Klank Kompas

Ligspore

Religion AF ↓ 4 episodes

Ligspore is 'n plek waar stories gloei, getuienisse rigting gee en lig sy pad vind deur gewone mense se lewens. Hier gesels ons met stemme uit die gemeenskap - mense wat lig dra, lig soek en lig agterlaat. Mag hierdie stories jou herinner: God se lig is altyd aan die beweeg. Luister saam en kom los jou eie spore van lig.

Author

Klank Kompas

Category

Religion

Podcast website

rss.iono.fm

Latest episode

Feb 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

'Dissipels maak dissipels'- Prof Malan Nel gesels oor sy nuwe gemeentereeks 10.02.2026

“Dissipelskap is diensbaarheid”. Só sê prof Malan Nel, emeritusprofessor in Praktiese Teologie by die Fakulteit van Teologie aan die Universiteit van Pretoria (UP). Hy het die gewilde jaarlikse Lentekonferensie vir predikante begin en die ingrypende Jeug-tot-Jeugaksie van 1974 help organiseer. Na ’n loopbaan van meer as 50 jaar in die bediening is hy op 87 steeds voltyds in diens van UP, ’n geresp...

Orrels en orreliste - Dr Isabelle van Rensburg, voorsitter van SAKOV 29.01.2026

“Daar’s definitief ’n toekoms vir orrel … SAKOV probeer saam ’n toekoms vir orreliste in SA te verseker.” So vertel dr. Isabelle van Rensburg, voorsitter van SAKOV – die Suider-Afrikaanse Kerk- en konserteorrelistevereniging. Dit is vir haar ’n voorreg om gemeentes deur musiek in kontak met hulle Skepper te bring. Annabelle Lombard het met hierdie vereniging se nuutverkose hoof gesels en onder and...

Ep. 2 - Outisme en die kerk : ’n Gesprek met Daantjie Badenhorst 04.11.2025

Baie mense ken Daantjie Badenhorst as Daantjie Dinamiet, kampioen van TV-reekse soos Noot vir Noot en Flinkdink. Hy het Aspergersindroom, ’n vorm van outisme. Annabelle Lombard gesels hom, ’n jarelange betrokke lidmaat by die Skuilkrans NG Gemeente in Pretoria, oor outisme en die rol van die kerk as ’n tuiste vir almal. Dit is ’n eerlike en hoopvolle gesprek oor menswees, aanpassing en die rol wat...

Ep. 1 - Ons gee om vir die Khomani San 03.11.2025

Dr. Lieze Meiring van NG Elarduspark vertel van hulle jaarlikse uitreik na die Khomani San-gemeenskap van die Kalahari .

Listen to the Ligspore podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.