Kingdom Light Church Malmesbury
KLC Malmesbury
Ontdek die Hart van die Vader vir jou
Author
Kingdom Light Church Malmesbury
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die Waarheid van jou lewe 12.07.2021 51:59
Kom kuier saam Fanna en Marcel rondom die tema - Die Waarheid Van Jou Lewe
Leer God Ken - Fanna & Anne Live FB Sessie 12.07.2021 59:34
Kom kuier saam terwyl ons gesels oor om God te ken
Lewe Onder 'n Oop Hemel - Daleen Booysen 28.06.2021 43:40
Hoe om onder 'n Oop Hemel te Lewe
Geregtigheid - Die Sleutel Tot Verhouding 2 21.06.2021 37:50
Jesus is die Sleutel tot ons Geregtigheid!
Geregtigheid - Die Sleutel Tot Verhouding 1 13.06.2021 47:09
God se Geregtigheid is ons s'n en dit nie deur om die wet te onderhou of deur eie werke. Ons ontvang dit deur Geloof.
Die Ware Boodskap = Ware Geloof 07.06.2021 44:23
Wat ons Hoor, bepaal wat ons Glo en dit weer bepaal ons lewe
Wat Doen Jy Met Die Woord? 31.05.2021 1:04:52
Wat doen ons met Jesus, Preke waarna ons luister, Profetiese woord wat ons kry en die Bybel? Deel ons Jesus. Gaan ons oor tot aksie of sit ons net passief?
Geestelike Onderskeiding Om My Identiteit In Christus Te Bevestig 24.05.2021 1:10:44
Luister na 'n Geesvervulde woord gebring deur Pastoor Dave Basson van KLC Strand, oor wie ons regtig in die Here is
Die Oplossing Le In Jou Hande 10.05.2021 35:35
2 Beginsels word gedeel, 1 Bless dit, 2 Vermenigvuldiging vind plaas sodra jy begin uitdeel
Genade 6 - Bonatuurlike Guns 03.05.2021 49:24
God skenk aan jou en my Bo-natuurlike guns om Natuurlike guns ook te kan kry en ander word gebless omdat ek gebless is.
Genade 5 - God Se Guns Skyn Op Jou 26.04.2021 47:56
God se Guns skyn op jou omdat dit onverdiende guns is
Genade 4 - Hou Op Bekommer 20.04.2021 52:56
Luister na hoe ons Geregtigheids-stand voor God en die feit dat ek God se Ooordeel nie hoef te vrees nie, maak dat ek nie hoef te bekommer nie
Shawn Basson - God's Word Over Your Life 12.04.2021 54:58
Luister na 'n Awesome woord oor dit wat God oor jou lewe spreek
Genade 3 - Vertrou Net! 06.04.2021 55:02
God se Genade is Sy Vermoë Wat In En Deur Ons Werk Om Dit Te Volbring Of Te Bewerkstellig Waarmee Ons Sukkel Of Wat Nie Natuurlik Vir Ons Kom Nie
Genade 1 - Maak Gebruik Van Jou Kans 06.04.2021 47:48
God se Genade is Sy Vermoë Wat In En Deur Ons Werk Om Dit Te Volbring Of Te Bewerkstellig Waarmee Ons Sukkel Of Wat Nie Natuurlik Vir Ons Kom Nie
Barmhartigheid 7 - Gaan Leef Dit 06.04.2021 47:06
Ontdek God se Barmhartigheid en wat dit beteken, en Gaan Leef dit daarbuite
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.