Marnix Boersema
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Author
Marnix Boersema
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 6, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ps. 40| Psalms, Boek 1-Reeks: Wat die Here wil, wil ek 18.06.2024 33:36
(1) Die Here Jesus Christus het Hom gewillig vir ons oorgegee (2) en Hy is die rede waarom ons gewillig-dankbaar die Here se hulp kan verwag https://youtube.com/live/XtRmg_BNzwM
Jak. 3:15-18| Jakobus Reeks: Aardse en hemelse wysheid 14.06.2024 34:58
(1) Die oorsprong en effek van die aardse wysheid en (2) die oorsprong en effek van die hemelse wysheid. https://youtu.be/gwIrtI-lCd0
Ps. 39| Psalms, Boek 1-Reeks: 'n Vreemdeling en bywoner by die Here 14.06.2024 23:21
(1) Vreemdelinge onder die mense, (2) Bywoners op aarde, (3) Vreemdelinge en bywoners by die Here https://youtu.be/Mws0gifPOvM
Jak. 3:13,14| Jakobus Reeks: Het ons die wysheid wat van bo kom? 30.05.2024 32:10
(1) Wysheid moet getoets word aan die hand van (2) gedragspatrone en (3) gesindheid. https://youtu.be/EUp4RAnyrVk
Geselekteerde tekste| "Wat van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?" 20.05.2024 33:59
(1)Wat is die standaard waarvolgens God mense oordeel en (2)kan enigiemand van Sy oordeel verontskuldig word? (3)Wat dan van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie? https://youtube.com/live/eacOqByn2c4
Jak. 3:1-12| Jakobus Reeks: Tem die tong 20.05.2024 36:29
(1) Struikelende tonge (2) verwoestende tonge (3) getemde tonge. https://youtube.com/live/timUCGlyfh4
1 Kor. 1:4-9| Vyf genadewerke van God in gelowiges 20.05.2024 33:19
(1) Ons dank die Here vir sy prestasies in ons: (2) Sy verryking,(3) die vrug van bekering, (3) die verwagting van die wederkoms, (4) ons blaamloosheid in, en (5) verbondeid met Christus https://youtube.com/live/-E-8EvhMsNY
Ps. 38| Psalms, Boek 1-Reeks: Genesing vir die sondesiekte 20.05.2024 33:09
(1) Die sondesiekte het 'n allesomvattende effek op ons, (2) maar daar is ook vir ons totale genesing wanneer die Here ons onthou https://youtube.com/live/dmR6H-DxMEs
Jak. 2:18-26| Jakobus Reeks: Het jy geloof soos demone of soos Abraham en Ragab? 20.05.2024 32:49
(1) Het jy net kennis van God, of (2) glo jy die daadwerklik? https://youtube.com/live/yEvf094ZVT0
Mat 5:3| ... kan 'n arme van gees ook ryk wees...? 18.04.2024 35:54
https://youtube.com/live/XRFxk07tSY8
1 Kor. 1:17; 4:6| Is daar nog krag in ons prediking? 08.04.2024 33:35
(1) Daar is geen krag in die vlees en wêreldse wyshede nie, (2) maar daar is krag in ons prediking wanneer ons buig voor die gesag van die Skrif en die Evangelie proklameer! https://youtube.com/live/nwmBq85rPHU
Geselekteerde tekste| "Alle godsdienste is goed, dit maak nie saak wat jy glo nie." 02.04.2024 31:59
(1) Waarom is daar so baie verskillende godsdienste en (2) is alle godsdienste dieselfde? https://youtube.com/live/Mde1DysZiXA
Gen. 3:21| Die Here se bekleding 02.04.2024 30:25
https://youtube.com/live/5Bygcn3pqTM
Ps. 37| Die sagmoediges sal die aarde beërwe 25.03.2024 33:44
(1) Ons stryd, (2) ons behoud en (3) ons beloning https://youtube.com/live/sjL7xKtDvcI
Spr. 30:15,16| "Genoeg!" 11.03.2024 28:24
(1) In 'n immer-onversadigbare wêreld, (2) is die Here ons "Genoeg!" https://youtube.com/live/gRjBm1uc6MY
Johannes 14:65| Christus is die weg na die Vader in wie ons moet glo en vir wie ons moet werk. 04.03.2024 23:55
(1) Christus is die enigste weg na die die waarheid en die lewe (2) daarom moet ons in Hom glo (3) en voortgaan met die verkondiging van die evangelie https://youtube.com/live/D_OfcXE_fBY
Jak. 2:5-13| Jakobus Reeks: Ontferming triomfeer oor die oordeel 26.02.2024 27:37
(1) Daar is geen ontferming in die beoordeling van die uiterlike nie, (2) maar die Here se wet beveel ontferming en (3) ontferming sal triomfeer oor die oordeel https://youtube.com/live/pIJR6oq5BAA
Rig. 14:14 & Heb. 2:14,15| Hoe kan ek bevry word van my vrees vir die dood? 19.02.2024 32:00
(1) Christus het die eis wat die duiwel op ons lewens het betaal (2) en so is ons bevry van die vrees vir die oordeel wat ons dood ingehou het https://youtube.com/live/gzGyiW_swzc
Psalm 36| Psalms, Boek 1- Reeks: In Sy lig sien ons lig 12.02.2024 33:27
Hoe dit lyk wanneer ons (1) nie in die Here se lig lewe nie en (2) wél in die Here se lig lewe https://youtube.com/live/koQsPMZ637s
Jak. 2:1-4| Jakobus Reeks: Moet nie iemand na die uiterlike beoordeel nie 05.02.2024 25:13
(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM
Geselekteerde tekste| "Die Bybel is vol weersprekings!" 29.01.2024 31:25
(1) Die Bybel is deur die Gees geïnspireer en (2) onfeilbaar, daarom kan dit geen weersprekings bevat nie https://youtube.com/live/2K_U6aTQ4vQ
Ps. 35| Psalms, Boek 1-Reeks: Die Here veg vir ons 29.01.2024 29:59
(1) Die Here help in ons vervolgingstryd, (2) herstel ons lewe en (3) handhaaf ons reg! https://youtube.com/live/EflP8nTkz0Q
Mark. 10:42-45| Vry om te dien 08.01.2024 25:22
(1) Die wêreld is vasgevang in 'n eindelose siklus van oorheersing en onderwerping, (2) maar Christus maak ons vry om te dien. https://youtube.com/live/2oO02Z7qonk
Jes. 43:18,19| Vergeet en kyk vooruit! 02.01.2024 23:43
(1) Die Here beveel ons om nie in die verlede vas te steek nie, maar om (2) vooruit te beweeg na die vernuwing wat Hy bewerk! https://youtube.com/live/8DrqMCn4wno
Hand. 5:4| Die Heilige Gees is waarlik God en is geregtig op ons lof 27.12.2023 24:23
(1) Ons sien bewyse van die Godwees van die Heilige Gees in die Bybel (2) en ook in sy eienskappe wat ooreenstem met die Vader en die Seun (3) daarom moet ons die Heilige Gees aanbid en loof as God omdat Hy waarlik God is. https://youtube.com/live/zMupHirrXtI
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.