Marnix Boersema
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.gkgraaff-reinet.co.za
Author
Marnix Boersema
Category
Podcast website
Latest episode
Aug 17, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
1 Konings 18:40-46 23.12.2024 43:13
https://www.youtube.com/live/Dr_W8_9D5-8?si=zqIIsWuSQetj18xl
1 Konings 18:19-40 | In 'n post-christelike wêreld wys die HERE dat Hy die enigste ware God is. So, volg Hom! Dis so goed! Video 17.12.2024 47:56
https://www.youtube.com/live/UkJr19nHjG8?si=cJM35zpyCNz76TdL
1 Konings 18:1-19 | Ons lewe in 'n land en wêreld vol Goddeloosheid en afvaligheid. 09.12.2024 47:22
https://youtube.com/live/GrZ75XeDkBc
Numeri 21:5| God is die bepaler van ons lewenspad, dit moet in geloofsgehoorsaamheid gevolg word. 26.08.2024 21:40
Waarom, 'n vraag wat so dikwels gestel word. Waarom lei die HERE ons op hierdie pad van ons lewe? Israel kom ook nou met die waarom vraag. Die eerste rede vir Israel se ontevredenheid was dat hulle vergeet het waarvan die HERE hulle verlos het. Die tweede rede van Israel se verlange na Egipte gaan oor versorging. Hulle sȇ: "Want hier is geen brood en geen water nie, en ons siel walg van die ellend...
Psalm 68:6| ...jou eerste en laaste woorde... ooit! 26.08.2024 33:19
Ek en jy sal heelwaarskynlik nie so goed kan onthou wat ons heel eerste woorde as kinders was nie. Daarom: ek en jy, weet dalk nie wat ons eerste woorde in hierdie wereld was nie... maar maak seker dat jy weet wat jou laaste woorden raai dat woorde soos 'pa-pa' en 'ma-ma' moontlik van die heel eerste maklike en eenvoudige klanke sou wees wat ons gemaak het... dis immers die eerste persone wat oor...
2 Timoteus 4:6-8| Die HERE los die geloofsworstelaar in sy hinderniswedloop af en gee aan hom die ewige lewe. 26.08.2024 23:41
Die dood is 'n realiteit, maar ons is huiwerig om daaroor te praat. Die vraag is : Hoe staan ons teenoor die dood? Is dit 'n verskrikking? Kom ons kyk hoe God deur die Heilige Gees vir die apostel Paulus lei om oor die dood te praat. Hierdie sterwensbelydenis handel oor die verlede, hede toekoms. Verlede : Sy lewe wat verby is. Hede : Die dood wat naby is. Toekoms : Sy lewe in die hiernamaals. VE...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.