RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3002 episodes

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 15 27.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 15

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 14 26.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 14

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 13 25.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 13

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 12 24.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 12

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 11 23.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 11

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 10 20.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 10

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 9 19.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 9

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 8 18.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 8

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 7 17.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 7

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 6 16.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 6

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 5 13.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 5

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 4 12.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 4

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 3 11.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 3

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 2 10.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 2

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 1 09.03.2015

BLINDEKOL deur Andre Kotze - Episode 1

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 50 (slot) 06.03.2015
PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 49 05.03.2015

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 49

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 48 04.03.2015

Arlo Madder, wat steeds voorgee dat hy Hadley is, vat Leanne om haar motor by die gym te gaan haal, maar wil eers 'n draai in Paardeneiland by 'n ou visfabriek maak. Felicity en Frans probeer die fabriek opspoor en Frans ontvang 'n oproep van Marijke wat vertel dat Hadley haar gebel het om te sê hy het Madder by die fabriek opgespoor.

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 47 03.03.2015

Marijke en Frans daag by Felicity se huis op net om uit te vind dat Leanne reeds weg is saam met Arlo Madder. Frans probeer Felicity met min hulp van Marijke oortuig dat Hadley eintlik Arlo Madder is en dat haar dogter se lewe in gevaar is.

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 46 02.03.2015

Marijke en Frans is op pad Bainskloof toe, maar sy vra hom om stil te hou omdat sy twyfel dat Arlo Madder hom as Hadley voordoen. Madder gaan gym toe as Hadley, en peuter met Leanne se motor sodat dit nie wil aanskakel nie. Hy bied aan om haar huis toe te neem, en Leanne aanvaar goedertrou sy aanbod…

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 45 27.02.2015

Marijke is kwaad wanneer sy die nuus hoor dat Oscar die waarheid omtrent Denise Morkel se dood probeer toesmeer. Leanne help Felicity om liedjies af te laai vir dokter Adams. Frans konfronteer Marijke met die waarheid oor Hadley.

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 44 26.02.2015

Felicity en Leanne word in die donker deur iemand agtervolg, en dan raak hulle motor se brandstof op in 'n gevaarlike nywerheidsgebied. Hadley verras Marijke met aandete en sy vind sy gedrag vreemd, maar sy weerhou haarself daarvan om iets daaroor te sê.

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 43 25.02.2015

Frans voel steeds skuldig oor Denise se dood. Oscar het nuus oor die goue aansteker wat hy in Hadley se kamer gekry het, en Frans konfronteer Marijke daaroor. Felicity en Leanne verdwaal op pad huis toe in 'n nywerheidsgebied, en in die skemer hou 'n motor agter hulle stil toe Leanne probeer om 'n kaart op haar selfoon te raadpleeg.

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 42 24.02.2015

Hadley besoek Felicity en vertel haar dat hy gaan uittrek nadat hy en Marijke weer versoen het. Oscar en Leanne probeer toegang tot Hadley se slaapkamer in Felicity se huis kry. Oscar maak 'n vreemde ontdekking net voor Hadley daar opdaag.

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 41 23.02.2015

Frans en Oscar is in sak en as na die moord op Denise. Arlo Madder kom haal Marijke by die hospitaal en hy trek, as Hadley Maritz, terug na hulle woonstel. Oscar verskerp sekuriteit by Felicity se huis uit vrees dat sy of Leanne die volgende slagoffers kan wees.

Listen to the Middagvervolgverhaal podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.