RSG

Kortom

Arts AF ↓ 592 episodes

’n Program waarin kortverhale voorgelees word

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

#103 05.07.2016

Juanita Swanepoel lees Abraham H. de Vries se kortverhaal EEN VLEES.

#102 28.06.2016

Pieter van Zyl lees Hennie Aucamp se kortverhaal 'N BRUIDSBED VIR TANT NONNIE.

#101 21.06.2016

Johann Nel lees een van die klassieke kortverhale in Afrikaans - Hennie Aucamp se DIE HARTSEERWALS.

#100 14.06.2016

Wessel Pretorius lees DIE DIERE IS ONRUSTIG van Wentzel Lombard

#99 07.06.2016

Susanne Beyers lees vanaand twee aangrypende verhale van G.M. Gilfillan, HUISBESOEK en SPROKIE

#98 31.05.2016

June van Merch lees Jeanne Gossen se verhaal 'N KAT IN DIE SAK.

#97 24.05.2016

Joanie Combrinck lees E. Kotze se kortverhaal EBENYSTER.

#96 17.05.2016

Anna-Mart van der Merwe lees twee van PG du Plessis se Koöperasiestories EKSTERMINASIE en 'N RUIKERTJIE GEELPERSKES.

#95 10.05.2016

Marvin-Lee Beukes lees Este Fourie se kortverhaal DIE WINGERD HUIL.

#94 03.05.2016

Anna-Mart van der Merwe lees PG du Plessis se Koöperasiestories WERP DIT WEG en JAAPMAN SE BEDUIWELING.

#93 26.04.2016

Roeline Daneel lees Christine Barkhuizen le Roux se kortverhaal 'N STORIE VIR PATROON.

#92 19.04.2016

Wessel Pretorius lees Roela Hattingh se kortverhale TROUSSEAU en VOORSPEL.

#91 12.04.2016

Susanne Beyers lees Hennie Aucamp se kortverhaal HERFSDWALING.

#89 05.04.2016

Amor Tredoux lees Solette Stander se kortverhaal KOP AGTEROOR, OË WYDGEREK.

#90 05.04.2016

Amor Tredoux lees Solette Stander se kortverhaal KOP AGTEROOR, OË WYDGEREK.

#88 22.03.2016

Johan Nel lees Adriaan Meyer se OUMA KRY BLOU LIPPE, de Waal Venter se JUFFROU BLINK Oë, en Jan van Tonder se DIE TOLLENAAR.

#87 15.03.2016

Susanne Beyers lees Ilse van Staden se kortverhale TAFEL VIR TWEE en DIE MAN IN DIE BOKAMER.

#86 08.03.2016

Joanie Combrinck lees Marlene van Niekerk se kortverhaal ANDRIES.

#85 01.03.2016

Wessel Pretorius lees Deon Meyer se kortverhaal BOTTERVISSE IN DIE JÊM.

#83 16.02.2016

De Klerk Oelofse lees Deon Meyer se kortverhaal DIE WILDBEWAARDER.

#82 09.02.2016

Frieda van den Heever lees E. Kotze se kortverhaal WOESTYN.

#80 26.01.2016

Susanne Beyers lees Christine Barkhuizen le Roux se kortverhaal VERBY.

#79 19.01.2016

Pieter van Zyl lees Jan Rabie se kortverhale L'ANNUNZIATA, DIE PADDA EN DIE MAAN en DIE VLERMUIS IN DIE PARK.

#78 12.01.2016

Hennie Aucamp lees sy verhaal ALETTA VAN DIE OEWERERWE.

#75 15.12.2015

Piet van Zyl lees CJ Langenhoven se spookstories DIE VROU VOOR DIE HEK

Listen to the Kortom podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.