Cape Pulpit / Kaapse Kansel
GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW
Johnny Louw is 'n voltydse evangelis en motiveringspreker wat sy lewe gewy het aan die bediening en die opbou van gemeenskappe. Hy het al meer as 300 skole toegespreek en meer as 450 gemeentes landwyd besoek. Johnny se passie is om die jeug en gesinne te inspireer en te help groei, met 'n spesifieke fokus op kinders en hulle geestelike ontwikkeling. As deel van sy werk het hy ook meer as 120 interdenominasionele mansgroepe help stig, wat hom 'n invloedryke rol in kerke en gemeenskapsorganisasies gee. Johnny gebruik sy platform om mense te motveer, met praktiese wenke oor hoe om 'n positiewe en...
Author
Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 8, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Johnny Louw - Moeilike situasies maak jou sterker 15.11.2023 10:19
Konfliksituasies is ongemaklik, maar dis 'n plek om te groeie - maar ons motiewe moet eg wees. Wil jy net 'wen' of wil jy dinge verbeter vir almal deur genade en wysheid.?
Johnny Louw - Al Sien Mense Jou Nie Raak Nie 08.11.2023 7:54
Jy maak dalk nie die hooftrekke nie, en hulle weet nie wat jou naam is nie, maar dit beteken nie jy maak nie 'n verskil nie!
Johnny Louw - Hoeveel is jy Werd? 25.10.2023 8:58
Dit maak nie saak way jy met 'n R10 noot maak nie, dit verloor nie sy waarde nie. JOU waarde is deur God bepaal. Sy Seun het vir jou gesterf en het opgestaan. JOU waarde, is deur God vasgemaak.
Johnny Louw - Here Help Ons! 11.10.2023 7:24
Die Here het die storm bedaar. Ons het geloof nodig en ons moet dit in ons lewens aktiveer. Ons behoort aan God - Hy het ons lief en hou ons vas.
Johnny Louw - Time2Rise 04.10.2023 13:10
Met net 'n paar dae oor voor die Time2Rise naweek, deel Johnny meer oor wat om te verwag
Johnny Louw - Die Tier en die Donkie 27.09.2023 9:35
Vermy hardkoppigheid. Ons opinies kan mense verkeerd lei. Wees dus bereid om ingelig te wees en mense reg te dien. Dink oor wat jy dink!
Johnny Louw - Vertel jou Storie 20.09.2023 7:54
Ons moet sterk staan. Maar onthou, ons het 'n goeie storie om te vertel. Ons het iets oor God wat ons kan vertel, iets wat mense moet hoor.
Johnny Louw - Die huwelik as 'n bediening 30.08.2023 11:42
Johnny deel, op s 15de huweliksherdenking, oor die mooi van die getroude lewe, en wat liefde regtig beteken. Sien ons ons huwelike as 'n bediening?
Johnny Louw - Laai Af 23.08.2023 10:06
Ons moet 'n kapasiteit in ons he om af te laai en op te laai. Ons het te veel in ons lewens waaraan ons vashou. Laat los!
Johnny Louw - God Sal Voorsien 02.08.2023 6:18
Vertrou ons vir God soos Abraham Hom vertou het toe hy vir sy seun Isaak by Berg Moria opgelei het? Onthou die woorde van Abraham in jou eie lewe: God sal voorsien!
Johnny Louw - Aanwending 26.07.2023 8:10
Om skoon te bly, moet ons seep aanwend. Dieselfde met die lewe; as ons verandering wil sien en 'n sterk geloof beleef, moet ons wat ons weet, lees en ervaar aktief aanwend.
Johnny Louw - Leierskap 19.07.2023 7:02
In skole en ander plekke word leiers baie keer gekies omdat baie mense van hulle hou, maar is hulle ware leiers? Wat vat dit om werklik 'n leier te wees?
Johnny Louw - Vertel Jou Storie 05.07.2023 7:53
Ons het almoal 'n storie; een wat ander mense kan inspireer en hoop gee. Johnny deel net so 'n storie met ons, uit sy werkplek.
Johnny Louw - Die Belangrikste Persoon in jou Lewe 28.06.2023 7:50
Wie is die belangrikste persoon in jou lewe? Dis die persoon reg voor jou! Dis tyd om dié mense se lewens te beinvloed.
Johnny Louw - Balans 21.06.2023 6:33
Ons moet die balans van die lewe reg kry, en balance ook waardeer; die wereld werk net so. God is goed, altyd, selfs as dinge uit balans uit lyk.
Johnny Louw - Is jy Suksesvol? 14.06.2023 9:07
Die wereld meet sukses aan geld maak. Wat van jou? Waar het jy al 'op die water geloop' want jy het deur geloof gelewe, en jy weet amper nie eers hoe jy daar uitgekom het nie? God het jou deurgedra!!
Johnny Louw - Dankbaarheid 07.06.2023 9:00
Wat jy het, insluitend jou lewe, is a geskenk. Ons moet planne en sisteme in plek kry om ons dinge reg te bestuur, dit te geniet, and die meeste daaruit te kry.
Johnny Louw - Om So Te Kan Liefhê 31.05.2023 9:23
Johnny deel iet's haartseer uit sy eie lewe, al was dit moeilik. Om iemand lief te hê, en op hulle trots te wees, en goeie herinneringe te hê, is so kosbaar.
Johnny Louw - A Touch of God 26.04.2023 7:24
Ons het God nodig. Soms raak jy moeg en moedeloos, maar as Jesus jou aanraak, gaan jy verander.
Johnny Louw - Het Jy Takt 19.04.2023 7:34
Wat is takt? Dis om 'n droom, 'n plan en 'n visie te he en ons moet onself die vraag vra; het ons 'n plan en 'n droom van God ontvang vir ons lewens?
Johnny Louw - Help Mekaar 05.04.2023 9:47
Hoe ons lewe, waneer dinge goed of sleg gaan, en God bly ons help en vreugde, dan het ons 'n kragtige getuienis.
Johnny Louw - Psalm 22 15.03.2023 15:20
Johnny het kom kuier en hy is 'live' in die ateljee. Hy deel met passie uit sy eie lewe en ook uit die lewe van Dawid en wat hy in Psalm 22 geskryf het.
Johnny Louw - Is Jy Verslaaf? 08.03.2023 10:03
Mense dink verslawing is net pille, of drank maar ons het dinge wat ons lewens oorvat. Dit is nou tyd om wakker te word en uit ons 'bedwelming' te kom.
Johnny Louw - The King Has One More Move 01.03.2023 6:26
In this life we are all struggling with something. We feel there is no way out, BUT GOD! God has the final say.
Johnny Louw – Ken Jy Vir God? 08.02.2023 6:58
As ons vir God ken, dan begin ons om die wêreld te sien hoe Hy dit sien. Ons moet ook die sluise oop maak en ander seën soon God ons seën.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.