Jean-Pierre Roux

Mense Met Opinies

Leisure EN ↓ 16 episodes

Mense Met Opinies is a casual intimate show hosted by JP Roux. With a rotating cast of not-so-special guests, they explore pop, nerd and Afrikaans culture. So sit terug, rus, en asseblief hou op die p-bom gebruik ek moet dit uit edit.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: mmo.buzzsprout.com

Author

Jean-Pierre Roux

Category

Leisure

Podcast website

mmo.buzzsprout.com

Latest episode

Aug 16, 2023

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Taxi Strikes & Privilege 16.08.2023

Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the difference between coffee.  Then we forced Lisa to talk about tech and gaming.

Meisies Met Opinies 02.08.2023

Ons het twee vrouens op die podcast! Tipies praat ons oor Taylor Swift, The Little Mermaid, Troues en True Crime. Enjoy manne...

Ons Praat Weer Oor Musiek 26.07.2023

In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video. In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding v...

Gentleman vloek nie! 19.07.2023

Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, moet jy 'n lekker warm sous oestertjie drink. Terwyl ons sukkel om nie te vloek nie, fokus ons bietjie op topics soos rugby, mental health, - en alkoholisme. The usual white boy podcast stuff. Hierdie episode mag dalk die presiese teenoorgestelde van die vorige een wees…

Ons het 'n vrou op die podcast! 12.07.2023

Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bietjie opinies oor anime. Daars ook bietjie 'n gesprek oor Engeland en slawerny, want hoekom nie? Ons stel ook 'n baie belangrikke vraag voor - wie is snaakser? Mans of vrouens?

Submarines & Surviving in the Stone Age 05.07.2023

We are back baby! Mense Met Opinies Season 2!  In ons season 2 premiere praat ons bietjie oor current events, soos die hele submarine ding waaroor almal gepraat het. En om weer in die ding te kom moes ons obviously 'n classic Star Wars chat hê.  Ons eindig dinge af met 'n hypothetical question - hoe gefok is jy as ons nou in die Stone Age was?

Ons Opinie van MUSIEK 31.05.2023

Die finale van Mense Met Opinies Season 1!  In ons finale episode fokus ons net op een ding - ons smaak in musiek! Ons het elkeen 9 bands gekies om vir julle 'n goeie idee te gee van wat ons musiek smaak is. Tussen die 3 van ons het ons 'n lekker variety alternatiewe musiek om uit te check! Hou julle van ons keuses, of is daar 'n paar bands wat julle 'n luistertjie wil gee? Che...

Alpha Males & Aartappelslaai 24.05.2023

Na 'n uur se gesukkelry, gee ons hierdie week ons opinie oor die beste aartappelslaai resep. Ons is bietjie laat vir die partytjie, maar ons chat ook bietjie oor Andrew Tate en sy ALPHA / SIGMA tjommies. Ons het ook 'n lekker quick chat oor Marvel en super hero flieks oor die algemeen.

PRIME & Influencers 17.05.2023

Hierdie week gee ons ons opinie oor die nuwe Prime energy drink en hoe almal daaroor rave. Gaan die hype 'die down' of gaan die SA kids dit maintain? Jy kan nie oor Prime praat sonder om bietjie oor influencers te praat nie - en waar jy oor influencers praat... praat 'n mens ook maar oor scams. 

Cults & Film Chats 10.05.2023

Hierdie week gee ons ons opinie oor die definisie van 'n cult. Soos altyd, praat ons bietjie oor Film & TV en hoe sleg Marvel deesdae is. Ons praat ook oor meer personal goed involving 'n public urinal. Soos altyd, belangrike chats hierdie episode. 

Eiendoms Agente Hou Alles Bymekaar 03.05.2023

Hierdie week lewer ons ons opinie op eiendoms agente en of hulle bemarking nog 'n doel het. Miskien is daar 'n spirituele rede vir al die plakkate en bordjies. Ons praat ook bietjie oor flieks, anime en die nuwe Harry Potter deur HBO.

House of the Dragon is Cool 26.04.2023

Hierdie week lewer ons ons opinie op House of the Dragon en ander series wat ons in 2022 gekyk het. Daars ook bietjie stories in gesprinkle. Hier op die einde praat ons bietjie oor true crime - ons moet ons female viewership op stoot.

Service Industry Ranting 19.04.2023

Al vier maatjies op een episode?! Hierdie week lewer ons ons opinie op die service industry. As obvious consumers, het ons ook al aan die ander kant van die skinkbord gewerk. O, en hier op die einde raak dinge baie political for some reason. Maar hopelik offend ons mense aan beide kante van die spektrum.

Pretoria Kuier Plekke 12.04.2023

Wat is ons top drie kuier plekke in Pretoria? Die antwoord is nie so maklik soos wat jy dink nie. Ons lewer ons opinie en deel 'n paar stories tussen in. 

Live Shows & The Last of Us 05.04.2023

Ons het 'n paar shows live gesien en ons mag dalk 'n opinie hê. En ook, hoe vra mense mekaar om te trou by Salsa? Doen bietjie meer moeite manne.  O ja, en Anrich doen walglike goed by 'n Mumford & Sons concert. 

Springbok Bok Span & The Last Jedi 29.03.2023

PODCAST! Is julle reg? Ek weet julle sit maar staan op vir hierdie een!

Listen to the Mense Met Opinies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.