Cape Pulpit / Kaapse Kansel

GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW

Religion AF ↓ 100 episodes

Johnny Louw is 'n voltydse evangelis en motiveringspreker wat sy lewe gewy het aan die bediening en die opbou van gemeenskappe. Hy het al meer as 300 skole toegespreek en meer as 450 gemeentes landwyd besoek. Johnny se passie is om die jeug en gesinne te inspireer en te help groei, met 'n spesifieke fokus op kinders en hulle geestelike ontwikkeling. As deel van sy werk het hy ook meer as 120 interdenominasionele mansgroepe help stig, wat hom 'n invloedryke rol in kerke en gemeenskapsorganisasies gee. Johnny gebruik sy platform om mense te motveer, met praktiese wenke oor hoe om 'n positiewe en...

Author

Cape Pulpit / Kaapse Kansel

Category

Religion

Podcast website

capepulpit.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Johnny Louw - Kan God Jou Herposisioneer? 02.10.2024

Ons waarde is baie keer in waar ons geposisioneer is. Gaan die Here ons skuif van waar ons nou is tot by 'n nuwe plek om ons lewens groter waarde te gee? Dit hang af van ons gewilligheid.

Johnny Louw - Moenie Vergeet Jy Het Krag Nie 25.09.2024

Ons weet ons moet nie te veel van onself dink nie, maar ons kan nie van onself vergeet nie! Ons moet in geloof groei en ons kan meer doen as wat ons dink, want die Here is by ons. Praat in geloof en doen kragtige dinge.

Johnny Louw - Staan Vas Teen Opposisie 18.09.2024

Johnny Louw deel oor die stryd wat 'n mense moet deur maak om 'n kind van God te wees wat die wereld om jou werklik verander. Die opposisie is soms daar en dit is sterk, maar God gee ons die krag om aan te gaan en die verskil te maak.

Johnny Louw - Laat God jou Heeltemal Verander 11.09.2024

Vrugte wat mooi lyk en lekker proe is sag en soet. As mense kan ons heeltemal die teenoorgestelde wees; 'stokkerig' en vol splinters. Ons kan nie uit die kerk of 'n kerk konferensie stap en dan net weer soos die wereld leef nie. Ons moet sagmoedig word and nederig word en terugdraai na 'n 'gospel' waar ons opreg lewe en ons lewens neerlê.

Johnny Louw - Wie Seën ons Seuns 04.09.2024

Johnny deel 'n kragtige storie van manne wat sien wat hulle kan kry as 'n man sterf, in plaas van om die seën te soek - die ding wat hou!

Johnny Louw - Hy Sal Ons Dra 28.08.2024

Waar jy nie kan loop nie, sal die Here jou dra. En, as ons iemand sien wie nie Jesus ken nie, moet ons hulle dra - na Jesus toe.

Johnny Louw - Die Lewende Muur 21.08.2024

Ons moet deel word van wat Petrus die Lewende Muur noem. Ons is elkeen 'n steen in die muur; 'n deel van iets wat die Koningkryk bevorder. Ons moet kies om in die muur gebruik to word en nie onself buite die muur isoleer nie. Ons moet ingekap word om nuttig te wees en lewendig te voel.

Johnny Louw - Laat Sy Liefde Jou Verander 14.08.2024

Die liefde van God het ons lewens verander. Dit is wat ons gered het, en dit was genoeg!

Johnny Louw - Wees die Lig 17.07.2024

Mense word seergemaak deur die keuses wat ander mense maak. Hoe kan ons ander help en hoe kan ons liefde en respek aan ander toon en hulle lewens beter maak.

Johnny Louw - God Changes Us, For Good 10.07.2024

When you find Jesus, you find life, and God puts His mark on you, and wants to use us all mightily. So we need to let God change us, to make us more useful, more intentional and to be part of saving a dying world.

Johnny Louw - God roep ons na 'n hoër plek 03.07.2024

Ons moet nie oor aardse dinge obsessief raak nie, maar liewers oor die dinge van die Hemel; die dinge uit 'n hoër plek. Hier op aarde is dit vol van die dinge wat in opposisie staan teenoor die dinge van God, so ons moet die dinge van God implementeer in ons spasies hier in die wêreld.

Johnny Louw - Hoe Vergewe Ons Regtig? 26.06.2024

Hoe vergewe 'n mens regtig iemand? Ons weet ons moet vergewe, maar dis moelike of ons will dit soms nie eers doen nie. Wat maak ons dan?

Johnny Louw - Ons lewe nie vir onself nie 19.06.2024

Ons is ambassadeurs van God. God is in ons en ons neem die Koningkryk saam met ons om 'n verskil to maak;.

Johnny Louw - Laat God Jou Meester Wees 12.06.2024

Johnny gebruik die storie van 'n duur kitaar wat niks is sonder 'n talentvolle meester wat dit bespeel nie. So is dit ook met ons - Ons kan nie sonder God wat ons lewens bestuur nie.

Johnny Louw - Laat Jou Lig Skyn 05.06.2024

Waar jy ookal mag gaan, is daar 'n geleentheid om iemand se lewe beter te maak deur jou lig te laat skyn!

Johnny Louw - Help Ander om ook te Groei 15.05.2024

Ons moet 'n omgewing skep wat ander mense laat groei; wat ander laat sukses behaal.

Johnny Louw - Vind 'Vreugde in Jou Werk 01.05.2024

Ons moet ons werk omgewing weer godelik maak. Daar is geen ander manier om genot in die werkplek te kry nie. Ons moet bydra en 'n verskil maak.

Johnny Louw - In Sy Tyd 17.04.2024

God voorsien - Op Sy Tyd. Laat jou geloof sterk staan terwyl jy op God wag.

Johnny Louw - Ons Baklei Nie Teen Vlees En Bloed Nie 13.03.2024

Johnny deel met groos passie uit Efesiërs hoofstuk 6. Ons moet onthou om ons probleme in die Geestelike ryk in te vat en daar dinge af te handel.

Johnny Louw - Wie Volg Jy? 06.03.2024

Jy volg Jesus of nie. Daar is nie 'n "middel" nie. As ons as gelowiges heen en weer gaan tussen God en die wereld is daar groot fout. Johnny Deel ook uit Romeine 12: 17-19

Johnny Louw - Wat Sou Jy Vir die 20 Jarige Jy Wou Sê? 28.02.2024

Johnny deel die Top 7 antwoorde aan hierdie vraag, wat byna 500 mense geantwoord het. Wat sou JOU antwoorde gewees het?

Johnny Louw - Wees Goedgesind Teenoor Ander 22.02.2024

Party mense is met ander onbeskof, op Whatsapp, aanlyn of

Johnny Louw - God gee ons die resep 07.02.2024

Die lewe is onvoorspelbaar. Ons almal kan sukkel, maar God het wel vir ons die resep gegee. Wat is die resep dan, en hoe pas ons dit toe?

Johnny Louw - Wat is goed in jou lewe? 24.01.2024

Wat is goed in jou lewe? As iemand vir jou hierdie vraag vra, moet jy die goeie in jou lewe kan opnoem. Dink 'n bietjie daaroor.

Johnny Louw - How to Look Back at 2023 13.12.2023

It has been long year for everyone, so don't look back at 2023 with bitterness, fear or anger...look back with gratitude, despite the difficulty.

Listen to the GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.