Elvira Joubert
Elvira Joubert PodGooi
In hierdie episode praat ons oor doel, geloof, vrees en die saad wat Jesus binne-in jou geplant het. 🌱✨ Deur persoonlike getuienisse, Bybelse waarheid en die verhaal van Koningin Ester, word jy aangemoedig om God se stem bo vrees en mense se opinies te kies. Hierdie boodskap raak temas soos: • Doel en identiteit • Om vrees te oorwin • Hoe om God se stem te herken • Geloof in moeilike seisoene • Geestelike groei en gehoorsaamheid Onthou: “Hy wat in jou is, is groter as hy wat in die wêreld is.” 🙏 Wat het Jesus binne-in jou geplant?
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Waar Pas Ek In? 29.06.2026 56:57
Jesus se antwoord: “Doen wat Ek jou geroep het om te doen.” Ons vra so maklik: “Here, waar pas ek in? Wat is my plek? Hoe kan ek ’n verskil maak?” Maar soms is Jesus se antwoord eenvoudiger as wat ons dink: “Wees gehoorsaam. Doen net wat Ek jou gevra het om te doen.” Ons is nie almal geroep vir dieselfde rol nie, maar ons is almal geroep met ’n doel. In Christus is ons aangeneem as kinders van God...
Die Gevaar van "Ek Sal Later" 04.06.2026 25:53
Uitstel (*delay - lui*) of Ongehoorsaamheid? 🎙️🔥 Hoeveel keer sê ons: “Ek sal later,” maar eintlik vra God vir nou? In hierdie episode gesels ons oor die gehoorsaamheid van Nehemia, ’n man wat nie net ’n muur gesien het wat herbou moes word nie, maar ’n opdrag wat gehoorsaam moes word. Ons praat oor hoe uitstel vandag lyk: in ons roeping, ons gesinne, ons besighede, ons genesing en ons verhouding...
Swanger met God Se Plan 26.05.2026 14:13
In hierdie episode praat ons oor doel, geloof, vrees en die saad wat Jesus binne-in jou geplant het. 🌱✨ Deur persoonlike getuienisse, Bybelse waarheid en die verhaal van Koningin Ester, word jy aangemoedig om God se stem bo vrees en mense se opinies te kies. Hierdie boodskap raak temas soos: • Doel en identiteit • Om vrees te oorwin • Hoe om God se stem te herken • Geloof in moeilike seisoene •...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.