Gilboa/Walking With The Spirit

GILBOA

Religion EN ↓ 30 episodes

Having your ear close to the Holy Spirit will prevent the light of truth to be bent into a ray of deception.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com

Author

Gilboa/Walking With The Spirit

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Oct 22, 2023

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 10M+ downloads · 4.7+ rating iOS soon

Episodes

Vals Profete 22.10.2023

Die mense was veronderstel om 'n gesonde huis van waarheid en liefde vir die Here te bou, maar hulle sonde was eintlik die bou van 'n swak en gekompromitteerde nasie. In plaas daarvan om die mense hieroor te waarsku, het die profete verkies om die mense se sonde te ignoreer, vir hulle te vertel dat alles net goed is en die ongesonde struktuur wat die nasie gebou het, te dra.

Die Voorlopers 21.05.2023

Joh 16:7,13-15  Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;13  Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige din...

Waarkuwings tekens op ons pad 16.04.2023

God se waarskuwings dien om ons te herinner aan die voorwaardelikheid van Sy beloftes aan Sy kerk. As 'n mens die voorwaardelikheid van die beloftes vergeet, soos die Jode gedoen het, moet hy eers God se waarskuwings verwerp. Vandag fokus sommige slegs op God se beloftes van voorspoed, en bied hulle daardie beloftes aan wat God se optimale plan vir Sy kerk openbaar, terwyl hulle weier om ook Sy wa...

Die kruispaaie van ons lewe 26.03.2023

Kol 3:10-17  en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper,11  waar daar nie Griek en Jood, besnedene en onbesnedene, barbaar, Skith, slaaf, vryman is nie, maar Christus is alles en in almal.( Met die nuwe mens beklee sien nie meer die fisiese mens) 12  Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, g...

Die Priester struikel in die Tempel 19.02.2023

Ek het geslaap, terwyl my beminde klop: Hy en Sy Vader werk tot nou toe. Dis reeds laat in die nag, Sy hoof is vol dou, Sy haarlokke vol nag druppels. Ek het met baie moeite opgestaan, maar my beminde was reeds weg. My hande drup met olie ek het Sy tyd vir my lewe gemis. Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waaro...

Eiwer vir die huis van die Here 29.01.2023

Want die ywer vir u huis het my verteer. Ek het jou gebed gehoor en hierdie plek vir My as 'n offerhuis verkies. Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek. So het Ek dan nou hierdie huis verkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my oë en my hart sal altyd daar wees.

As geregtigheid sterf op die markplein 11.12.2022

'n Rigter was soos 'n politieke of militêre leier wat God sou oprig om die vyand te verslaan. In die wydste sin beteken die Hebreeuse woord “shophet”, wat met "regter" vertaal word, "bringer van geregtigheid". So het Jesus gekom as die regter van alle tye om alles vry te maak van die vloek van die duiwel en die grondgebied weer vrugbaar te maak. Sy uintdoel om rigters ooral op hierdie aarde te pla...

Die HERE wat heilig maak (Yahweh-M'Kaddesh) 06.11.2022

Luk 12:49-51  Ek het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was! Maar Ek het ‘n doop om mee gedoop te word, en hoe benoud word Ek totdat dit volbring is! Dink julle dat Ek gekom het om vrede op die aarde te gee? Nee, sê Ek vir julle, maar eerder verdeeldheid. Dan Kom Jesus in die beeld van Sy Vader as die vuur om ons te heilig om self voor die Vader te kan staan e...

Kinders van ‘n Oorvloei Vader 11.09.2022

God waarsku ons elke dag, dat ons moet waak oor hierdie Godelike band, want dis uit hierdie band waar liefde volmaak is en ons ook oorvloei kinders sal word

Moulders of Dreams 02.06.2022

This was a poem from the movie "Molders of Dreams" Teachers sometimes forget that every child's dream is trapped in the admiration of the very little ones. Believe the gift of love

KINDER DROME 02.06.2022

Hierdie was n gedig uit die rolprent "Molders of Dreams" Onderwysers vergeet soms dat elke kinder droom vasgevang is in die bewondering van die baie kleines. Glo die gawe van liefde

Die Grot van jou omstandighede 01.05.2022

Wanneer ons toelaat dat emosie en gevoelens ons domineer , haal ons ons oe af van God en plaas dit op onsself. Vrees laat ons meer luister na mense as na God/ Joh 12:42-43  Maar tog het selfs baie van die owerstes in Hom geglo; maar ter wille van die Fariseërs het hulle dit nie bely nie, om nie uit die sinagoge geban te word nie.  Joh 12:43  Want hulle het die eer van die mense meer liefgehad as d...

Die oorlog vir jou hart 19.04.2022

Weet jy wat die waarde van jou hart is en hoe om dit te beskerm in hierdie tyd van oorlog? Daar is niks groter van waarde as die hart wat beskerm moet word, maar dis die goedkoopste item op die markplein van die wêreld.

Die tronk voor die hek van Zion 03.04.2022

Die staal deur ( Bereken die koste) Se Naam Luk 14:27  En elkeen wat sy kruis nie dra en agter My aan kom nie, kan my dissipel nie wees nie.  Die bespieders het uitgegaan na die beloofte land. Die groot mense gesien, die koste bereken en die prys was te groot. Num 14:3-4  En waarom bring die HERE ons na hierdie land om deur die swaard te val? Ons vroue en ons kinders sal ‘n buit word. Sal dit nie...

9. What is faith 07.03.2022

Faith understands that there is an invisible realm behind all things, that God rules over it as a real and actual Creator and that this God is not an impersonal force of fate but rather a God who loves and rewards those who seek after Him.

Word Groot! Ons weet om op te groei moet jy kos eet, maar dit is nie wat ons volwasse maak nie. 31.10.2021

Jou gedagtes is satan se hoofteiken. Indien hy jou gedagtes kan oorwin, het hy jou oorwin. Jy is net so geestelik as jou gedagtes (Rom 8:5-7). “Bo alles, wees versigtig wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.” Spr 4:23.

8 Your ear close to the Holy Spirit. Cosmos 30.07.2021

So great is this light-dark contrast that the Christian must live separately from the Satanic kosmos and all its allurement. This separation from the kosmos will involve sacrifice because so much of this age is controlled by these evil powers. Indeed separating ourselves from them is akin to crucifixion

7 Your ear close to the Holy Spirit. Connecting Heaven and Earth 13.07.2021

The Lord's Prayer asks us to pray for a restoration of the broken connection between Heaven and Earth This restored connection is known as the Kingdom of God. The Kingdom of God is simply God turning up as King, and often in some manifestation of power. Jesus' disciples were to pray for God to rule here on earth. And not just God's rule here and there, but for complete obedience to be manifested h...

6 Your ear close to the Holy Spirit. Set your mind on the Spirit. 30.03.2021

We’re made new as believers in Him, and then are continually being “made new,” for it’s a constant process until we are in Heaven. This means we must choose to put off the old self, letting go of all the old habits, patterns, or sins, and take up the new, focusing our thoughts and heart on Christ’s truths.

Die brood wat n klank vrystel 18.03.2021

"Gee ons vandag ons daaglikse brood." Dit is asof hierdie gebed wat die Here vir ons geleer het, in die jongste tyd weer sy trefkrag terugvind. Werkloos, uitgeboer en finansieel geknak het 'n stukkie brood in die kas vir baie van ons mense weer iets kosbaars geraak.

Die geur van Jesus 10.03.2021

Dis hoe GOD se genade en liefde in die wêreld versprei – deur jou en my! Jesus het vir ons duidelik kom wys dat Hy Sy geur orals aan alle mense versprei het. In Sy geselskap was die armes en die verstotenes, die sondaars en die prostitute almal welkom. Want Hy het geweet dat die geur wat Hy versprei in hulle lewens ’n verskil kan maak. Netso moet jou manier van lewe, jou liefde vir jou naaste (én...

Encourage Africa's pastors 01.03.2021

Some prophets are called to comfort the afflicted (see Isa. 40:1). Others afflicted the comfortable. That was Amos’s irksome assignment. The temptations people face during times of prosperity are different om the temptations they face when times are hard (Prov. 3:7-9). During hard times God tests our faith. During good times he tests our character.

5 Your ear close to the Holy Spirit. Your new nature 2 26.02.2021

The new nature does not have to become sinless, it is sinless. It is Christ in you the hope of glory. It is born of the Spirit. It is born of the Word of God. It is born of God. It cannot sin. Nor does it ever even desire to sin, no not the least little bit. Your new nature loves the law of God, the righteousness of God and everything about God.

Bou jy n huis vir die slaaf of erfgenaam 21.02.2021

Dink aan jouself as die skrynwerker. Dink aan u huis. Elke dag slaan u 'n spyker, plaas 'n plank of rig 'n muur op. Bou verstandig. Dit is die enigste lewe wat u ooit sal bou. Al leef jy dit net vir een dag meer, verdien dit daardie dag om genadig en met waardigheid geleef te word. Die plaatjie aan die muur sê: "Die lewe is 'n doen-dit-self-projek." Wie kan dit duideliker sê? Jou lewe vandag is di...

4 Your ear close to the Holy Spirit. Your new nature, part 1 18.02.2021

Walking in the Spirit is, for all intents and purposes, exactly the same as living out from your new nature, the new creation that you are. You have a new self that is created in righteousness and truth and when you tap into this and 'put it on' you live in righteousness and truth. The new nature is the nature of Christ and cannot sin, nor is it able to do so because it is born of God and not of t...

Listen to the GILBOA podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.