Gereformeerde Kerk Kaapstad

Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste

Religion AF ↓ 63 episodes

Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek. Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast is vir jou. Sluit gerus aan en ontdek en deel in die skatte van die God se Woord.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: gkkaapstad.co.za

Author

Gereformeerde Kerk Kaapstad

Category

Religion

Podcast website

gkkaapstad.co.za

Latest episode

Jan 15, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 10M+ downloads · 4.7+ rating iOS soon

Episodes

Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel 15.01.2025

Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel

Erediens 2025-01-05 | Wees vriendelik en inskiklik 08.01.2025

Erediens 2025-01-05 | Wees vriendelik en inskiklik

Erediens 2024-12-29 | Hoe bekom mens 'n voorspoedige lewe? 04.01.2025

Erediens 2024-12-29 | Hoe bekom mens 'n voorspoedige lewe?

Erediens 2024-12-25 | Kersdag diens | Hoe lank nog? 27.12.2024

Erediens 2024-12-25 | Kersdag diens | Hoe lank nog?

Erediens 2024-12-01 | Jesus groei in my hart 02.12.2024

Jesus regeer soos saad (Mark 4:1-34): Hy ontkiem in my hart, groei vanself, begin klein en eindig groot. Begryp ek wat dit vir my beteken?

Erediens 2024-11-24 | Nagmaal 29.11.2024

Van monumente na momentum (Eks 12:11) Die eerste Paasfees was 'n reis van gereedheid. Jesus bring beweging, weg van statiese tempelgeloof na 'n lewende momentum.

Erediens 2024-11-17 | Hoe maak jy 'n preek? 18.11.2024

"Hoe maak jy 'n preek?" Deur 'n siel wat smag na God, die Gees se vonkies ontvang, en Jesus gestalte kry – dan kan jy nie anders as om te deel nie.

Erediens 2024-11-10 | Het jy sulke vriende? 11.11.2024

Het jy sulke vriende? Vir wie is jy so 'n vriend wat ander na Jesus lei, ongeag die opoffering? (Mark 4:1-12)

Ereniens 2024-11-03 | Ons verstommende Koning! 04.11.2024

Kyk ons verstommende Koning! (Ps 145)

Erediens 2024-10-13 | Gee oor aan God 14.10.2024

God is oneindig lief vir ons en sorg vir ons, reg? Hoekom is dit dan so moeilik om dit waarvoor ons lief is, aan Hom oor te gee? Jogebed plaas haar baba in 'n mandjie in die Nyl. Wat dink sy? Miriam hou van 'n afstand af dop...Wat moet jy in 'n mandjie plaas en aan die Here oorlaat?

Erediens 2024-10-07 | Die vrees van Jahwe 07.10.2024

Die vrees van Jahwe (Ps 111:10, Jak 3:13-18) Wat beteken "die vrees van die HERE"? 'n Bron vir 'n lewenstyl wat die helderste helder van God laat skitter.

Erediens 2024-09-29 | Sterf en opstaan in Christus 29.09.2024

Erediens 2024-09-29 | Sterf en opstaan in Christus

Erediens 2024--09-22 | Ek wil Christus alleen ken 23.09.2024

Weg met Christus-PLUS, ek wil Christus ALLEEN ken. (Fil 3) Paulus waarsku teen mense wat Christus-PLUS verkondig en sê: "Ek wil Christus ken, sy opstandingskrag ervaar en deel wees van sy lyding, met die hoop op die opstanding" (vv 10-11).

Erediens 2024-09-15 | Hoe bid ons? 15.09.2024

Die werk om te bid (1 Kon 18:41-42) Elia se gebed toon die krag van gebed (Jak 5:16b-18). Hy bid volgens God se wil, en God vervul die profesie deur hom. Hoe bid ons?

Erediens 2024-09-08 | Jesus - Eerste en Laaste 09.09.2024

Jesus - Eerste en Laaste (Open 1:17) Johannes het soos 'n dooie neergeval toe hy Jesus sien. Hoe kan ons Sondag hierdie teks oopmaak om Jesus eerstehands te sien? Hoe kan ons voorbereid wees?

Erediens 2024-09-01 | Jesus se volheid 01.09.2024

Jesus se volheid wat ons vervul (Kol 2:6-10). Kom ons maak 'n lys van wat gebeur wanneer Jesus soos lente in ons lewens uitbreek.

Erediens 2024-08-25 | Nagmaal 26.08.2024

Jesus soos brood(Joh 6:1-15, 22-59, 60-71) Lees hierdie verse. Vra vir jouself: 𝘏𝘰𝘦 "𝘦𝘦𝘵" 𝘦𝘬 𝘑𝘦𝘴𝘶𝘴 𝘴𝘰𝘰𝘴 𝘦𝘬 𝘦𝘭𝘬𝘦 𝘥𝘢𝘨 𝘣𝘳𝘰𝘰𝘥 𝘦𝘦𝘵?

Erediens 2024-08-18 | Wat dryf jou? 23.08.2024

Jesus, U liefde oorweldig my. (Kol 2:5-11)

Erediens 2024-08-11 | Jesus te groot vir woorde 12.08.2024

Jesus, U slaan my asem weg (Kol 1:15-20)

Erediens 2024-08-04 | Jesus in die middel 05.08.2024

Jesus beliggaam wie God is. Om 'n voetspoor in die wêreld te laat, moet ons Hom beliggaam. (Ps 96)In 'n sekulêre wêreld, hoe laat ons as Christene ons merk? Morele waardes, liefde, of iets dieper?

Erediens 2024-07-28 | Vervul met die heilige gees 31.07.2024

"...elkeen... ...almal... vervul met die Heilige Gees..." (Hand 2:3-4) Soos gras nat word na reën en jou voete natmaak as jy kaalvoet loop, so is elkeen van ons vervul met die Heilige Gees. Enigiemand wat in kontak kom met ons lewens, word deur hierdie lewende water aangeraak.

Erediens 2024-07-21 | Ek roep na die Here elke dag? 23.07.2024

Oorweldig, Moedeloos of Sinloos? Waar is die vuurvliegies in hierdie donker woud?(Ps 88:10)

Erediens 2024-07-14 | Jesus openbaar Hom aan Maria Magdalena 15.07.2024

Tussen die reënstorms hierdie week dink mens aan storms in ons eie gemoed, soos wanneer Jesus jou op die naam noem (Joh 20:16). Jesus openbaar Hom aan Maria Magdalena na sy opstanding, en dit is meer as net 'n "Hallo, hoe gaan dit?" Sondag bespreek ons wat werklik in die tuin gebeur: Hoekom draai Maria twee keer om? Hoekom noem Jesus haar Mariam en nie Maria nie? Hoekom noem sy Jesus...

Erediens 2024-07-07 | Gee jou oor aan die Gees 08.07.2024

Gee jou oor aan die Gees. Hy gee jou praat met God en hoor wat Hy sê vlerke. (1 Thes 5:16-20)

Erediens 2024-06-30 | Vredemakers 01.07.2024

Matt: 5:9 1 Kor 14:33

Listen to the Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.