Eden Gemeente

Eden Gemeente

Religion EN ↓ 194 episodes

Hier kan jy al ons preke luister op 'n podcast formaat.

Author

Eden Gemeente

Category

Religion

Podcast website

www.edengemeente.com

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Sê "La Vie" - Episode 4 - Om te Praat of nie te Praat nie, dit is die Vraag 10.11.2025
Daar's dorings, bring skoene 09.11.2025

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Aangetrek vir die lewe 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Daar's dorings, bring skoene 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Sê “La Vie” - Episode 3 - Die nagevolg vir JOUSELF en vir ANDER 03.11.2025

In Hierdie Sê “La Vie”: Preekreeks: Aangetrek vir die lewe Tema: Die nagevolg vir JOUSELF en vir ANDER Dreyer Rall & Gerhard de Jager

Knoop toe jou hemp, dis oorlog 02.11.2025
Sê "La Vie" - Episode 2 - Waarheid is nooit ‘n opsie nie, dis die enigste opsie 27.10.2025

In Hierdie Sê “La Vie”: Preekreeks: Aangetrek vir die lewe Tema: Waarheid is nooit ‘n opsie nie, dis die enigste opsie Koos van der Merwe & Gerhard de Jager

Sonder 'n belt val alles 26.10.2025

Paulus herinner ons aan Jesus se woorde dat ons die waarheid kan ken die waarheid sal ons vrymaak. Die eerste deel van die wapenrusting is daarom die gordel van die waarheid.

Sê "La Vie" - Episode 1 - Die verskil is in die vrug 20.10.2025

In Hierdie Sê “La Vie”: Preekreeks: Aangetrek vir die lewe Tema: Die verskil is in die vrug Dreyer Rall & Gerhard de Jager

Moenie Sonder Klere Oorlog Toe Gaan Nie 19.10.2025

In hierdie boodskap dink ons aan hoe Paulus die realiteit beskryf van die geestelike aanslag of oorlog teen elke mens.

Die Gelykenis van die vreemde beloning 12.10.2025
Die Gelykenis van Ou en Nuwe Skatte 05.10.2025

‘n Gelowige staan altyd voor die uitdaging van groei: om buigbaar vas te hou aan kernwaarhede en terselfdertyd nederig genoeg te wees om die beperktheid van sy eie verstaan te erken. So hou ‘n gelowige as’t ware met die een hand vas aan ou waardehede terwyl hy met die ander hand uitreik na ‘n nuwe verstaan.

Sê "La Vie" - Episode 3 - Om met demone te praat of nie… 29.09.2025

In Hierdie Sê “La Vie”: Preekreeks: Dit staan geskrywe… maar nie in die Bybel nie Tema: Om met demone te praat of nie…

Jy is eers vry as jou bloedlynvloeke afgesny is 28.09.2025
Glo in jouself en volg jou drome! 21.09.2025

Hierdie boodskap spreek die selfgesentreerde humanistiese klem van ons tyd aan en wil gelowiges toerus om hulle identiteit te vind in die paasmisterie van sterf om te leef.

Alles gebeur met 'n rede 14.09.2025
Sê "La Vie" - Drake, 666 en ander openbaringe 08.09.2025

In Hierdie Sê “La Vie”: Tema: Drake, 666 en ander openbaringe Gerhard de Jager & Stephan Joubert

God: Nêrens, hier, oral 07.09.2025
Sê "La Vie" - Episode 4 - Die Opwindende Boodskap van die Oordeel 01.09.2025

R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & Gevaarlik T𝗲𝗺𝗮: Die Opwindende Boodskap van die Oordeel Koos van der Merwe & Dreyer Rall

Verantwoordbaarheid: Gaan ek regtig van álles verslag doen? 31.08.2025
Sê "La Vie" - Episode 3 - Selfondersoek 25.08.2025

R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & Gevaarlik T𝗲𝗺𝗮: Selfondersoek Koos van der Merwe & Gerhard de Jager

Heelhartigheid: Vra Hy regtig álles? 24.08.2025
Sê "La Vie" - Epidsode 2 - Wanneer is die regte ding die verkeerde ding? 18.08.2025

R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & Gevaarlik T𝗲𝗺𝗮: Wanneer is die regte ding die verkeerde ding? Koos van der Merwe & Gerhard de Jager

Sondag diens: Godsdiens: Kan dit sleg wees? 17.08.2025
Sê "La Vie" - Episode 1 - Die Waarheid is Vas, Maar dit Beweeg 11.08.2025

R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & Gevaarlik T𝗲𝗺𝗮: Die Waarheid is Vas, Maar dit Beweeg Koos van der Merwe & Barbara van der Merwe

Waarheid: Vir alle tye? 10.08.2025

Jesus maak verstommende uitsprake oor waarheid, waarvan hierdie sekerlik die mees omvattende is: Hemel en aarde sal verbygaan, maar my woorde sal ewig bly. Dit beteken dat ‘n mens Jesus se uitsprake oor enige onderwerp baie ernstig moet opneem.

Sê "La Vie" - Episode 2 - Wie maak die wêreld so deurmekaar? 04.08.2025

Listen to the Eden Gemeente podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.