GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.grootfm.co.za

Author

GROOTfm 90.5

Category

Uncategorized

Podcast website

www.grootfm.co.za

Latest episode

Oct 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Marko Stavrou - The Gen Z Guy 22.09.2026

Annelie praat met Marko Stavrou, the Gen Z Guy, oor die social trend van Gen Z'rs wat wil hê dat Millenials moet aftree sodat hulle, hul werke kan kry

ABC van Ouerskap: S - Sosiale media 22.09.2026

Sosiale media is vandag deel van ons kinders se wêreld — soms lank voordat ons as ouers besef hoe groot die invloed daarvan is. Van foto’s en video’s wat ons oor ons kinders plaas, tot die ouderdom waarop hulle self toegang tot platforms kry: daar is heelwat om oor na te dink. Maar hoe beskerm ons ons kinders sonder om hulle heeltemal van die digitale wêreld af te sny? Sarina gesels met sosiale me...

#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 22.09.2026

Ons gesels weer vanoggend met Josef du Plessis, Huislening Konsultant by BetterBond oor hoe werp voorbereiding vrugte af as dit kom by jou huislening.

5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 22 September 2026 22.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Jon Reddick - Don't fight alone

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 22 September 22.09.2026

Inspirasie deur Nina

#WeeksdaeVibesMetVenita - Krek Straat | 21 September  21.09.2026

Venita gesels met Francois Veviers oor Kerk Straat se nuwe enkelsnit ‘Engel’! Hy vertel ook meer oor hoe die idee ontstaan het dat hulle vir ‘n Karen Zoid CLASSIC, ‘n nuwe baadjie aantrek.

Snoete-goete: Jagluiperdsensus 21.09.2026

’n Jagluiperd in die wild is vir baie van ons ’n besonderse ervaring – maar daardie foto wat jy sommer met jou foon neem, kan veel meer beteken as net ’n mooi herinnering. Die Bedreigde Wildlewe Trust, saam met SANParke, begin nou met die 2026/27 Greater Kruger Cheetah Photographic Census, waar gewone wildkykers se foto’s kan help om individuele jagluiperds te identifiseer en uiteindelik beter te...

5-uur Klub Inspirasie - Maandag 21 September 2026 21.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Stephen Curtis Chapman - Be still

#OntbytMetDoepieEnNina - Jagboek (Laaste Week) 21.09.2026

Dis die laaste week om in te skryf vir die groot Jagboek Ultimate Hunt kompetisie. Gerhard en Carlo en ons meer kom vertel oor die APP en ook wat nuwe intekenare kan verwag in die toekoms van hulle diens

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie -21 September 21.09.2026

Inspirasie deur Teodor Van Der Spuy

Gister Se Grotes: Christo Beer, Jenna Volschenk & Kristin Naudé oor 'As Die Tuig Skawe' 100 jaar later 20.09.2026

Christo Beer, Jenna Volschenk & Kristin Naudé oor 'As Die Tuig Skawe' 100 jaar later.

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae" 18.09.2026

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 18 September 18.09.2026

Inspirasie deur Janine Fourie vanoggend

#WeeksdaeVibesMetVenita - Sonder Onderbroeke | 17 September 17.09.2026

Venita gesels met die manne van Sonder Onderbroeke oor hulle nuutste enkelsnit - Sê My Hoe

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit 17.09.2026

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit te vind.

5-uur Klub Inspirasie - Donderdag 17 September 2026 17.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Aaron Williams - Abide

#OntbytMetDoepieEnNina - Kultuur in die werksplek Deel 3 17.09.2026

Ons gesels verder met Marno Boshoff en sy span wat verantwoordelik is vir die Kultuur by King Price oor die belangrike rol wat leierskap speel as dit kom by jou maatskappy se kultuur.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 17 September 17.09.2026

Inspirasie deur Doepie vanoggend

GROOTtrauma | 16 September 16.09.2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie? >Kan plastiekverpakking jou bloedsuiker beïnvloed? >Billie Joel kry ’n brein shunt >Jou derm is meer as net ’n plek waar kos verteer word >Dr Jaco se wenk vir die week

#WeeksdaeVibesMetVenita - Byron Minnie | 16 September 16.09.2026

Venita gesels met Byron Minnie oor sy nuutste enkelsnit saam met Ryno Velvet - Nommerpas

GROOT oepsie: Wit-oggend 16.09.2026

GROOT oepsie: Wit-oggend. GROOTfm90.5

Aktualiteit: Reeksmoordenaar in Kempton Park? 16.09.2026

Die polisie is tans versigtig om te sê of die agt vroue wie se liggame in Gauteng gevind is, met mekaar verbind kan word. Maar wanneer daar ’n reeks soortgelyke sterftes is, ontstaan die vraag natuurlik: wanneer begin ’n mens van ’n moontlike reeksmoordenaar praat? En wat moet ondersoekers op hierdie stadium dophou om vas te stel of daar wel ’n patroon is? Dr Lizelle Grobler, forensiese psigofisio...

5-uur Klub Inspirasie - Woensdag 16 September 2026 16.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Zach Williams - Chainbreaker

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 16 September 16.09.2026

Inspirasie deur Reinhardt Smit

#WeeksdaeVibesMetVenita - Gerald Clark | 15 September 15.09.2026

Christo staan in vir Venita en gesels met Gerald Clark oor sy nuutste enkelsnit "Soms wil ek huis toe kom".

Listen to the GROOTfm 90.5 podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.