Radio Pulpit
Good News Time | Goeie Nuus Tyd
This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Vivienne Heath - Litenuf - God's glory 24.06.2026 2:01
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Good News Time
Dr Arthur Frost about the Sound of Peace in SA 24.06.2026 16:37
Janine van Niekerk is speaking to Dr Arthur Frost about raising up praise and worship in conjunction with the prayer for SA, as well as Godly wisdom with regards to Xenophobia and the government of our country. Good News Time
Karel Verhoef met terugvoer oor ons Mei 2026 Visiothon 24.06.2026 15:27
Wynand Rossouw gesels met ons Hoof Uitvoerende Beampte van Radiokansel, Karel Verhoef, om terug te kyk op die Mei 2026 Visiothon en te hoor watter impak die veldtog tot dusver gemaak het. Good News Time
Rom 1:20 - God openbaar in die Kabouter Haai 23.06.2026 8:09
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Marine Bioloog Mariette Wheeler oor die versteekte wonder van die Kabouterhaai. Good News Time
Dr Chuck Day - Wait on God for your purpose 22.06.2026 5:15
We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: Waiting on the Lord – from Isaiah 40:31 Good News Time
Angus Buchan: Strength for the strain 19.06.2026 3:22
Uncle Angus Buchan is up next about his theme for the day from Num 11:14 & 2 Cor 12:9 - Strength for your strain. Good News Time
Andie Steele Smith - Sometimes life throws you curveballs 19.06.2026 4:13
We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “Sometimes life throws you curveballs” from Prov 19:21 Good News Time
Godly Revolution rocked Nelspruit this year! 18.06.2026 17:45
Die jaar was Godly Revolution op Jeugdag in Nelspruit aangebied en ons dag toe ons hoor bietjie hoe dit daar gegaan het. Janine van Niekerk gesels met Erich Posthumus en sommer almal wat wou deel! Good News Time
Lynette Beer - Die Geheim van egtheid 18.06.2026 5:47
Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die geheim van egtheid” uit Kol 3:23. Good News Time
Tree63 has not arrived yet and loving it! 17.06.2026 21:51
Janine van Niekerk is speaking to John Ellis from Tree63 about the wonder of the voyage every Christian is on. Good News Time
Did you know - Joy Magazine 17.06.2026 2:55
Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them. Good News Time
Rom 1:20 - God openbaar in die Planteryk 16.06.2026 6:29
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor die wonder van die Planteryk. Good News Time
Marisha Hermann oor Maroela Mark 16.06.2026 13:46
Janine van Niekerk gesels met Marisha Hermann, kommunikasiebeampte van Maroela Media, oor hulle puik Maroela Mark, wat jy daar kan vind en hoe jy jou goed daar kan verkoop. Good News Time
Jaco Strydom - Meer as net offers 16.06.2026 1:41
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Meer as net offers” Good News Time
Theo Swanepoel hardloop hard 11.06.2026 20:40
Janine van Niekerk gesels met Theo Swanepoel oor sy liedjie "Hardloop", en ons leer die mens ken agter die entrepreneur volger van Jesus. Good News Time
Lynette Beer - Jou plek is nogsteeds oop 11.06.2026 5:11
Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou plek is nogsteeds oop” uit Lukas 15 oor die velore seun. Good News Time
Talitha Oosthuizen needs a 1000 matric dresses 10.06.2026 15:57
Janine van Niekerk is speaking to Talitha Oosthuizen, Mrs SA First princess, about the 1000 matric farewell dresses they want to distribute on the 16th of June to matric girls who can not afford such a special blessing. Good News Time
Did you know #16 10.06.2026 2:44
Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them. Good News Time
Ds Karel Verhoef oor Radiokansel se nuwe kletsbot 09.06.2026 13:13
Wynand Rossouw gesels met Ds Karel Verhoef oor Radiokansel se nuwe kletsbot. Good News Time
Erika Basson van die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies 08.06.2026 5:17
Stel jou voor jy sit in 'n vol klaskamer… en hoor net stilte. Vir duisende Suid-Afrikaanse kinders met gehoorverlies is dít die werklikheid van elke dag. Charles van Onselen gesels met Erika Basson van die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies — 'n besondere organisasie wat lewens letterlik verander deur kinders met die gehoorhulpmiddele toe te rus wat hulle nodig het. Hoor die hart agter hul wer...
Dr Chuck Day: He will not not not let you down 08.06.2026 4:23
We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: He will not not not let you down - Hebr 13:5 Good News Time
Godsightings 05.06.2026 14:36
We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour? Good News Time
Nuwe Lof vir kerke! 04.06.2026 24:45
Janine van Niekerk gesels met Louis Brittz, Retief Burger, Stass en Stella, Zaretha van Wyk, Teodor van der Spuy en Tops de Jager oor die nuwe Afrikaanse lof en aanbidding wat Sondag by Moreleta Gemeente vir Afrikaanse kerke landswyd opgeneem is onder die Nuwe Lof faandel. Good News Time
Lynette Beer: Jou gebrokenheid is nie die einde nie 04.06.2026 5:03
Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou gebrokenheid is nie die einde nie” uit 2 Kor 4:7 Good News Time
Mikal Barnes and Phumlani Ngwenya are disrupting the divide 03.06.2026 20:25
Janine van Niekerk is talking to Mikal Barnes and Phumlani Ngwenya about the book they wrote together, called Disrupting the Divide: A Story of Costly Love in a Divided Nation. Good News Time
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.