Daniël "DF" Luttig
Luttig se Lens
Welkom by Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid. My naam is Daniël Luttig, en ek is ’n Kliniese Sielkundige in die Noordelike voorstede van die Kaap. Elke episode gesels ek met ’n gas oor ’n kwessie wat vir my interessant is, wat alledaags in ons samelewing voorkom, maar wat ook daadwerklik ‘n impak op mense se lewens kan maak. Saam bespreek ons die onderwerp en probeer maniere vind om ons gedagtes te ontwikkel en te navigeer. **Vrywaring: Hierdie podsending is slegs vir inlig...
Author
Daniël "DF" Luttig
Category
Podcast website
Latest episode
Feb 26, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Selfsorg: Wat bemoeilik dit? 26.02.2026 33:36
Ons leef in ’n tyd waar almal oor selfsorg praat. Ons ken die taal. Ons ken die tegnieke. Rus. Grense. Balans. Tog bly stres hoog, uitbranding algemeen, en selfsorg iets wat ons uitstel, of meganies, sonder oortuiging probeer. So miskien is die werklike vraag nie "wat is selfsorg?" nie… maar eerder: "As ons almal weet wat om te doen wat maak dit so moeilik om dit werklik te beoefen?...
Sartre se staar 22.08.2025 42:46
Het jy al ooit gewonder hoekom jy self-bewus word wanneer jy vermoed iemand "staar" na jou? In die nuutste aflewering van my nuwe podsending bespreek ek en Francois Liebenberg, ook 'n kliniese sielkundige in privaatpraktyk, die filosofiese beginsels agter hierdie verskynsel asook hoe dit sielkundig manifesteer. Die onderwerpe vir ons gesprek: 02:15 Konsep van die "staar" /...
Die stand van videospeletjies (deel 2) 11.08.2025 56:48
Welkom by nog ’n episode van Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid. Het jy geweet Neil Sandilands, a.k.a. Bart van 7de Laan, was 'n stem-akteur in Metal Gear Solid V: The Phantom Pain? Het jy al gewonder hoe jou sielkundige kant in videospeletjies geprojekteer word? Luister in hie...
Die stand van videospeletjies (deel 1) 28.07.2025 53:06
Welkom by nog ’n episode van Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid. My naam is Daniël Luttig, en ek is ’n kliniese sielkundige in die noordelike voorstede van die Kaap. Elke episode gesels ek met ’n gas oor ’n kwessie wat vir my interessant is, wat alledaags in ons samelewing voorkom,...
Die romantisering van psigiese gesondheid 14.07.2025 43:31
Welkom by nog ’n episode van Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid. My naam is Daniël Luttig, en ek is ’n Kliniese Sielkundige in die Noordelike voorstede van die Kaap. Elke episode gesels ek met ’n gas oor ’n kwessie wat vir my interessant is, wat alledaags in ons samelewing voorkom,...
Hoekom het ek iets om te sê? 12.07.2025 11:42
Welkom by die eerste episode van Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid. My naam is Daniël Luttig, en ek is ’n Kliniese Sielkundige in die Noordelike voorstede van die Kaap. Elke episode gesels ek met ’n gas oor ’n kwessie wat vir my interessant is, wat alledaags in ons samelewing voork...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.