Jaco Thom
Jaco Thom se podcast
Preke en boodskappe
Author
Jaco Thom
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Psalm 103 17.09.2023 27:53
Die Here is vol liefde en ontferming
Luk 10:25-27 28.08.2023 26:11
Die Barmhartige Samaritaan Bybelsondag
Matt 13:24-30 God boer met genade 06.08.2023 30:04
Gelykenis van die onkruid tussen die koring
Matt 10:29-31 23.07.2023 28:14
Niks sonder julle Vader nie
Matt 9:22 Die vrou wat aan bloedvloeiing gely het 16.07.2023 26:25
Wat verwag jy van God?
Matt 4:1-11 09.07.2023 30:28
Jesus word deur Satan versoek
Matt 3:13-17 02.07.2023 32:18
Gedoop in die Naam van die Vader, die Seun en die Gees
Lees die Bybel saam met my Matt 3 19.06.2023 1:56
Ons lees nou die Evangelie van Matteus
Rut 4 25.05.2023 24:19
Pnkster 2023 God is aan die werk waar jy jou beste gee.
Rut 3 24.05.2023 26:36
Pinkster 2023 God is aan die werk ook waar niemand sien nie
Rut 2 23.05.2023 24:27
Pinkster 2023 God is aan die werk in jou omgang met ander
Rut 1 23.05.2023 27:31
Pinkster 2023 God is aan die werk in jou keuses
Luk 24:13-35 Die Emmausgangers 30.04.2023 36:02
Geloof is om God raak te sien by jou
Hand 2:36-41 23.04.2023 34:15
God is besig in die wêreld. Jy kan ook!
Eks 17:1-7 Is die Here by ons of nie? 12.03.2023 31:00
Vraag na God in 'n krisis
Luk 22:33 05.03.2023 30:02
Ook in die klein dingetjies getrou.
Joh 13:1-17 Jesus was sy dissipels se voete 19.02.2023 21:40
Só lyk liefde!
2 Kon 6:8-23 12.02.2023 33:52
God is nader as wat jy dink
Joh 1:1-18 God praat deur die Woord 20.11.2022 25:45
God is 'n God wat wil kommunikeer. Daarom het Hy sy Seun na ons gestuur. Hy is die Woord, God se Woord, aan ons.
Gen 32:22-32 Nuutgemaak 30.10.2022 26:20
God het nie vir Jakob gelos, dat hy met sy bedrog-lewe kon voortgaan nie. Hy het hom voorgekeer, hom verander, nuut gemaak, en daarom ook sy Naam oor hom uitgeroep. So is God. Hy los nie sy mense nie.
Heb 12:8-29 16.10.2022 18:34
Lewe vanuit 'n nuwe werklikheid
Heb 12:1-3 09.10.2022 33:39
Hoe haal ek die eindstreep?
Heb 11:13-16 02.10.2022 29:54
Geloof maak jou 'n vreemdeling in die wêreld
Heb 10:26 18.09.2022 21:51
As ’n mens hierdie gedeeltes lees, sien jy die dodelike erns en krasse veroordeling waarmee Hebreërs praat oor ongeloof en afval. Hy sê dit kan gebeur in ’n mens se lewe, ’n mens wat gedeel het in die genade en die gemeenskap en seëninge van die volk van God, dat hy of sy moedswillig sondig, en dan word dit vir so iemand te laat vir berou, dit word onmoontlik vir diesulkes om hulle weer te bekeer,...
Heb 10:23-25 11.09.2022 25:07
Saam agter Jesus aan
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.