InVia Gemeente

InVia Gemeente

Religion AF ↓ 500 episodes

InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.

Author

InVia Gemeente

Category

Religion

Podcast website

www.invia.org.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Begrafnis Meditasie saam met Frieda 15.03.2021

Frieda neem ons deur die uitnodiging om te laat gaan van jou liggaam, om jou liggaam te bedank en angs te sien as uitnodiging vir groei. Die meditasie is aangepas vanuit Anthony de Mello se werk.

Dood... die groot palindroom deur Frieda van den Heever 14.03.2021

Kliek hier as jy vandag sal wil bydra: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Begeleide Meditasie: Waarheen nooi die liefde ons uit? 11.03.2021

Begeleide Meditasie: Waarheen nooi die liefde ons uit? by InVia Gemeente

Wat breek jou hart? Begeleide Meditasie saam met Pierre Joh 2:13-17 08.03.2021

Wat breek jou hart? Begeleide Meditasie saam met Pierre Joh 2:13-17 by InVia Gemeente

Jy Is Wat Jy Liefhet: Gawes & Roeping deur Theo Geyser 08.03.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375

Gebroke harte, swepe en donkies deur Pierre du Plessis 07.03.2021

InVia Kaapstad se webtuise is nou aktief: www.inviakaapstad.org Kliek hier as jy vandag sal wil bydra: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Liefde na liefde deur Frieda van den Heever 01.03.2021

InVia Kaapstad se webtuiste is nou LIVE: www.inviakaapstad.org Dankie vir almal wat bydrae - dit maak hierdie alles moontlik! Julle maak dit moontlik dat InVia so baie mense se lewens kan raak! Kliek hier as jy vandag sal wil bydra: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Oggend Gebede Tweede week van Lent saam met Pierre 01.03.2021

Oggende gebede, hier is die skakels na die apps wat ek na verwys: https://commonprayer.net/apps https://www.24-7prayer.com/dailydevotional https://pauseapp.com/

Angstigheid in Covid-tyd in gesprek met James De Villiers 01.03.2021

Die podcast van die Zoom-byeenkoms op 28 Februarie waar James De Villiers met ons gesels het oor Angs. Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375

Jy Is Wat Jy Liefhet: Vergifnis deur Theo Geyser 01.03.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375

Begeleide Meditasie: Self-liefde 24.02.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375

Begeleide Meditasie saam met Pierre | Die Misterie van Paasfees 22.02.2021

Lent nooi ons uit ons uit om deur ons pyn te beweeg sodat dit getransformeer kan word deur die opstandings Gees binne in elkeen van ons. Hierdie meditasie nooi jou uit om met jou angs en pyn te sit en toe te laat dat God dit omskep, laat opstaan uit die dood.

Jy Is Wat Jy Liefhet: Self met Frieda van der Heever 22.02.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375

Die misterie van Paasfees deur Marina Strydom 21.02.2021

Marina Strydom gesels aan die begin van LENT oor Die misterie van Paasfees. Luister gerus saam! InVia Kaapstad se webtuiste is nou LIVE: www.inviakaapstad.org Dankie vir almal wat bydrae - dit maak hierdie alles moontlik! Julle maak dit moontlik dat InVia so baie mense se lewens kan raak! Kliek hier as jy vandag sal wil bydra: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Begeleide Meditasie: Genoeg 16.02.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375

Gelofies | Begeleide Meditasie saam met Pierre 15.02.2021

Matteus 16

Jy Is Wat Jy Liefhet: Goed deur Theo Geyser 15.02.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375

Tussen jou en Liefde: Gelofies deur Pierre du Plessis 14.02.2021

InVia Kaapstad se webtuiste is nou LIVE: www.inviakaapstad.org Dankie vir almal wat bydrae - dit maak hierdie alles moontlik! Julle maak dit moontlik dat InVia so baie mense se lewens kan raak! Kliek hier as jy vandag sal wil bydra: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Begeleide Meditasie: Intimacy = Into Me You See 09.02.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375

Jy Is Wat Jy Liefhet: Ander deur Theo Geyser 08.02.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375

Begeleide Meditasie - 'Tussen jou en Liefde, Vrees' - saam met Pierre 08.02.2021

Hierdie meditasie gebruik Joh 20:19-22, wanneer Jesus aan Sy dissipels verskyn het na Sy opstanding met die woorde: Vrede vir julle! Ons doen saam 'n kort 'body scan' en ook 'n asemhaling gebed.

Tussen jou en Liefde: Vrese deur Pierre du Plessis 07.02.2021

InVia Kaapstad se webtuiste is nou LIVE: www.inviakaapstad.org Dankie vir almal wat bydrae - dit maak hierdie alles moontlik! Julle maak dit moontlik dat InVia so baie mense se lewens kan raak! Kliek hier as jy vandag sal wil bydra: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Begeleide Meditasie: Kom Huistoe 03.02.2021

Begeleiding 1 vir die reeks "Jy Is Wat Jy Liefhet" by InVia Stellenbosch

Begeleide Meditasie Lukas 4:16-19 saam met Frieda 01.02.2021

"She opened her eyes upon a world still natural, but no longer illusory; since it was perceived to be illuminated by the Uncreated Light. She knew then the beauty, the majesty, the divinity of the living World of Becoming which holds in its meshes every living thing. Reality came forth to her, since her eyes were cleansed to see It, not from some strange far-off and spiritual country, but gently,...

Jy Is Wat Jy Liefhet: God met Theo Geyser 01.02.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375

Listen to the InVia Gemeente podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.