Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 Gesprekke
Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Elmero Strauss gesels met Suann van Heerden oor Hiking for Hope 05.02.2026 6:56
Hiking for Hope - ’n doelgedrewe staproete waar elke tree hoop bring vir kwesbare kinders. Meer as net ’n staptog: dit is ’n reis van veerkragtigheid, spanwerk en omgee, waar personeel en tieners saam stap om bewusmaking te skep en ’n werklike verskil te maak.
Jean-Louis Knouwds gesels met Dawie Roodt oor kripto-geldeenhede 💰 05.02.2026 3:52
Bitcoin en ander kripto’s het die afgelope week skerp gedaal – maar wat beteken dit regtig vir beleggers? Is kripto nog ’n geloofwaardige langtermyn-belegging, of bly dit ’n hoë-risiko spekulasie?
Elmero Strauss gesels met Elmine McCarthy oor Die Voortrekkers 04.02.2026 9:54
Elmero Strauss gesels met Elmine McCarthy oor Die Voortrekkers. ’n Jeugbeweging wat kinders toerus met kultuur, avontuur en natuur. Van leierskap en diensbaarheid tot ligdraers vir 2026 - ’n gesprek oor hoop, karakter en die toekoms van Namibië se jeug.
Irma’s Rescue: Wanneer die Druk te Veel Raak 04.02.2026 12:34
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die realiteite van emosionele druk - wanneer jou hart gebreek is, angs jou oorweldig, of stresvlakke deur die dak skiet en dit voel asof die druk nooit gaan eindig nie. In hierdie insiggewende gesprek fokus hulle op Irma’s Rescue, met spesiale aandag aan Heartbreak Rescue, die nommer-een verkoper onder die ses produkte. Estie verduidelik hoe die produk wer...
Elmero Strauss gesels met Juffrou Sonja du Plessis, graad R juffrou by Pikkie Paradys, 03.02.2026 7:26
Elmero Strauss gesels met Juffrou Sonja du Plessis, graad R juffrou by Pikkie Paradys, oor die belangrikheid daarvan om kinders vroegtydig gereed te maak vir skool - emosioneel, sosiaal en akademies.
Bek- en Klouseer: Wat Boere Moet Weet 03.02.2026 8:38
JP Nel gesels met dr. Theuns Laubscher oor bek- en klouseer en die impak daarvan op vee. Hulle bespreek wat die siekte is, hoe dit versprei, watter tekens om voor uit te kyk, en wat boere kan doen om hul vee te beskerm. ’n Insiggewende gesprek vir enigeen in die landboubedryf.
Menoforce vir Warmgloede en Nagsweet: ’n Gesprek met Estie Schreiber 28.01.2026 12:30
Estie Schreiber gesels oor A.Vogel Menoforce-tablette en hoe dit kan help om warmgloede en nagsweet tydens menopouse te verlig. Sy deel haar ervaring en verduidelik hoe hierdie natuurlike produk werk, hoekom dit effektief is, en hoe maklik dit is om te gebruik. Menoforce is sonder voorskrif beskikbaar by apteke landswyd, met slegs een tablet per dag wat nodig is. Vir meer inligting kan jy www.avog...
Rosatom se syfers is nie korrek nie - Sauma 22.01.2026 7:10
MSN berig dat Rosatom beplan om tot US$500 miljoen (ongeveer N$9,4 miljard) te belê in 'n langtermyn-uraanprojek in Namibië, wat gemik is op 'n jaarlikse produksie van 3 000 ton uraan en 'n mynleeftyd van meer as 25 jaar, terwyl Rusland en Namibië gesprekke oor samewerking in uraanontwikkeling en die vreedsame gebruik van kernenergie bevorder. Headspring Investments poog al jare om in-situ herwinn...
Gesonde Niere: Estie Schreiber oor A.Vogel Nephrosolid 21.01.2026 11:28
Hierdie week gesels Estie Schreiber oor die gesondheid van jou niere en hoe jy dit kan ondersteun met A.Vogel Nephrosolid. Beskikbaar by apteke regoor Namibië. Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za of stuur ‘n e-pos na info@sanatural.co.za
Jean-Louis Knouwds gesels met Venessa Schoeman, oor wat regtig volhoubaar is wanneer dit by gewigsverlies kom. 20.01.2026 7:39
Jean-Louis Knouwds gesels met Venessa Schoeman, Redakteur by Voelgoed Media en ook ’n gekwalifiseerde dieetkundige van RSA, oor wat regtig volhoubaar is wanneer dit by gewigsverlies kom. Navorsing wys: Mense wat gewigsverlies-inspuitings gebruik en dan ophou, tel tot vier keer vinniger gewig op as dié wat dit met dieet en oefening verloor het. Is hierdie middels ’n langtermyn-oplossing – of net ’n...
Jean-Louis Knouwds gesels met Colby Bauermeister oor ’n besondere geleentheid wat veel meer is as net ’n oefensessie. 19.01.2026 4:20
WOD for the Voiceless bring die gemeenskap bymekaar om nie net fisies hul grense te toets nie, maar ook om ’n stem te gee aan dié wat nie altyd gehoor word nie. Die inisiatief gebruik fiksheid as ’n platform om bewusmaking te skep en fondse in te samel vir die DBV.
Anette Rheeder gesels oor hidrasie, minerale & gesondheid! 16.01.2026 11:34
Ons begin die jaar met ’n insiggewende gesprek saam met Anette Rheeder oor die belangrikheid van die regte kombinasie van water en minerale vir goeie gesondheid. Sy gesels oor A.Vogel Multiforce Alkaliese poeier en hoe dit jou liggaam daagliks kan ondersteun om gebalanseerd en energiek te bly. In Namibië is A.Vogel Multiforce Alkaliese poeier beskikbaar in oorspronklike, suurlemoen of mango geure...
Dr. Sanet Steenkamp, Onderwysminister, bring duidelikheid oor die staatskole se stelsel 15.01.2026 10:55
Dr. Sanet Steenkamp, Onderwysminister, gesels met Jean-Louis Knouwds om duidelikheid te bring oor die staatskole se stelsel – veral vir Graad 11-leerders en hul ouers.
Elmero Strauss gesels met Anthony Boucher 03.12.2025 7:00
Elmero Strauss gesels met Anthony Boucher, hoof van die kuber misdaad eenheid in SA 🇿🇦 onder leiding van Mike Bolhuis, oor hoe jy jou self moet beveilig en jou elektroniese toestelle moet gebruik in publieke plekke.
Ontdek A.Vogel Molkosan: Die Perfekte Gesondheidsmaat tydens die Fees Seisoen 03.12.2025 8:51
Anette Rheeder en Jean-Louis Knouwds gesels oor A.Vogel Molkosan en waarom hierdie unieke produk uitstaande is gedurende die fees seisoen. A.Vogel Molkosan is slegs beskikbaar in vloeistofvorm – kies tussen 200ml of 500ml bottels, oorspronklik of bessie gegeur. Vind A.Vogel Molkosan by jou naaste apteek en stuur enige gesondheidsnavrae na info@sanatural.co.za Maak jou fees seisoen gesond en vol en...
Jean-Louis Knouwds gesels met Estie Schreiber oor emosionele gesondheid 26.11.2025 11:09
Jean-Louis Knouwds sit saam met Estie Schreiber om die belangrikheid van emosionele gesondheid te verken. Wanneer ons emosioneel uit balans is, beïnvloed dit ons fisiese welsyn - die twee loop hand aan hand. Estie verduidelik hoe Irma’s, met ses unieke produkte, mense help om deur die slaggate, druk, seer en hartseer van die lewe te werk en emosionele veerkragtigheid op te bou. Luister hoe sy uite...
Gesondheidsgesprek: Jou Lever in Fokus 19.11.2025 11:20
Jean-Louis Knouwds gesels met Estie Schreiber oor jou lewer en hoe jy dit gesond kan hou. Die gesprek fokus op A Vogel Boldocynara en sy voordele. Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za of stuur ‘n e-pos aan info@sanatural.co.za
Feestyd se Vriend – A.Vogel Multiforce Alkaliese Poeier 12.11.2025 7:52
Anette Rheeder gesels me Jean-Louis Knouwds oor A.Vogel Multiforce Alkaliese poeier – jou maat vir die feestyd! Die produk is beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting, stuur ’n e-pos na info@sanatural.co.za.
Estie Schreiber gesels oor Bio-Strath Iron en bloedarmoede 05.11.2025 12:14
Hierdie week sluit die program aan by verlede week se onderwerp, met ‘n bespreking van Bio-Strath Iron vir bloedarmoede. Wêreldwyd ly sowat ‘n derde van die bevolking aan bloedarmoede, en dit raak veral mense in Afrika en Asië. Bio-Strath Iron is beskikbaar op aanvraag by plaaslike apteke en sal binnekort ook by Dis-Chem beskikbaar wees. Vir meer inligting, besoek www.bio-strath.co.za of stuur ‘n...
JP Nel gesels met Estie Schreiber oor ystertekort 29.10.2025 14:39
Hierdie week gesels JP Nel met Estie Schreiber oor die impak van ystertekort en hoe dit jou gesondheid kan beïnvloed. Hulle bespreek ook Bio-Strath Iron tablette, beskikbaar by apteke, wat help om jou ystervlakke aan te vul. Vir enige vrae, stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za .
Elmero Strauss gesels met Fritz Kaufmann oor die Junior Ranger Camp 2025 28.10.2025 7:24
Die Junior Ranger Camp 2025 is ’n opwindende 8-dae avontuur vir jongmense tussen 13 en 18 jaar oud! 🌿🔥 Ontdek hoe hierdie kamp kinders leer oor oorlewing, spanwerk en die natuur 🌍💪
Maak Spore – Elmero Strauss gesels met Willem de Jager 28.10.2025 5:48
Elmero Strauss gesels met Willem de Jager van Stampriet, eienaar van Hartland Farming 🌾🐄, musikant en liedjieskrywer ✍️🎶 met ’n storie wat diep wortels het 🌱. Sy lewe is ’n lied van grond, geloof en drome wat groei.🌻 Maak Spore is moontlik gemaak deur: Jakkals Vellies Namibia
Estie Schreiber gesels oor Oxiprovin 22.10.2025 12:54
💊 Jean-Louis Knouwds het hierdie week met Estie Schreiber gesels oor Oxiprovin – een van die belangrikste aanvullings wat elke volwassene daagliks benodig! 🌿✨ 👉 Vir meer inligting, besoek: www.oxiprovin.co.za 💚 Oxiprovin is beskikbaar as kapsules by apteke regoor Namibië. 📩 Kontak hulle via Facebook (Oxiprovin) of stuur ’n epos aan info@sanatural.co.za
Anette Rheeder gesels oor die waarde van A.Vogel Multiforce Alkaliese Poeier! 15.10.2025 7:59
A.Vogel Multiforce alkaliese poeier kan help met die voorkoming en behandeling van gout en nierstene. Beskikbaar by apteke regoor Namibië. Meer besonderhede of navrae? Stuur gerus ‘n boodskap na: info@sanatural.co.za
Estie Schreiber gesels oor die niere 08.10.2025 8:40
Estie Schreiber gesels oor die niere – die susterorgane van die lewer. Het jy geweet dat 12% van die wêreldbevolking aan kroniese nierversaking ly, en baie weet dit nie eens nie? Wat is die simptome en wat veroorsaak dit? Probeer A. Vogel Nephrosolid – beskikbaar by apteke sonder voorskrif. Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za of stuur vir Estie ‘n e-pos aan info@sanatural.co.za
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.