Jan Oosthuizen

JanOosthuizen

Religion EN ↓ 349 episodes

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)

Author

Jan Oosthuizen

Category

Religion

Latest episode

Jun 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

How to develop a healthy ego. 10.02.2015

"Our Ego is our biggest problem, and stands in he way of living a spirit-filled life."     Modern psychology blames a low-self esteem for most people's bad behavior. Yet there is no evidence for this assumption, people with inflated (prideful) ego actually have cause more hurt and pain to society than people with a real low, deflated self esteem.     Apostle Jan Oosthuizen addresses...

Put the holy back in your work. 23.01.2015

Apostle Jan exposes Dualism in many followers of Jesus today when we consider work to be a burden and punishment. Through questions like: "Does God work?" and "show me your works?" , this teaching bring us back to this one final statement, your workplace might be the only church someone might visit today! Visit Harvester Church  for more podcasts and content

How to deal with offence? 31.12.2014

Apostle Jan teaches on directing offences to grow as believers

The power of the leaven of Christ in you 31.12.2014

Why does Jesus teach on leaven specificaly, have you ever thought about the power of leaven and it's technology? Take a listen to this sermon and be activated

A Spirit of Alienation 02.12.2014

Prophet Chantál Oosthuizen teaches on a spirit of alienation that causes isolation and separation, as well as the danger of offence that causes your heart to turn against God's will regarding realtionships and His church.

The Shrewdness of Christ 01.12.2014

a Podcast on choosing words weighed by the Spirit of Christ

The playfulness of Jesus 17.09.2014

A savior who smiled, welcomed people, laughed and enjoyed His Father’s Kingdom. "Does your Jesus smile? Does he belly laugh? Is he playful? Or is your Jesus always grave and serious?" "How could one who was popular with children and who encouraged his followers to become like little children not be cheerful? “

Profetiese woord, wat is dit en hoe word die akuraatheid daarvan bepaal? 24.06.2014

Wat is profetiese woord en wat bepaal die akuraatheid daarvan

Die krag van logos woord in jóú lewe. 11.06.2014

 

Hoeveel onse is in jou pond? 09.06.2014
Die realiteit van vals vrede 06.06.2014
Tekens dat dit God is wat praat. 01.06.2014

Ons aanbid 'n misterieeuse God, Hy is onsigbaar! So meeste van die mense hoor sy stem deur predekante of het dalk nog nooit Sy stem gehoor het nie. Apostel Jan Oosthuizen deel oor verwarring en tekens dat dit wel God is wat praat.   "Verwarring is wat ons verwag om te hoop om te hoor." - Apostel Jan Oosthuizen

Hoe om God se stem te hoor? (Onderskeiding) 19.05.2014

  Wanneer ons praat van hoe om God se stem te hoor is die uitdaging nie so seer om te hoor nie maar om te kan onderskei wat ons gehoor het.     HEBREËRS 4:12 NLV   Die woord van God is vol lewenskrag en energie. Dit is skerper as ’n swaard wat twee skerp kante het. Dit sny diep tot binne -in ons innerlikste wese, tot in ons gewrigte en murg. Dit vlek ons diepste motiewe en oorwegings oop.   Aposte...

Hoe om God se stem te hoor? (Inleiding) 19.05.2014

Ons leer hieruit die belangrikheid van “luister”. Om te kan luister is ‘n baie belangrike vorm van geestelike dissipline en noodsaaklik vir ons om as geestelike mense te kan funksioneer. Dit is nie moeilik nie, want die oomblik wanneer ons moeite doen, sál ons hoor. Die geheim is egter om reg te hoor en nie te hoor wat ons dink ons wil hoor nie. Daarom sê die Here in Jes 6:9: “Julle sal hoor en ho...

Geskape om te heers 06.12.2013

God het ons oorspronklik geskape om te heers.   Genesis 1:28 En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.   Selfs oor sonde. Genesis 4:7 Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie—die sonde lê en loe...

GO into God's REST 15.06.2013

Remain in a lifestyle of Rest in God.  Jeremiah 50:6 The best way to defend yourself against the enemy is to Rest! The Rest of faith in the grace and favor of God is a powerful key to overcome the enemy! 

Die Belangrikheid van Akkurate Geestelike Insig 15.06.2013

Hoe jy kyk bepaal hoe jy dink en leef.  Laat die Here 'n wonderwerk in jou Gees doen en jou geestelike oë aanraak om werklik te sien, die onsigbare te sien, die ewigheid te sien! 

Obstruksies tot geestelike gehoor 15.06.2013

Om God se stem te hoor en akkuraat te onderskei is die vertrekpunt asook die wese van ons verhouding met God.  Ons leer uit die gelykenis van die saaier wat die obstruksies is om te kan hoor, luister en te verstaan. Oefen die praktiese lesse en ontwikkel jou geestelike luister vaardighede!  (Luk 4:4-21) 

Taking a Spiritual Stand 07.03.2013

What is the spirit of Baal? How do you defeat it? How do you not give in to it? Make your calling and ellection sure! Learn how to war in the spirit by remaining rested in Christ. (Sermon is in English) 

Deel met 'n verkeerde Gees en Gesindheid 06.03.2013

Ons praat mos ook soms in Afrikaans van iemand wat ʼn verkeerde gees oor ʼn saak of persoon openbaar. Met verkeerde gees in hierdie verband bedoel ek nie iemand is demonies besete nie. Dit dui net daarop dat iemand se ingesteltheid of bui oor ʼn sekere saak of persoon nie die vrug en karakter van God openbaar nie. Die vraag is; "Hoe identifiseer en verander ek hierdie verkeerde gees?" 

Die Geestelike Kuns van Wag 06.03.2013

Ons lewe in 'n wêreld waar ons nie meer weet hoe om te wag nie, ons kan nie wag nie!  Die wag tyd is egter net so belangrik soos die eindoel.  Die tyd wat 'n vrou verwag, is onsettend belangrik. Dis is 'n voorbereiding tyd, en ook 'n tyd waar God diep karakter in jou anker, vir die dag wanneer jy dit regtig gaan nodig kry.  

Lewe Voluit in die NOU. 06.03.2013

God is 'n nou God. Hy is altyd in die NOU.  Sy teenwoordigheid is nou! Leer hoe om in God se tyd te leef.  Gooi af die bagasie van gister, en sien die toekoms met God se oë.  God se genade en krag, werk in die nou.  

Die eenvoud van die Evangelie 15.02.2013

Gebasseer op die storie van die Barmhartige Samaritaan leer ons hoe om die Wêreld om ons aan te raak met die Liefde van Jesus Christus.  Gaan Stadig, Gaan Laag, en Gaan Sag! 

Gemaklikheid, die uitvloeisel van gesonde intimiteit 14.02.2013

Gemaklikheid, die uitvloeisel van gesonde intimiteit. O grond van ons geloof in die volledig werk wat Christus vir ons versoening op die kruis vir ons bewerk het, lewe ons met vrymoedigheid en vryheid in die teenwoordigheid van God. Sonder dat ons familiêr raak, is daar 'n gemaklikheid en spontaniteit in ons verbintenis met Hom. Osn leef vanuit hierdie verbintenis.  

Listen to the JanOosthuizen podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.