Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Author
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
‘n Gawe wat Dikwels Oor die Hoof Gesien 21.05.2024 2:51
Send us Fan Mail Titus 1:8 Hy moet gasvry wees en alles wat goed is, liefhê. Hy moet met wysheid lewe en regverdig wees. Hy moet ’n toegewyde en gedissiplineerde lewe lei. Hoe meer ek sien hoe mense lewe, hoé meer word ek geraak deur die realiteit dat elkeen van ons in een of ander stryd gewikkel is. Wat van jou? Gelukkig is daar kort tye wanneer alles klopdisselboom gaan. Maar dit neem nie te la...
Die Perfekte Landing 20.05.2024 2:49
Send us Fan Mail Openbaring 5:8 Net toe die Lam die boek neem, het die vier lewende wesens en die vier en twintig ouderlinge voor Hom gekniel. Elkeen van hulle het 'n siter gehad en 'n goue bak vol wierook, die gebede van die gelowiges. Weet jy dat navorsing vir ons sê dat die meeste mense wel bid. Maar het jy al ooit gedink aan wat met jou gebede gebeur wanneer jy bid? Verdwyn hulle ne...
God Bemoedig Jou 18.05.2024 2:59
Send us Fan Mail 2 Korintiërs 7:4-6 Ek is baie openhartig met julle; ek is ook baie trots op julle. En ek is regtig vol moed en oorstelp van blydskap ten spyte van ons swaarkry. Want toe ons in Masedonië aangekom het, kon ons geen rus vind nie. Op elke moontlike manier is daar druk op ons uitgeoefen: van buite – aanvalle; van binne – vrese. Maar God, wat die vernederdes bystaan, het ons ondersteun...
Reinig Jouself 17.05.2024 3:08
Send us Fan Mail 2 Korintiërs 7:1 Geliefdes, ons hét hierdie beloftes; laat ons onsself dan suiwer van elke verontreiniging van die liggaam en die gees om ons toewyding, uit eerbied vir God, volkome te maak. (NLV) God maak kosbare beloftes aan diegene wat hul vertroue in Jesus stel. Hy belowe dat Hy ons God sal wees en dat ons sy volk sal wees; dat Hy by ons sal woon. Dit spruit voort uit sy die...
Wanneer Vriende Jou Verlaat 16.05.2024 2:56
Send us Fan Mail Spreuke 19:4 Rykdom bring baie mooiweersvriende. ’n Arm man het geen vriende nie. (NLV) Daar is niks wat ons meer van stryk af bring, niks wat meer ontstellend is, niks wat meer teleurstellend en … sommer net pynlik is, as wanneer iemand wat jou vriend is wanneer dit voorspoedig gaan, jou verlaat wanneer dit sleg gaan. Het jy al ooit daardie ervaring gehad? Dis alles behalwe lekk...
Wie se Fout is Dit? 15.05.2024 2:51
Send us Fan Mail Spreuke 19:3 ‘n Mens se eie dwaasheid ontwrig jou lewe, dan verkwalik jy nog die Here daarvoor. Ek het al 'n paar dwase dinge in my lewe aangevang. Wat van jou? Ons wens ons kon hulle ongedaan maak … maar ons kan nie. En, heel moontlik, ervaar jy steeds die gevolge van daardie optrede. Ons haat dit om ons eie foute te bely; om te erken dat ons verkeerd was; om te erken dat o...
Hoe om God Te Eer 14.05.2024 2:58
Send us Fan Mail 1 Korintiërs 6:19,20 Of verstaan julle nie dat julle liggame ’n tempel van die Heilige Gees is wat in julle woon en deur God aan julle gegee is nie? Julle behoort nie aan julleself nie, want julle is teen ’n duur prys gekoop. Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik. (NLV) Mense doen deesdae 'n paar vreemde goed met hulle lywe. Hulle deurboor dit op baie vreemde pl...
Die Strik van Rykdom 13.05.2024 2:55
Send us Fan Mail Deuteronomium 8:17,18 Hy het dit gedoen sodat jy nie moet dink dit is deur jou eie krag en energie waardeur jy ryk geword het nie. “Onthou altyd dat dit die Here jou God is wat vir jou die krag gee om ryk te word. Hy doen dit om die verbond na te kom wat Hy met jou voorouers gesluit het. Is dit eerbaar of oneerbaar vir 'n belydende Christen om 'n gerieflike neseier vir...
Met Wie Kan Ons Hom Vergelyk? 12.05.2024 3:10
Send us Fan Mail Jesaja 46:5,6 Met wie wil julle My vergelyk, aan wie wil julle My gelykstel? Wie is soos Ek, om hom met My te vergelyk? Mense gooi goud uit ’n sak, en weeg silwer af op ’n skaal. Hulle huur ’n goudsmid om ’n afgodsbeeld te maak. Dan buig hulle en aanbid die afgodsbeeld. (NLV) Vandag is Sondag. Vir sommige mense beteken dit die einde van een week; vir ander die begin van die volge...
Hartseer wat tot Verlossing Lei 12.05.2024 2:49
Send us Fan Mail 2 Korintiërs 7:9,10 Nou is ek bly – nie omdat ek julle hartseer gemaak het nie, maar omdat julle hartseer tot julle inkeer gelei het. Julle was hartseer volgens die wil van God. Julle is dus in geen opsig deur ons skade aangedoen nie, want hartseer volgens die wil van God lei tot inkeer, wat weer lei tot verlossing waaroor ’n mens nooit spyt sal wees nie. Daarteenoor lei wêreldse...
God Sal Jou Dra 11.05.2024 2:52
Send us Fan Mail Jesaja 46:3,4 Luister na My, nageslag van Jakob, almal wat oor is uit die nageslag van Israel, julle vir wie Ek gedra het van julle geboorte af, wat Ek vasgehou het vandat julle daar is. Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou julle dra en julle red. In 'n wêreld wat so om sukses wentel, ka...
Loop op die Regte Pad 10.05.2024 3:05
Send us Fan Mail Spreuke 12:28 Op die weg van geregtigheid is daar lewe, maar die pad van hulle wat 'n wrok koester, lei na die dood. Die lewensreis het baie kinkels en draaie, en baie vurke in die pad. Jy kan ongetwyfeld terugkyk en sien hoe 'n onbeduidende klein besluitjie om hierdie kant toe te loop, in plaas van daardie kant toe, die loop van jou lewe heeltemal verander het. Baie ja...
‘n Evangelie van Teenstrydighede? 09.05.2024 3:14
Send us Fan Mail 2 Korintiërs 5:21 Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees. Weet jy daar is tye, wanneer die goeie nuus van Jesus glad nie soos goeie nuus voel nie. Hy het immers self vir ons gewaarsku dat om sy dissipel te word, harde werk van ons sal vra. Hoe kan ons dit as goeie nuus bes...
God se Genade 08.05.2024 3:01
Send us Fan Mail 2 Korintiërs 5:21 Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees. So baie dinge in hierdie lewe vereis harde werk. Goeie huwelike werk nie vanself nie, dit verg moeite. Om kinders groot te maak, verg baie moeite. Loopbaanbevordering vereis … wel, jy verstaan wat ek bedoel, nè? Ek...
Wie is Jesus? Episode 5 07.05.2024 10:03
Send us Fan Mail Deesdae is wette oor die algemeen goed. Soms is hulle 'n dekselse irritasie. Maar stel jou voor as daar 'n wet daarteen was om iemand te help. Wat sal jy doen? Wat sou ek doen? Wat sou Jesus doen? Support the show Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Je...
Hardloop die Resies 07.05.2024 3:01
Send us Fan Mail Hebreërs 12:1 Met so ’n magtige skare toeskouers rondom ons om ons in die wedloop van die geloof dop te hou – kom ons stroop alles af wat ons spoed kan vertraag, veral die sonde wat so maklik ’n houvas op ’n mens kry. Kom ons hardloop met volharding op die baan wat voor ons uitgestrek lê, (NLV) Daar is tye in elkeen van ons lewens wanneer ons lus is om tou op te gooi. Of dit nou...
Die Bose Diep in die Mens 06.05.2024 2:52
Send us Fan Mail Galasiërs 2:20 ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê. Daar is soveel boosheid in hierdie wêreld. Dink net aan mense met hul trots, selfsug en arrogansie. Wat van mishandeling, ge...
Moenie die Rooi Vlag Ignoreer nie 05.05.2024 3:16
Send us Fan Mail Matteus 10:16 “Onthou: Ek stuur julle soos skape tussen wolwe in. Wees dus versigtig soos slange en opreg soos duiwe. Ek dink ons sal saamstem dat dit 'n voortreflike eienskap is om die goeie in ander mense raak te sien, hul potensiaal te waardeer en om hulle so 'n bietjie genadig te wees wanneer hulle foutjies begaan - nie waar nie? Die gevaar is egter dat jy dit te ve...
Roei ‘n Geskindery Uit 04.05.2024 3:02
Send us Fan Mail Spreuke 11:13 'n Geskinder lap geheime uit; betroubare mense bewaar geheime. (NLV) Skinder het die mag om reputasies te verwoes. 'n Ou geruggie hier, 'n konfidensiële ou storietjie daar en voor jy jou oë uitvee, word die skinderstroompie ‘n magtige rivier. Wat dryf ons om deel van daardie dwaasheid te wees? En glo my, dis baie meer as net dwaasheid! Dit vernietig l...
Mei 2024 Nuusbrief 04.05.2024 4:11
Send us Fan Mail Laai die geskrewe nuusbrief hier af. Support the show Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus! DONATE R50 MONTHLY
Moenie Klippe Gooi Nie 03.05.2024 3:07
Send us Fan Mail Johannes 8:7,10,11 Toe hulle aanhou om vrae te vra, het Jesus regop gestaan en vir hulle gesê: “Laat die een onder julle wat sondeloos is, die eerste een wees wat ’n klip na haar gooi.” Toe Jesus weer orent kom, het Hy vir haar gesê: “Vrou, waar is hulle heen? Het niemand jou veroordeel nie?” Sy het geantwoord: “Niemand nie, Meneer.” Jesus sê toe vir haar: “Ook Ek veroordeel jou n...
Een Blinde Lei ‘n Ander 02.05.2024 3:11
Send us Fan Mail Lukas 6:39,40 Jesus het toe die volgende voorbeeld gebruik: “Hoe kan ’n blinde persoon ’n ander blinde lei? Die eerste sal in ’n sloot val en die ander een saam aftrek.’n Leerling is nie belangriker as sy leermeester nie. Maar die leerling wat hard werk, sal net soos sy leermeester word. (NLV) Dis ‘n ernstige en gevaarlike situasie wanneer enigiemand hul vertroue in ‘n persoon of...
Wees Vrygewig 01.05.2024 2:40
Send us Fan Mail Lukas 6:38 As julle gee, sal julle ontvang. Julle gawe sal na julle terugkom in volle maat, ingestamp, geskud om plek vir meer te maak, tot oorlopens toe vol. Met watter maat julle ook al meet – klein of groot – dit sal gebruik word om te meet wat julle sal terugontvang.” (NLV) Gee jy om as ek jou 'n ietwat ongemaklike vraag vra? Hoe vrygewig is jy? Wat is jou eerste reaksie...
Wie is Jesus? Episode 4 30.04.2024 10:40
Send us Fan Mail Belasting. Ons almal betaal dit - dit is 'n feit van die lewe. Maar hoe sou ons in Jesus se tyd gevoel het as die tollenaars oneerlik was? Hoe sou dit gewees het as hulle belasting vir 'n vyand, die Romeine, ingevorder het, terwyl hulle onder die tafel hul eie sakke gevul het? Hoe sou ons dan oor belasting gevoel het? Support the show Enjoying The Content? For the price...
Die Straf Wat Jy Uitdeel 30.04.2024 3:11
Send us Fan Mail Lukas 6:37 Hou op om ander te oordeel, en julle sal nie geoordeel word nie. Hou op om ander te kritiseer, en julle sal nie gekritiseer word nie. As julle ander vergewe, sal julle vergewe word. (NLV). Hoe reageer jy op mense wat die verkeerde dinge doen? Hoe hanteer jy diegene wat jou seermaak; diegene wat nie van jou hou nie; diegene wat jou op een of ander manier verkleineer? Sê...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.