Kingdom Light Church Malmesbury

KLC Malmesbury

Religion EN ↓ 266 episodes

Ontdek die Hart van die Vader vir jou

Author

Kingdom Light Church Malmesbury

Category

Religion

Podcast website

www.klcmalmesbury.co.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

13 Feb 2022 Fanna Harmse Ontwikkel Jou Prentjie 14.02.2022

Om jou lewe te verander, moet 'n Positiewe prentjie ontwikkel

6 Feb 2022 Fanna Harmse Verander Jou Prentjie 08.02.2022

Verander jou prentjie, Verander jou lewe

30 Jan 2022 Fanna Harmse - Geen Oordeel 31.01.2022

As kinders van die Here hoef ons nie onder veroordeling te lewe nie

23 Jan 2022 Fanna Harmse Die Krag Van Ons Woorde 24.01.2022

Dood en Lewe lê in die mag van die tong

16 Jan 2022 Fanna Harmse - Doelgerig 18.01.2022

Alle dinge is Moontlik!

9 Jan 2022 Fanna Harmse Dankbaar 10.01.2022

Om dankbaar te wees in alles is die wil van God

Herders het dit eerste gehoor 06.12.2021

Die boodskap van Jesus se geboorte, is eerste aan herders gebring

Hennie Botha : Dissipelskap - Die Lego Beginsel 29.11.2021

Ons is geroep vir Dissipelskap

Goddelike Kans 2 22.11.2021

Maak gebruik van die kanse wat God jou gee

Goddelike Kans 1 16.11.2021

God gee ons nie net 'n 2de kans nie, maar kans op kans op kans

Genade Is Vryheid En Nie Losbandigheid Nie 08.11.2021

Genade is die Krag wat ons instaat stel om Vry te kan lewe

So Onregverdig Regverdig 01.11.2021

God se Genade is dieselfde oor en vir almal

Amper te Goed Om Waar Te Wees 25.10.2021

Ons is Veilig en Beskermd in die versekering dat God altyd daar is vir ons maak nie saak wat nie

Wie Sê Jy Is Ek? 18.10.2021

Is Jesus 'n Historiese figuur in jou lewe of lewe Hy in en deur jou NOU?

Wat Is In Jou Hand? 11.10.2021

Dit wat jy is en het is genoeg vir God om jou te gebruik

Follow Me - Shawn Basson 04.10.2021

There is Godly potential inside of you that He wants to use

An Inner Seeking Causes An Outward Expression - Dave Basson 04.10.2021

Fill your inner-self so that it will manifest on the outside

Pasop Vir Die Suurdeeg 5 04.10.2021

God se Hart is na jou

Pasop Vir Die Suurdeeg 4 13.09.2021

God word nie beindruk deur ons werke nie.

Lewe vanuit die troonkamer 06.09.2021

Fanna en Anne gesels oor 'n lewe vanuit die troonkamer

Pasop Vir Die Suurdeeg 3 30.08.2021

Die verkeerde leer, maak dat ons nie kan Sien nie

Pasop Vir Die Suurdeeg 2 23.08.2021

Die oorlewering van die verkeerde boodskap, maak die hand van God kragteloos in ons lewens

Pasop Vir Die Suurdeeg 1 02.08.2021

Pasop wat jy hoor en leer. 

FB Live 18 Jul 2021 Fanna Harmse - Beinvloed of Besmet 20.07.2021

Hoeveel mense Beinvloed of Besmet ek en jy in ons leeftyd?

Nagmaal/Communion FB Live Fanna Harmse 16 Jul 2021 20.07.2021

Kom deel in die Nagmaal/Share Communion with us

Listen to the KLC Malmesbury podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.