RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3002 episodes

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 5 25.09.2019

Simon konfronteer Alexander oor sy beroep as slaweopsigter op 'n Romeinse galei, en storm by die huis uit. Debora vertel Alexander waar sy en Rufus se name vandaan kom.

MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 4 24.09.2019

Simon kom tuis en vaar uit teen die Nasarener wat by die tollenaar gaan eet het. Hy noem terloops dat hy 'n potjie met Vitellius geloop het. Debora is erg bekommerd. Terwyl Simon nog probeer sê dat Quirinius hom nie aan die voorval sal steur nie, verskyn daar 'n Romein in die deur...

MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 3 23.09.2019

Esegiël is onrustig oor die gevolge van hulle skermutseling met Vitellius, maar Simon is meer bekommerd oor die feit dat iemand wat homself die titel van Messias aanmatig, by 'n tollenaar gaan eet het. Plaas Herodus die timmerman en nie die Doper nie se kop afgekap het...

MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 2 20.09.2019

Terwyl Simon, Esegiël en Juba, Simon se vry slaaf, besig is op die dorsvloer, kom Markus Vitellius, die taksateur van die goewerneur van Cirene met twee soldate te perd aan om Simon in te lig dat die oes volledig ingesamel moet wees om op die graanskip te laai daardie aand. Die besoek verloop egter nie vir Vitellius na verwagting nie.

MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 1 19.09.2019

In hierdie eerste episode van F.A. Venter se klassieke topverkoperroman wat vir die eerste keer in 1957 verskyn het, ontmoet ons die sentrale karakters van die verhaal in Cirene, 'n antieke Griekse stad in die huidige Libië, wat ongeveer in die jaar 630v. C tot stand gekom het: Die forsgeboude, bo-gemiddelde groot en sterk Simon Niger, 'n Jood van byna 40 jaar oud, wat die bynaam Niger gekry het v...

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 60 (slot) 18.09.2019

Buksie bewerkstelig 'n versoening.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 59 17.09.2019

Sonet bedink 'n plan om Albert tot ander insigte te bring.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 58 16.09.2019

Johannes en Brendan kry 'n droom-geleentheid.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 57 13.09.2019

Daar is weer troukoors in die buurt.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 56 12.09.2019

Dita maak planne om Brendan se droom te bewaarheid.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 55 11.09.2019

Marlene maak 'n bekentenis.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 54 10.09.2019

Sonet kry 'n briljante idee in die middel van die nag.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 53 09.09.2019

Albert het genoeg gehad van Mathilda se eise.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 52 06.09.2019

Albert aanvaar Mathilda se uitdaging.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 51 05.09.2019

Albert maak toekomsplanne.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 50 04.09.2019

Eric moet mooipraat om Dita tot ander insigte te bring.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 49 03.09.2019

Sonet se lewe is in gevaar.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 48 02.09.2019

Dita en Eric kry 'n groot skok toe hulle tuis aankom.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 47 30.08.2019

Dita sorg vir konsternasie.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 46 29.08.2019

Dita weet nie of sy haar groot dag geheim sal kan hou nie.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 45 28.08.2019

Marlene is verbaas oor Jason se bedagsaamheid.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 44 27.08.2019

Sonet kry 'n wrede ontnugtering.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 43 26.08.2019

Mathilda roep Werner se hulp in om Albert oor die grens te kry.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 42 23.08.2019

Mathilda wag tevergeefs op Albert.

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 41 22.08.2019

Mathilda is raadop met Dita.

Listen to the Middagvervolgverhaal podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.