongemak www.radiokansel.co.za

Van A tot Z deur die Bybel 16.05.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Peter Ott oor die pad wat hy gestap het toe hy besluit het om die Bybel van hoek tot kant deur te lees www.radiokansel.co.za

Groete uit Skotland & word toegerus om die evangelie te verkondig 09.05.2026

Jannie Pelser gesels vandag met skrywer Sunet du Plessis oor haar nuwe boek: Groete uit Skotland, en dan ook met Andries Pelser oor sy bediening waar hy mense toerus om die evangelie te gaan verkondig www.radiokansel.co.za

The Joint Statement 02.05.2026

To help us bring all of this together, Jannie Pelser are joined today by three leaders who were at the heart of the Joint Statement of representative churches: Rev. Mzwandile Molo, Ds. Jan Lubbe and Ds. Rudie Swanepoel www.radiokansel.co.za

Hoekom is Suid-Afrikaners so kwaad? 25.04.2026

Jannie Pelser en Prof Christian Bezuidenhout, vra die vraag "hoekom is Suid-Afrikaners so kwaad?" www.radiokansel.co.za

Skrywers Elize Parker en Wilco Naumann 18.04.2026

Jannie Pelser gesels vandag met twee gaste: Elize Parker en Wilco Naumann. Elize kom gesels oor haar boek: "Die eilandbruid se sluier" en Wilco gesels oor sy boek "God en geld" www.radiokansel.co.za

Gemeenskapsopheffing 11.04.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Louise Rossouw van Heal the Land Ministries oor Gemeenskapsopheffing en holistiese sorg in Pretoria-Wes en Danville www.radiokansel.co.za

Listen to the Naweek Aktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.