RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
#129 26.12.2016 16:08
Marlo Minnaar lees Ferdinand Deist se kortverhaal DIE BURREMEESTERSVROU en Andre P. Brink se storie oor OOM SJEFFIE SE TWEEDE DOOD.
#128 20.12.2016 15:11
Carel Trichardt en Petru Wessels lees Dana Snyman se kortverhaal GOEIE TYDING en Marietjie van Rooyen se verhaal, KERSWENS.
#127 13.12.2016 18:11
Johann Nel lees PG du Plessis se kortverhale BUL-BUL en DIE BASUIN.
#126 06.12.2016 11:32
Martelize Kolver lees Jeanne Goosen se kortverhaal LEMOENE.
#125 29.11.2016 22:43
Stian Bam lees Roela Hattingh se kortverhaal HONGER.
#124 22.11.2016 22:56
Susanne Beyers lees Dot Serfontein se kortverhaal JOA EN DIE BOKKIE.
#123 08.11.2016 24:07
Sandra Prinsloo lees Rachelle Greef se kortverhaal DIE NAAIMASJIEN.
#122 08.11.2016 24:05
Sandra Prinsloo lees Rachelle Greef se kortverhaal DIE NAAIMASJIEN.
#121 01.11.2016 32:25
Anna-Mart van der Merwe lees Ria Smuts se kortverhaal DIE BALLADE VAN ANNA LOURENS.
#120 25.10.2016 23:57
Juanita Swanepoel lees Nicole Jaekel Strauss se kortverhaal 'N WINGERD VÊR, en E. Kotze se verhaal LUKAS SE KALF.
#119 18.10.2016 18:38
Susanne Beyers lees Christine Barkhuizen le Roux se kortverhale SOMER en STEEK MY WEG.
#117 10.10.2016 14:41
Marko van der Colff lees P.G. du Plessis se kortverhale EN TOE SÊ BEËLSEBUB en SAAR MET DIE BRUIN OË.
#118 10.10.2016 14:41
Marko van der Colff lees P.G. du Plessis se kortverhale EN TOE SÊ BEËLSEBUB en SAAR MET DIE BRUIN OË.
#116 04.10.2016 21:37
Juanita Swanepoel lees Esta Steyn se kortverhaal DIE BOODSKAPPER.
#115 27.09.2016 18:05
Roeline Daneel lees Petra Müller se kortverhaal DIE BLINDE MAN SE HUIS HET NIE GORDYNE NIE.
#114 20.09.2016 24:50
Frieda van den Heever lees E. Kotze se kortverhaal HALWE HEMEL.
#113 13.09.2016 19:40
Roeline Daneel lees Petra Müller se kortverhale VERBEEL JOU NOU DIT en DESEMBERS.
#112 06.09.2016 11:26
Wessel Pretorius lees Nataniël se kortverhaal DIE FEES.
#111 30.08.2016 26:14
Pieter van Zyl lees Doc Immelman se kortverhaal 'N WARM DAG IN DIE KAROO.
#109 16.08.2016 19:43
Johann Nel lees Andre P. Brink se kortverhaal OOM JOOSOP EN DIE ENGEL DES DOODS en Ferdinand Deist se DIE BURREMEESTERSVROU.
#108 08.08.2016 18:27
Joanie Combrinck lees PG du Plessis se kortverhale 'N MUDSAK VOL VERSKIL en MAMMON OORWIN.
#107 02.08.2016 24:40
Pieter van Zyl lees J.M. GILFILLAN se kortverhaal REËN.
#106 26.07.2016 19:14
Joanie Combrinck lees Roela Hattingh se kortverhale ALIBI en WEETLUS.
#105 19.07.2016 18:47
Marcel van Heerden lees Alexander Strachan se kortverhaal VISIOEN.
#104 12.07.2016 12:12
June van Mersch lees Inge Lategan se kortverhaal THULA BABA.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.